Kommentaar

Op soek na Paul Celan langs die Boekowina-meridiaan, kom die Sabbat

Susan 2023-09-19 Baie dankie vir 'n mooi uiteensetting van die lewe en werk van Paul Celan.

Graad 11: Wiskundige geletterdheid – vraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2023-09-19 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud g

Graad 10: Lewenswetenskappe-vraestel en memo

Naomi Meyer 2023-09-19 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-forma

Graad 10: Lewenswetenskappe – vraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2023-09-19 Goeiedag en dankie vir jou navraag. Om vas te stel waaroor julle skryf, sal jy by die onderwyser/opvoeder moet uitvind. LitNet bied wel gratis oefenvraestelle en dis alles hier op een plek bymekaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestel

Die stereotipering van mans

Francois Verster 2023-09-18 Interessant, om al die kassies te bekyk en dan te wonder of jy jouself daar sal raaksien. Ook dat die kassies se bekrywings baie varieer, hang af wie dit identifiseer - so byvoorbeeld word die omega-man baie verskillend opgesom in verskillende bronne hier

Tien vrae: SD Fourie oor Die dooies leef

Jan Viljoen 2023-09-18 My ouma was Susan Lourens van Bredasdorp, getroud met Abraham Joubert van Bultfontein. Sy het ook 'n suster gehad, Hendrina Petronella Lourens, nooit getroud nie. Het hulle enige verwantskap met die karakters gehad?

Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwag deur Albert Blake: ’n lesersindruk

Adriaan van der Merwe 2023-09-18 Where can I get info regarding a Craucamp that had a hide out on a Brandfort farm at Botesberg om the night the police were searching for him during the Ossewa Brandwag. Thanks.

Die stereotipering van mans

Malene Breytenbach 2023-09-18 Briljant, Nini!

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

Hermiena Bredenhann 2023-09-18 My skoonsuster ly aan dimensie; ons moet nou vir haar plek kry waar sy versorg kan word, maar sy kry net SASSA-gelde. Ek weet nie watter kant toe nie en ons kan nie plek bekostig nie.

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

F C 2023-09-18 Om te lees met begrip, veral dit wat in die Bybel te vind is in ag genomen die agtergrond waarteen dit geskryf is, is helaas 'n kuns wat Angus nie kon bemeester nie. Lees met begrip is dus nie net tot skoolkinders beperk nie.

Wen kaartjies na die Stellenbosch Craft Drinks Festival!

Juanita 2023-09-18 Seems like an amazing opportunity.

Die program | The programme: Etienne van Heerden Veldsoirée, 22–24 September 2023

David Viljoen 2023-09-17 Hou ons ingelig, asb. Onmoontlik om binne twee of drie dae so iets te probeer bywoon. Ons moet laaaaaank voor die tyd beplan.

Namibië

Ina Van Vuuren 2023-09-17 🙏🏻

Op soek na Paul Celan langs die Boekowina-meridiaan, om die onsêbare te sê

Hanlie 2023-09-17 Dis 'n baie insiggewende blik op 'n groot digter se lewe. Dit wys hoedat oorlog en politiek op 'n mens se lewe kan inbreuk maak, dit kan traumatiseer en kan verander, verwoes.

Namibië

Ina Van Vuuren 2023-09-17 'n Bitter groot voorreg! Dankie vir die plasing van my gedig, dit lê my baie na aan die hart! 'n Diepe verlange na my geboorteland sal my ewig bybly... Baie dankie LitNet. xxx

Troue

Ina Van Vuuren 2023-09-17 Wat 'n voorreg vir my, baie dankie vir die publikasie van my gediggie, en die voorstelling daarvan is pragtig! God bless!

Dooie See: dodemars of omkeerstrategie?

Jeanette de Klerk-Luttig 2023-09-16 Baie interessant en erg kompleks, dankie Handre.

Moedertaalonderrig is van kardinale belang in Suid-Afrika; dis ononderhandelbaar

Hans Richardt 2023-09-15 Ek sit en dink aan 'n Sondag-preek. God en Jesus het nie persoonlik oorlewerings in bybel geskryf nie. Tewens, die bybel as boek is 'n taamlike onlangse gebeurtenis en mense het dié tekste geskryf. Paulus het kerkbriewe binne konteks aan gemeentes van da

Die stereotipering van mans

Snotjan 2023-09-15 Naas, Naas, Naas...daar sal altyd mense wees wat na mekaar toe gravitate (ek leer nou Kaaps, na afloop my verlore jeug in die Vrystaat). En andere weer, sal mekaar nooit vind nie. Die veel meer gewigtiger bekommernis hier is: wat van interseks mense? Moet

Graad 10: Lewenswetenskappe – vraestel en memo, derde kwartaal

Qeazhay Kryhans 2023-09-15 Ek wil graag weet oor watter werk ons hierdie derde kwartaal gaan skryf sodat ek beter kan doen in lewenswetenskappe.

