Kommentaar

Die Barbie-fliek en agentskap: die pienk kalklig val op Ken

wanda miles 2023-08-28 Ek het al na 'n paar reaksies op die fliek gekyk en van die dinge wat mense raaksien het my geskok, bv dat die een Ken die ander uitdaag om saam met hom bed toe te gaan. Hoe meer ek egter na die reaksies kyk, hoe meer besef ek dit word alles deur volwasse

Klimaatsmanipulasie: tegnologie en sosiale konteks

Ludolph Botha 2023-08-28 Knap gedaan en belig ons self-geskepde, benarde posisie uitstekend. Baie geluk met 'n uiters relevante artikel!

Die kopskuif om onderwys se toekoms te verseker

George Jonker 2023-08-28 Baie dankie aan al die lede wat hierdie gesprek moontlik gemaak het. Dit was 'n reusevoorreg om met mense te kon gesels wie weet dat daar 'n hele paar kopskuiwe nodig is in die onderwyswêreld.

Nuut by Tafelberg: Diensplig: Hoekom stotter ons pa’s so? deur Anelia Heese

Hendrik Fick 2023-08-28 Om op instrukteursvlak te kom en skerpskutter te wees was 'n loopbaankeuse gewees in die SAW en nie deel van diensplig nie. Hy was nie gedwing om dit te doen nie, so dis nie "diensplig" wat sy lewe verwoes het nie.

Die kopskuif om onderwys se toekoms te verseker

Ena Swart 2023-08-27 Wens ek kon daar wees!!!

Fariseër

Philip Cronjé 2023-08-27 Ons sien hul elke dag. Tot ons hul nie weer sien nie. Vir elk is daar 'n peperboom wat wag. Fariseërs ook.

laatnageilande: ’n onderhoud met Marlise Joubert

Jacques Wessels 2023-08-27 Dankie. Die gesprek gee aan alle skeppende siele wind.

Wie versorg die versorger?

Franzinico 2023-08-26 That is the care that you need. To be able to take off, while someone else take over. To fill yourself up, so whoever you care for, can take from you, in ways needed. That's the care you need.

Between war and reconciliation, an engagement with Ukraine through film, a war diary and poetry

Aslam Fataar 2023-08-26 Bravo, Jos Koetsier. Beautiful, poignant!!

Where is your happy place?

Mezuidah Ahmed 2023-08-26 Salaam, Zubayr. I don't know you. I lived in Bo-Kaap for a short while. Don't know the place or people, but thoroughly enjoyed your frankness, your realness your obvious compassion for others. Most of us have those losing our way, but, insha Allah Almight

LAPA-onderhoud: Gerook deur Eldridge Jason

Mitta Steyl 2023-08-26 Asseblief help: my dogter is in graag 8 en moet 'n biografie oor Eldridge Jason skryf en sy sukkel baie om inligting te kry: geboorteplek, datum, skoolopleiding, verdere studies en loopbaan. Help asseblief, dankie!

Wie versorg die versorger?

Eleanor 2023-08-26 Wie versorg die versorger, word gevra. Ek is die versorger, maar het nie behoefte aan versorging nie. Wat ek graag sou wou hê is vryheid van kom en gaan en verlossing van skuldgevoelens as ek rebelleer teen pligsgevoelens. Ek raak opstandig in die wete d

Nuut by Tafelberg: Diensplig: Hoekom stotter ons pa’s so? deur Anelia Heese

Ockie van Schalkwyk 2023-08-26 Duidelik geskryf deur iemand wat nooit 'daar' was nie! Alles op hoorsê. Ek weet nie van 'n enkele mede-makker in die grensoorlog wat spyt was hy het gegaan en gedien nie, dis nou die wat die integriteit gehad het om sy land te dien!

Nuut by Tafelberg: Diensplig: Hoekom stotter ons pa’s so? deur Anelia Heese

Annette 2023-08-26 My man was 'n skerpskutter en instrukteur in die SANW. Dit het sy lewe verwoes.

Persverklaring: kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapport-resensiepryse 2023 bekend

Elise Bishop 2023-08-25 Geluk Theo! Trots op jou om op kortlys te wees en nog soveel te meer omdat die resensie gehandel het oor my outobiografie. Ek het dit net paar dae gelede op my FB blad gepost omdat dit so baie vir my beteken het en Twee Lewens so besielend benader het. No

Afrikaans Huistaal se voorgeskrewe gedigte vir matrieks: Faeed Amardien se mening

Amourie Wortmann 2023-08-25 Goeie dag. Ek is van mening dat in hierdie geval daar meer as een kant van die saak is. Ek het hierdie jaar ook al die 10 gedigte onderrig aan my leerders wat Afr EAT neem en vir wie dit eintlik 'n derde of vierde taal is. Ek was verras om te hoor van wa

drie bossies sewejaartjies

Hannes 2023-08-25 Pragtig.

