Kommentaar

Dié "koddigheid" kan die dice vi’ Kaaps verkeerd laat val

Hendrik Snyders 2023-08-17 Raak gevat! Ek dink nie net dit is koddig nie, maar inderdaad 'n terugwaartse stap wat nie help om beter geskiedenis te skryf of beter letters under te skep nie! Heelaas ... ons praat nie almal so nie, al wil sommige dit so laat lyk!

Ek wil lippe natmaak

Fritz 2023-08-17 Baie mooi.

Marmite-koek vir die onthou

Stefani Coetzer 2023-08-17 Vingerlek-lekker.🥴🥴🥴

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Francisca du Randt 2023-08-17 LitNet is 'n Afrikaanse tydskrif en Langenhoven was Afrikaans se groot kampvegter - ek sou dus vanselfsprekend aanvaar dat dit Afrikaanse verhale moet wees.

Ek wil lippe natmaak

Willa van Wyk 2023-08-17 Mooi stigtelik-digterlik (al merrie hoofletters saam...) dankie - jou vers soos 'n 'serpie teen die koue nek' soos Walter Benjamin seg.

"It always has been" by Bradley Carradus

Dan 2023-08-17 Nice. Is this Bradley from the amazing band Phlegm? If so get in touch.

Nuwe boekefees vier die suksesse van selfpublikasie

Jurina Aucamp 2023-08-17 Dit was nou regtig wonderlik om die artikel te lees. Ek gaan nou binne die volgende twee weke my agste kinderboek uitgee waarvan die eerste paar deur 'n uitgewer gedoen is. Ek het egter besluit, om verskeie redes, om liewers dit self uit te gee. Ek het 'n

Ek wil lippe natmaak

Leon Porter 2023-08-17 Mooi. Genesing uit die natuur.

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Salmon Smith 2023-08-17 Baie dankie LitNet vir hierdie geleentheid. Ek sal sommer onmiddelik skouer aan die wiel sit en die verbeeldingsratte van my brein goed olie. 😁🙏💕💥💯

Die noodlot van ’n handdruk

Frik 2023-08-17 Sal moet help verstaan. My pa was van die diensplig-grensoorlogmanne, herinner my aan hom ...

Ek wil lippe natmaak

Caroloen 2023-08-17 Absoluut gifted, man! xx Baie dankie vir my sielskos.

Pil

Porthia 2023-08-17 Goeies! Good luck.

ATKV|LitNet-Skrywersalbum: Lys van Afrikaanse skrywers

Hendrik Snyders 2023-08-17 Asook Pieter Pieterse?

Persverklaring: Spesiale fokus op die landbou by die Etienne van Heerden Veldsoirée

Simon September 2023-08-17 Ons het 'n woonbuurtwag gestig te Michausdal, Cradock. Ons het vorms van Afriforum wat ons tans besig is om in te vul. Ons wil die reëls ook van hulle af kry. By voorbaat dank.

Laaste hulde aan Dan Sleigh

Johann H Claassen 2023-08-17 Mooi huldeblyk deur sy broer. Daar was maar net één soos Dan.

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Angus 2023-08-17 Beste FC Ek het jou mos gewaarsku dat jy eers letterkundig wys moet word voordat jy my antwoord, en kyk wat maak jy nou! Jy openbaar jou onkunde alhoe meer, elke keer as jy skryf. Natuurlik het Paulus alles te make met letterkunde. In die eerste plek is h

Persverklaring: Johaar Mosaval was ’n legende in eie reg

Leonie 2023-08-16 Liewe mens, pragtige danser! RIP, Johaar!

Kaalvoet deur die Waterberg

Dalene van sittert 2023-08-16 Wat is die tema van die kortverhaal?

Kaalvoet deur die Waterberg

Wade May 2023-08-16 Ek is in Graad 9 en nou moet ek my Afrikaanse taak doen oor hierdie kortverhaal. Dankie aan my Afrikaanse juffrou en dankie aan Ilse van Staden. Die storie verwar my en dit is 'n oumastorie. alhoewel nie so erg soos Ingrid Jonker se "Kabouterliefde" nie:)

Wie versorg die versorger?

Albertje Fouche 2023-08-16 Ek versorg of, sal ek liewer sê, ek staan my man by in die aftakeling van Parkinson. Hy was nou vir 3 maande bedgebonde agv griep. Toe dit net begin beter, gaan kry hy blaasinfeksie, nou galstene. Hy bad, skeer en trek met moeite self aan, soms help ek a

Van Rusland, met liefde?