Demensie

Lydia-Marie Joubert 2023-09-15 En steeds Magriet! Meer sekuur beskryf as ons biomerkermolekules vir die indringing van dié vetgesmeerde dief…

Die stereotipering van mans

Naas 2023-09-15 Dan is daar al hoe meer mans wat hulle eie pad vat (MEN GOING THEIR OWN WAY - MGTOW) en nie deur hulle verhouding met vroue gebrandmerk wil wees nie. Die bogenoemde kategorieë maak mans net nuttig as hulle iets vir vroue kan doen of beteken. Dankie, maar

Graad 10: Lewenswetenskappe-vraestel en memo

Mia links 2023-09-14 Lewenswetenskappe, graad 10 September-vraestelle, asb.

Dooie See: dodemars of omkeerstrategie?

Charl Cilliers 2023-09-14 Puik, soos altyd!

Die geel dag

Andries Fourie 2023-09-14 Lieflik.

Graad 11: Wiskundige geletterdheid – vraestel en memo, derde kwartaal

Babu Kumardas 2023-09-14 Wiskunde Geletterdheid, taak 2, kwartaal 3 Graad 11.

Net sewe jaar oud

Martin Labuschagne 2023-09-14 Hartroerend!

Trading through the old Transkei

Harland Wood 2023-09-13 Maybe try to locate and contact members of the Stobart family who were among the last 'white' business people in Bizana following the Transkeian 'independence' in the early 1970's when most white-owned businesses were bought out by the SA Nat Government a

Op soek na Paul Celan langs die Boekowina-meridiaan, kom die Sabbat

Erna 2023-09-13 Weer eens 'n uitmuntende skrywe deur Eben oor die lewe van Celan, 'n hoogs talentvolle en gefrustreerde man wat so tragies moes sterf. Baie dankie vir die insiggewende deel daarvan.

In die fragmentarium 5

Oubôbjaan 2023-09-12 Ek twyfel sterk. Daar’s nie genoeg moord-en-dood(se)lag in nie. Dit pas by geen verwagting en voldoen aan geen begeerte nie. Dis te toiingrig. Fragmentaries. Volksvreemd. Ons het rigting nodig in die donkerwording! Laat ons bly wees, en dit sien as 'n u

Three wise monkeys by Charles van Onselen: a book review

David Willers 2023-09-12 Thank you for a fascinating review by Peter Vale. Read with great pleasure.

Graad 10: Lewenswetenskappe – vraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2023-09-12 Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet is 'n webwerf met skolehulp in die gedaante van ekstra oefenvraestelle wat hier verskyn. Om vas te stel oor watter werk jy eksamen of toets skryf, sal jy by jou skool en onderwyser moet uitvind en met hulle gesels. Hi

Graad 11: Lewenswetenskappetoets en -memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2023-09-12 Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat we

Kluisenaarshart

Erika Kriek 2023-09-12 More Anzé Ek het 'n droom gehad vanoggend dat my ouboet 'n kluisenaarshart het. (Sy diagnose deur die dokter.) Ek dit opgesoek en op jou gedig af gekom. Dit is ongelooflik mooi. Groete Erika

In die fragmentarium 5

Sandra Pretorius 2023-09-11 Ek hoop van harte die hele "In die fragmentarium" word uiteindelik - met kunswerke, foto's en al - nog in boekvorm uitgegee. Durf ons hoop?

Op soek na Paul Celan langs die Boekowina-meridiaan, om die onsêbare te sê

Erna 2023-09-11 Arme man wat soveel moes ontbeer. Dankie vir die deel van sy smart en van sy ontberinge. Stem saam, sien uit na deel 4.

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Angus 2023-09-11 Beste FC “Kom ons los maar vir Angus.” Ha! Uiteindelik het die pennie gedrop – baie onchristelik, maar op die regte pad. Veels geluk, man. Jarelank sukkel ek al met Christene wat my wil dwing om aan bonatuurlike heilige spoke, die hemel en engele t

Graad 10: Lewenswetenskappe – vraestel en memo, derde kwartaal

nazly 2023-09-11 Ek wil graag reageer op die boodskap ek wil graag weet wat of watter werk ons die derde kwartaal gaan skryf, want ek wil graag beter doen in my September-vraestel.

Graad 11: Lewenswetenskappetoets en -memo, derde kwartaal

Karien Janssens 2023-09-11 Hi daar enige vraestelle vir graad 8 en graad 9?
Top