Kommentaar

Op soek na Paul Celan langs die Boekowina-meridiaan, ’n graf in die lug

Eben Viktor 2023-09-01 Helize van Vuuren: Dankie vir jou belangstelling. Jy’s reg wat betref die werkerskampe waarin Paul Celan was. Daarvan word vertel in die volgende aflewering (Deel 3); daar is ook ’n vierde aflewering. Sommige weergawes vertel dat hy in een kamp was,

Marlene van Niekerk, die tempteerbare oog deur Marius Crous (redakteur): ’n resensie

Karen de Wet 2023-09-01 Dankie, Chris, vir die deeglike lees en die resensie. Inderdaad is die voorlaaste afdeling en die slot by Marius se artikel omgeruil ná proef en voor druk. Is dit drukkersduiwel? Die "slordig" is nie voor die deur van Marius en sy goeie en interessante h

The heart has spaces – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker

Ayden Lottering 2023-09-01 Juffrou Lombard maak my die doen.

Op soek na Paul Celan langs die Boekowina-meridiaan, ’n graf in die lug

Dietloff van der Berg 2023-09-01 Vir my 'n uiters verrykende artikel. Wie is dit wat gevoel het "dit 'estetiseer' die gruwel van die Sjoa"?

Elders gesien: Mbeki die mees destruktiewe president in die ná-1994 era

Francois Verster 2023-09-01 Goeie stuk, veral omdat Mbeki as die "groot intellektueel" voorgedoen word, asook die man wat sogenaamd grootgemaak is om die post-apartheidstaat na nuwe hoogtes te lei. Sy geloof in etlike ooglopend-onbvoegde mense soos Manto en Selebi was egter verbyste

Marlene van Niekerk, die tempteerbare oog deur Marius Crous (redakteur): ’n resensie

Marius Swart 2023-08-31 Chris, dankie vir jou resensie. Groot was my verbystering toe ek nou in die papierkopie gaan kyk en sien dat my hoofstuk se slot en voorlaaste afdeling inderdaad omgeruil is. Ek belowe dit was nie ek nie! Blameer maar die drukkersduiwel.

Op soek na Paul Celan langs die Boekowina-meridiaan, ’n graf in die lug

Erna 2023-08-31 Wat 'n reis met Paul Celan. Skokkend, roerend en hartverskeurend. Baie dankie vir die deel daarvan. Iets wat jou laat sidder oor wat gebeur het, maar geweldig insiggewend weergegee.

Van ongelykheid tot nuwe ongelykheid – van wit minderheidsoorheersing na ’n swart oligargie

Francois Verster 2023-08-31 Die vraag is of die leiers van die revolusie self in hulle stellings glo. Dit lyk eerder of hulle hulself, soos in ander ou kommunisiese bedelings, verryk; tragies ten koste van die massas waarvoor hulle sogenaamd optree. Nogal nes die varke in Animal Far

Op soek na Paul Celan langs die Boekowina-meridiaan, ’n graf in die lug

Helize van Vuuren 2023-08-31 Dis goed dat Paul Celan in Afrikaans onthou word. 'n Korreksie is egter nodig by die outeur Eben Viktor se stelling by "Todesfuge" dat Paul Celan nooit in 'n kamp was nie: "Dis só effektief dat ’n populêre gerug ontstaan het dat hy self in ’n kons

’n Huldeblyk aan Kelvin Singini, voorheen kelner by Asta in Stellenbosch

Sandra Nortje 2023-08-31 Ek dink mens kan vandag, 31 Augustus, die slagoffers van die brand in die Johannesburgse gebou saam met Kelvin Singini gedenk: ek het gehoor van die brand ...

Die rooi tekkies

Elmarie 2023-08-31 Pragtige verhaal, Hendie. Raak jou siel diep.

Nuut by Tafelberg: Diensplig: Hoekom stotter ons pa’s so? deur Anelia Heese

Marthinus Willemse 2023-08-31 Daar moet nog baie geskryf en vertel word. [Van die beste boeke/flieks oor Viëtnam, bv, word nou eers geskryf; selfde met 2WO: bv Band of Brothers.] Een mite, is dat die oorlog net op die "grens" gebeur het. Dit was 'n totale aanslag, en die hele land w

Geure

Leon van Dyk 2023-08-31 Hartroerend mooi.

Die landskap van die psalms

Abram Kriel 2023-08-31 Dankie vir hierdie insiggewende artikel, Cas Vos!

Oor blou melkskommels en zombies: Izak gesels met René van Zyl

Henriëtte van Wyk 2023-08-31 'n Uitstekende onderhoud - knap vrae wat nie net die wysheid van die skrywer ontbloot nie, maar ook opgewondenheid opwek om die verhaal te wil lees.

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2023-08-31 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik t

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Brunique 2023-08-30 Ek wil my regmaak vir my toets.

Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2023-08-30 Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestel

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2023-08-30 Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestel

Roadtripping

Betsie 2023-08-30 Is daar 'n suiwer Afrikaanse woord vir road-trip?

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Denise Minnaar 2023-08-29 Goeienaand, ek is Denise Minnaar, ma van Duwane Minnaar, 'n Graad 4-leerder. Ek sal graag al die vraestelle van al die vakke wil aftrek, asb. Baie dankie.

Vlerke vir almal deur Marion Erskine: ’n resensie

Denilee Arendorf 2023-08-29 Ek het self die boek gelees en dit het my ook 'n paar lesse geleer. Dit wat in die boek is, is die waarheid. Dit gebeur in die eeu waarin ons lewe.

Rustig soos ’n landmyn, ’n resensie van Bettina Wyngaard se Lokval

Stefaans Coetzee 2023-08-29 Baie goeie resensie!

Elders gesien: Mbeki die mees destruktiewe president in die ná-1994 era

Snotjan 2023-08-29 Ek dink mense is meer nostalgies oor die Mbeki-era as oor Mbeki self. Dit, ten spyte van die tragedie van MIV/VIGS.

Elders gesien: Mbeki die mees destruktiewe president in die ná-1994 era

Snotjan 2023-08-29 Die Zondo-kommissie is die kleinkind van die Waarheids-en-Versoenningskommissie. 'n Tandelose, simboliese kommissie, bedoel om te paai en te sus en verantwoordbaarheid te ontduik. So is elke ander nig-en-neef-kommissie ook. Politici se beste tool om niks

Nuut by Kraal Uitgewers: Spioenmeesters deur Henning van Aswegen

Sindie 2023-08-29 Waar kan ek die boek koop?

LAPA-onderhoud: Gerook deur Eldridge Jason

Naomi Meyer 2023-08-29 Goeiedag, ons het 'n paar navrae oor Eldridge Jason ontvang en sal kyk wat ons kan publiseer om so gou moontlik te help. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2023-08-29 Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af

Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Andriette 2023-08-29 Ek sal graag vraestelle en memo's wil ontvang vir Graad 3: Wiskunde, Afrikaans en Engels. Baie dankie.

Die Barbie-fliek en agentskap: die pienk kalklig val op Ken

Snotjan vannemerwe 2023-08-29 "Girls will be boys and boys will be girls It's a mixed up, muddled up, shook up world Except for Lola Lo-Lo-Lo-Lo-Lola" Die film lyk regtig nogal prettig. Raak nou lus om dit te kyk. Tradisionele genderrolle is seker 'n thing nog. Maar dit is, einde te

Die duiwel is in die detail deur Marizka Coetzer, ’n lesersindruk

Snotjan vannemerwe 2023-08-29 'n Mens het waardering vir Marizka. Haar energie en passie wat sy uitstraal in haar werk as joernalis, is soos 'n vars briesie wat rondtrek deur die lug. Haar boek kompeteer egter met berge en berge boeke waaroor 'n mens se mond behoorlik water. Ons is we

Die kopskuif om onderwys se toekoms te verseker

Ena Swart 2023-08-29 Dit is wonderlik om te sien dat mense platforms skep om, toekomsgerig, die onderwys te dien. As daar al ooit 'n tyd was om hande te vat, dan is dit nou. Sommer trots op jou, George Jonker!

Die landskap van die psalms

Hercules Boshoff 2023-08-28 Dit is nodig dat 'n digter weer hierdie tekste verken, in 'n tyd waarin digkuns en skoonheid nie meer die primêre fokus van vertalings is nie.

Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Haroldine 2023-08-28 Goeiedag! Ek sal graag graad 3 Wiskunde, Afrikaans Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal-vraestelle wil ontvang.

Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun

Hilda 2023-08-28 Ek maak my kleinseun groot van geboorte af. Hy het gister 17 geword. Mooiste seun met soveel potensiaal. Hy het báie vriendinne en hul kuier heeldag oor en weer, maar met 'n skok moes ek uitvind hy is gay. Ek het nie 'n idee hoe om dit te hanteer of hoe

Nuut by Tafelberg: Diensplig: Hoekom stotter ons pa’s so? deur Anelia Heese

Snotjan 2023-08-28 Ek verstaan nie lekker hoekom mense hulleself slegs mag uitlaat oor sake wat hulle self deurleef het nie, Ockie. As dinge so werk, dan beter niemand my nooit weer van Liewe Jesus of Mohammed of die Boeddha vertel nie. Dan sien ek ook nie dat dit hier gaa

Nuut by Tafelberg: Diensplig: Hoekom stotter ons pa’s so? deur Anelia Heese

James Barry du Plessis 2023-08-28 Ek was in 1970 vir diensplig. Was die beste tyd van my lewe.
Top