Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 7, November)

  • 8

Is jy in graad sewe en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af. 

Vraestel 

Memorandum

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

  • 8

Kommentaar

  • Avatar
    Laurette Dowling

    Ek vra vir November hersieningsvraestel en memorandum, maar kry net Junie se vraestel.

  • Help asb deur vraestelle en memo's aan te stuur om kinders wat agter geraak het tydens Covid weens datatekort te kan help.
    Dankie

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top