F C2023-10-08Beste Angus
LOL. Om die raad te volg van ’n man wat reeds koebaai gesê het, is onsinnig, veral van iemand wat nog die begrip 'mite' onder die knie het. Skryf weer as jy dit verstaan.
Johan Esterhuizen2023-10-08Ja, die eerste Woordfees: waar 'Passie' met passie vereenselwig is. Stunning aand en onder die talle herinneringe sal ek nooit die vroegoggend-optrede van Brasse vannie Kaap vergeet nie! Dankie, Dorethea, jy't die potjie skitterend aan die roer gesit.
Ina Cantoni2023-10-08Ek is ook ’n skrywer, onbekend, maar hoopvol. Op my rak is 21 fiksie-romans. My temas is wyd, ek skryf oor die lewe. My eerste boek verskyn na my 65ste verjaardag, na kanker. Ek is nou 75 en skryf nog een stryk deur.
Hoe maak ek myself sigbaar sonder
Fazlin Ferguson2023-10-07My name is Fazlin Ferguson and I grew up with abassies warme worsies in D6. My fondest memory of it was going with my mommy on a Wednesday afternoon to Abassies butcher in Hanover Street to buy our warme worsies which obviously was our Wednesday evening
Carla van der Spuy2023-10-07Bettina, hulle is diegene wat uitgemis het om nie ’n tafel met jou te deel nie. Ek hoop van harte ek en jy sit eendag weer saam op die verhoog by ’n boekefees.
Faikah Amardien (nee Toufie)2023-10-07Shukran for bringing back my childhood memory, back in 1983 as I remember "olapworsie day" was on Wednesdays, as a kid I had to run to stand in that queue at the Mitchell's Plain branch where Uncle Ashraf also use to work. Yes, it still tastes the same, m
Ebrahim Holt2023-10-07I remember as a child of 6 I had to go and buy a sikspens se worsies every Wednesday en vanaand het almal in die kraal (boeta Whitey, antieHya, motjie Nappa, my grandmother, die Khalifa) ook ate worsies cause die kraal was in Plymouth Street where Golding
Tristan2023-10-07A beautiful article; so wonderful to have all these quotes too, listening even to the audience members! (Szczure you didn't omit any letters from Karina's name? ;)
Erwin Schwella2023-10-06Jannie Gagiano op sy meesterlike polemiese beste. Soos toe hy in die Schumann Fakulteitsraad, nadat Sampie Terreblanche weer eens en by herhaling beswaar gemaak het dat die MBA graad Meesters in ekonomiese- en bestuurswetenskappe maak van voorgraadse jokk
Charl Adams2023-10-06Bettina, jou geleefde evaring spreek iets veel dieper aan. Ons hier aan die suidpunt van Afrika het spesifiek 'n wrede en ongenaakbare verlede wat oor eeue 'n tipe vooroordeel in die psige van bewoners geskep het en dit steeds voed.
Met die koms van demo
Hans Richardt2023-10-06Wel, Koos, dis verbasend dat LitNet die federalistiese ideaal van wit Afrikaners, en in die Wes-Kaap, die bruinmense ingesluit, publiseer. Ek glo nog steeds dat die idee van 'n konstellasie van federale state reeds funksioneer in die Russiese Federasie en
Abieda Soeker2023-10-06Ai Zubayr, your essay is going to evoke fond memories of many childhoods. Family and friends alike will nostalgically reminiscence about their "warme worsies" experiences, like you did with me. I know it will be the topic for discussion for a while with m
Barend van der Merwe2023-10-06Die begrippe "Afrikaner" en "Afrikaanse wêreld" word hier effektief as sinonieme ingespan. Wanneer mens praat van die begrip Afrikaner, dan verwys dit volgens my wete na 'n bepaalde etnisiteit of veral dan kultuurgroep. Daar bestaan relatiewe algemene ko
Shameem2023-10-05Shukraan for giving me a taste of my childhood memories. I distinctly remember my grandfather calling them ôlapworsies.
Well done on this piece Zubayr.
Ek lus nou vir Abassies worsies, haha!
Deirdré Coetzee2023-10-05@mylitnet @karen_ouma @stefaanscoetzee what a beautiful article - what a lovely day - what amazing memories - and I have to boast🥰 thank you @mylitnet for using my photos - proud moment😍 link above👆
Theo Nel2023-10-05Ek meen hierdie anonieme resensent, Crito, slaan die bal mis met die laaste paragraaf van Willie Burger se resensie van Stasies. By versigtige nalees is die felle kritiek wat daarin gelees word, nie so duidelik nie.
Nêrens sien ek dat die resensent self
Barend van der Merwe2023-10-05Veels geluk met die artikel. Dit is 'n leersame stuk. Veral die agtergrond van die lied, en Stemmet as die skrywer, is interessante feite waarvan ek onbewus was. Dit is ook vir my iets 'anders' as die gewone tipiese akademiese artikels. Dalk bietjie meer
Blatante Vertrapte2023-10-05Jammer om te sê, maar die skoen pas die ander voet ook (en nou is ek seker ook 'n white supremist aldus Bettina). In haar rubrieke op LitNet het Bettina al meermale neerhalende uitaltings gemaak tenoor witmense. Maar dit word toegelaat en gaan ongesiens
Breyten Breytenbach2023-10-04Goed om te hoor die hefs floreer in Sjymbos en die hefnots kuier maar sjaam al is dit ook net vir die kans om darem ook op 'n ander ou te mag pis. My gat se deksel was nog altyd hoe pragmaties die buk-Afferkaners kan wees, die fyn kuns van retoriese veron
Mogamat Alexander2023-10-04Salaam Moeniel, en slamat vir jou boek en storie. Baie trama Kasie omdat jy die gedeelte van die Cape Malay Culture so ver versprei het. Dinge gebeur, Algamdu Lillaah.
Daan C2023-10-04Miskien wil miljoenêrs in Stellenbosch bly omdat dit 'n mooi dorp is, goeie restaurante het, groot genoeg is -- maar nie te groot nie -- en ook naby genoeg is aan Kaapstad en die lughawe? En as jy kinders het is daar goeie skole. Alles baie prakties.