Elders gesien: 25 begraafplase in Graaffernet

  • 1

...
PLEASE TOG en vind uit how you can support die liewe Otto Sparrius for his hard work. Dis Krismis and I ask in Christmas spirit: dink asseblief aan julle mense. Blessings vir julle almal.
...

Elise Bishop skryf op Facebook se Graaff-Reinet History Group:

Can you believe it, maar apropos verskillende several bronne van information I’ve got to know dat daar the unimaginable nommer van 25 begraafplase in Graaffernet is. My kop spin as ek net dink daaraan. There must be more dead than alive in town. Mensdom it’s probably not veilig to walk op jou eie in the streets at night?

Anyhow, as far as is known, is net vier hiervan recorded. Vaderland. Just vier van twenty five! Skande.

En boonop, toe Robert Sobukwe se graf as so historical declared was, is al wat ’n ant heap was met white stones beplak, even as hulle nie graves was nie – van Santa af tot other side of the dam! So today it’s a totally impossible taak to know who was buried en hoe en waar die graves rêrig is.

Maar you know, of these twenty five het Reinet House se mense and their highly qualified contacts groot investigations en research gedoen en na groot expense van R12K op hulle eie, die municipality can’t even die stadsaal oppas nie, ’n reference manual gepublish van die Cradockstraat-begraafplaas. Die eerste van die vier grootste begraafplase. At one stage is Natte en Sappe glad langs mekaar daar begrawe. Interesting, nè. Ek sal ’n kiekie publish van die boek and I really hope julle sal hierdie groot effort van Reinet House support. Vir nageslagte it’s a very important verwysingsraamwerk. You’ll see, just as julle die inhoud se opgawe betrag.

But nou ja, dis EEN van die 25 wat versorg is en gebabysit word. Ek wil you all vertel van die twee op die road Kroonvale toe.

It was at the time toe Volkskool sy centenary gejol het, that I discovered in watse sad toestand die begraafplase van die Oukerk en Nuwekerk was – overgrown met onkruid as high as die tombstones. Die wat nog gestaan het, want die skollies en vandals het a Krismis gehad soos hulle just vir their pleasure die grafstene links en regs beskadig of destroy het. Selfs oom Dolf se four poster het in die slag gebly…

Anyway, daar het ’n engel oppie doorstep verskyn – a saviour who was willing om skouer aan die wiel te sit and to clear up the mess. Onthou die busse van ou Julies, groot silwer en blue, was nog up and running en die pad nog ’n stofpad duskant die railway. Alles was so toe met stof en thus het Vicky Brummer se gravel nie meer gehelp om sydissels in toom te hou nie. Even oom Johnny se gladde grafsteen was toe vannie stof.

En that’s toe Otto Sparrius appeared on the scene. Die tyd vannie centenary. Hy was local en het sy kans oop gesien to at least get things acceptable vir die skool se celebrations, want daar was baie mense wat sou kom sountoe whose family were buried in dié twee begraafplase. Cradockstraat se graveyard was al vol grafte.

En ever since het Otto dit uit eie sak, initially, gefinance en die graveyards in formaat gekry.

Nou ja, sad cases continue: Nuwekerk het gevou nes Saambou en Grootkerk was aan die leegloop en collections was maar little. I also discovered Nuwerk se graveyard was never promulgated en is eintlik municipal property. So hulle kan hop houses build op allie graves! En latertyd het dit vir Otto ’n time-consuming affêringte geword, but eventually kry hy darem nou bietjie financial contributions vannie Grootkerk. But labour en petrol is maar duur. Everyone eats bread.

So what I want to try and achieve, is dat importantly, die boek van Reinet House firstly must be VERY WELL SUPPORTED moet wees, want hulle wil dieselfde doen met die ander graveyards. And the profits van book sales is mos maar min (ask me, I know) so they must sell many.

And secondly wil ek hê everyone who has iemand in die begraafplase gebêre ook aan Otto Sparrius moet dink. Even a bottel witblits of stuk biltong, but just remember he is tending the graves van julle almal se voorsate and loved ones. It’s a thankless job, I tell you. So please show some appreciation. Scroll back to my previous essays oor die begraafplase and you’ll see what they looked like twee jaar ago. Skandalig I tell you. Ek sit nou ook ’n paar by wat wys how nice and clean they are today, caringly tended to, sonder voorbehoud, geen graf is meer toegegroei van onkruid nie and you see wat the people’s names were on the standing (and lying) gravestones..

Kontak Reinet House (Anziske Kayster) by graaffreinetmuseum@intekom.co.za of 049 8923801 vir boeke (net sewe nig.) PLEASE TOG en vind uit how you can support die liewe Otto Sparrius for his hard work. Dis Krismis and I ask in Christmas spirit: dink asseblief aan julle mense. Blessings vir julle almal.

Lees ook:

Krismistyd op Graaffernet

Krismistyd as daar droogte is in ons liewe Karoo

  • 1

Kommentaar

  • Marietjie Warrington

    Pragtig en in 'n prikkelende idioom geskryf, Elise! Dankie hiervoor, die humor en die inliging.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top