Onze Rust deur Pieter Verster: ’n Lesersindruk van ’n boeiende en merkwaardige roman

Barend van der Merwe 2023-08-25 Goeiedag Ditshitso Ek is 'n moedertaalspreker van Afrikaans, en my Afrikaans is nie eens altyd suiwer nie. Let wel, mens hoef nie altyd 'suiwer' Afrikaans te praat nie. Dit is veral wanneer mens formele en veral wetenskaplike tekste skryf, waar reëls st

Persverklaring: kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapport-resensiepryse 2023 bekend

Rinsie 2023-08-25 Baie geluk, Elise. So uit die hart geskryf.

Wat het skaak en transregte met mekaar te doen?

Se maar net 2023-08-25 Wel, alles in ag genome, bly dit 'n voldonge feit dat die algehele wêreldskaakkampioen nog nooit 'n vrou was nie. Nie waar nie?

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Angus 2023-08-25 Beste Raed-na-Gael Die saak was 'n bietjie ingewikkelder as wat jy wil voorgee. Dover-skool se ouerraad het op 'n slinkse manier die leer van Intelligent Design by die skool ingesmokkel, met 'n handboek, "Of Pandas and People". Elf ouers het beswaar daar

LitNet Akademies-resensie-essay: Decima deur Eben Venter

Melanie Grobler 2023-08-24 Ek het my lewe gegee.

Fariseër

Marcelle 2023-08-24 Pragtig. Roerend.

Die landskap van die psalms

Hennie Smith 2023-08-24 Ek, en ek vermoed ander 'gewone' Bybellesers lees soms 'n psalm met waardering en soek na die boodskap daarin. Cas bring met hierdie studiestuk die hele psalmbundel na ons en wys daarop dat die bundel 'n komposisie is wat God oor lang tydperke aan mense

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Raed-na-Gael 2023-08-24 Angus, Daardie ou hofsakie het sy oorsprong in die liberale demokrasie (die ou groepie ateïstiese ouers wat kamtig vryedenke aan hul knapies voorhou).

Wat het skaak en transregte met mekaar te doen?

Snotjan 2023-08-24 In 'n artikel op SkySports (https://www.skysports.com/more-sports/other-sports/news/29877/12942115/transgender-women-temporarily-banned-from-female-chess-events-as-fide-undertakes-thorough-analysis) word een van FIDE se amptenare aangehaal. Volgens ene Da

Afvlerkmens: ’n onderhoud met Grant Jefthas

Grant Jefthas 2023-08-24 Beste Anelene. Jammer dat ek nou eers antwoord. Baie dankie vir die mooi worde. Ek waardeer dit! Groete uit Stellenbosch. G

Onze Rust deur Pieter Verster: ’n Lesersindruk van ’n boeiende en merkwaardige roman

Ditshitiso Mashigo 2023-08-24 Ek is nie 'n Afrikaans moedertaalspreker nie, maar ek probeer om suiwer Afrikaans te lees en praat. My klem, sover moontlik, lê op letterkunde en ander studierigtings na 1925 tot vroeg tagtig. Ek is beïndruk dat die debuutromaan deur Pieter geskryf, in

Persverklaring: Finaliste van ATKV-Woordveertjies bekend

Betsie Bester 2023-08-23 Prys vir Romanses: ’n Ultimatum vir liefde – Corné van Rooyen (Romanza)

Marmite-koek vir die onthou

Ollie Joubert Suidwes 2023-08-23 Ek is net so mal oor my Marmite-samies, waarvan ek self die brood gebak het.

Liewe Kersfeesvader: ’n resensie

Reney Warrington 2023-08-23 Louise, as ek nie die pot mis het nie, moet jou dogter self besluit of die storielyn vir haar geloofwaardig is?

Uitdagings en voordele van selfpublikasie: ’n onderhoud met Francine Beaton

Ina Van Vuuren 2023-08-23 Goeiedag Ek is 'n 62-jarige vrou wat begeer om 'n digbundel te publiseer. Enige voorstelle sal waardeer word. Riglyne? Baie dankie, ek hoor graag van u. Vriendelike groete Ina

Briewe van die huis

Mignon Olivier 2023-08-23 Weet jy van my oupa? Johannes D Olivier. (Oom Hansie) Ek probeer meer oor hom uitvind. Johannes Diederick Olivier was born on December 19, 1919, in Middelburg, Eastern Cape, South Africa. https://www.ancestry.com/mediaui-viewer/collection/1030/tre

Blydskap in moeilike tye: ’n onderhoud met Johannes de Villiers

Marina vd Vyver 2023-08-23 Goeie dag. Ek is in 'n klein dorpie in Limpopo en sou graag van jou boeke wil bestel. Wat kos hulle? En gaan jy dalk later werkswinkels in ander provinsies aanbied?

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Naomi Meyer 2023-08-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik telkens op die

Die landskap van die psalms

Susan Vorster 2023-08-23 Dankie Cas, die Psalms is 'n skatkis wat ontgin behoort te word. Ek vind veral die parallelle wat getrek is tussen 16 en 23, en 111 en 112 besonder insiggewend.
Top