Hans Richardt 2023-08-16 Lizma. Dis juis die "weste" wat die ANC grootskaals geakommodeer het, in Londen, Parys, Den Haag en New York. Dit was ook die westerse boikotte en sanksies wat die SA ekonomie gesink het, na grootskaalse disinvestering deur westerse lande. Die ANC se hoo

Toe als groen was deur An-Mari do Carmo – resensie en onderhoud

Ellanie Fouche 2023-08-16 You can get it at any good bookstore. I know Cum does not carry it. Loot.co.za have it and their price is very good. You can also order it from Take-a-lot or Lapa. Bargain Books also sell it.

Graad 8, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde

Naomi Meyer 2023-08-16 Goeiedag, hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is hersieningsmateriaal vir al die grade beskikbaar. Klik telkens op die vraestelle om die inhoud grati

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

F C 2023-08-16 Beste Angus Jy raak nou regtig 'n bietjie deurmekaar. Wat het Paulus se lewe met letterkunde te doen?'n Goeie begin vir jou sal wees om te begin met bv "Die Bybel A-Z", dan sal jy minder nonsens oor die Bybel kwyt raak. Letterkunde se waarde lê mos in d

LitNet-dramaspens

Tippie 2023-08-15 Ek is opsoek na die naam van 'n spesifieke stuk. Dit gaan oor 'n boodskap wat baie verdraai afgegee word. Kan iemand help?

Onthou die gevare van ongeërgdheid

David Willers 2023-08-15 Insiggewende artikel, baie dankie. Die 'Spectator'-tydskrif in Britannje het juis onlangs geskryf oor die Malema storie as 'n voorbeeld van 'haatspraak', met moontlik verreikende gevolge.

Die meeste mans het ’n godkompleks

Trotse man 2023-08-15 Ai, Nic Prinsloo, sterkte man. Jou hele argument is basies ongegrond. Dalk is dit jou oriëntasie wat jou bang maak vir heteroseksuele mans. Jy sal verbaas wees hoeveel respek die meeste mans vir dames het. Nogmaals sterkte man!

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Angus 2023-08-15 Beste FC Jammer, maar ek kan dan nie verder bydra tot jou opvoeding nie. Sal jy asseblief eers êrens 'n letterkundige kursus volg, voordat jy my weer antwoord.

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Izak de Vries 2023-08-15 Daar word nie 'n taalvoorkeur aangedui nie, Riana.

Persverklaring: Wenner van Jan H Maraisprys 2023

Angelique van Niekerk 2023-08-14 Die toekenning aan Louise Viljoen is 'n welverdiende erkenning aan 'n akademikus wat ander inspireer!

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Rdb 2023-08-14 Moet dit in Afrikaans wees? Of word Engels ook aanvaar?

Klein, maar wonderlik: ’n lesersindruk van Claire Keegan se Small things like these

Jeannette Kriel 2023-08-14 Ek stem saam met die resensent: 'n wonderlike boek. Die boek was op die kortlys van die Booker-prys, maar het nie gewen nie. Die wenner was "Seven Moons of Maali Almeida".

Molopo

Tessa van der Walt 2023-08-14 'n Leerder moet meer oor die skrywer, Elsa van der Watt, in 'n skooltaak vertel en foto's aanbied. Geen inligting buiten die kortverhaal is beskikbaar nie. Enige ander blad waar haar inligting kan verskyn?

Wie versorg die versorger?

Humphreys Colyn 2023-08-14 Baie dankie, tog oopgekry en gelees. Kosbaar. Sal weer lees en toepas.

Dit is volbring

Waldemar Gouws 2023-08-14 In die derde strofe is 'n perfekte tikfout: "bodem" en "stuk" is nie 'n samestelling nie. Dus: "gemik om die membraan van die bodem stuk te ruk" - jammer, leser!

Mooiweer en warm ’n bruisende rivier op pad see toe

Rocco van Zyl 2023-08-14 My guess is the Roode Elsberg Dam near De Doorns, Hex River Valley, Western Cape.

Die meeste mans het ’n godkompleks

Raed-na-Gael 2023-08-14 Hoor hoor ... wat? 'n Ware gebalanseerde vrou sal so 'n ou met 'n plank disnis moer.

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Raed-na-Gael 2023-08-14 Die getalle hierbo moet lees: 10 tot die mag 20 10 tot die mag 40 10,000,000,000 tot die mag 124

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Raed-na-Gael 2023-08-14 Liewe leser, Die 165 IK, hierbo, se kamtige wetenskaplike bewyse is blote ateïstiese filosofie. Alle negatiwiteite wat hy uit die (volgens hom mitologiese) Bybel aanhaal is mos reeds in die einste Bybel openbaar, hy kom nie tevore met aardskuddende onth
Top