
La Campanella: Wat is alles in ’n naam?
2024-09-02"Jislaaik, ons het darem eienaardige name nou in ons land. En met die talle herdopings deesdae van dorpsname wat ons erfnis mismaak en ontneem, raak dit nóg meer snaaks."

Elders gesien: 25 begraafplase in Graaffernet
2023-12-09"Anyway, daar het ’n engel oppie doorstep verskyn – a saviour who was willing om skouer aan die wiel te sit and to clear up the mess."

Elders gesien: Dawn-er-wetter-Graaffernetter!
2023-02-20"Klub Libertas was langs Bokkie en Tokkie se town house en otherside die straat was Dawn se rooms. Die mansmense het sometimes one by one at a time daar ook ’n dop loop steek. So was said. Sometimes even twee of drie agtermekaar, glo. One by one."

Elders gesien: Bagatelle en chess
2023-02-14"Ons het min gespeel, ’cause ek’t nooit remember waar die swart king en die wit king moet wees nie en forgot always was it knights of bishops eerste van die castle?"

’n Very cosy plek met plenty of funny goeters
2023-02-06"Dit gaan halfway donker ok word in die middel vannie dag and then you can look straight vir die son deur die smoked glass. En jy gaan kan sien die moon is kleiner as die sun."

Sedeloosheid in die biology class
2023-01-09"Waar kom daai anties se half dozen of meer babies dan va’daan? Mrs Olivier gaat maar moet explain, dan nou nie? G’n mens kon jou dié konsternasie uitdink nie. In Graaffernet! Of all places!"

Elders gesien: Graaffernetters is grand mense
2022-11-28"Morley mos altoos met sy grys flannels, mens’ sports jacket met ’n sagte cashmere pullover en Windsor knotted tie, a proper gentleman. En die wit panama hoed so net-net skuins getilt en handjies altyd agter die rug. Nes prins Philip, was Morley die epitome van ’n properste English gentleman."

Wasdaggedoentes
2022-11-07"Ai, my dierbare ouma was darem so vol geite. As sy eers met die pink candlewick gown en die plastic showercap op haar high heel slippers, met supports in virrie dropped arches, die gang afgestap kom met ’n towel gedrape oorie arm, het jy geweet dis bathtime vir Ouma."

Etienne van Heerden Veldsoirée: Elise Bishop oor Twee lewens
2022-10-05Die Etienne van Heerden Veldsoirée het van 23 tot 25 September 2022 op Cradock plaasgevind. Elise Bishop het met Izak de Vries gesels oor haar outobiografie Twee lewens.

Seen elsewhere: In one’s dotage, memory seems the only sensibility
2022-08-11"Little did one know, those many years ago, that someone who would play such an integral role in one’s life traversed the soil one knew so very well and which one loved only as one could love one’s hometown – a sidewalk one walked on in those years, the furrows in which one searched for crabs under the stones."

Elders gesien: Koöperasie en springbokke
2022-07-02"Daar’s nóg ’n rugby player wat hom ’n mooi nooi kom pluk het in Graaffernet se plaastuine, dink ek mos nou. So by so, dis nou net wat ek van weet nè? There’s probably others ok, but dis nou net van my time gewees."

Elise Bishop verduidelik Graaffrikaans
2022-05-19"Graaffrikaans is vir my ’n spreektaal, ’n oretaal. Dis nie die Afrikaans van die taalonderwyser of predikant wanneer hy sy nering uitvoer nie, dis die algemene taalgebruik in daaglikse omgang tussen Graaffernetters met mekaar en ander."

Scindapsus en sunfilters
2022-05-18"Mense was skoon versteurd, want toe boonop kom nog die hairdo’s, die geteasde beehives, bobtails en pageboys. Hoog-geteasde hare, dit staan complete nes beehives. Die waves en perms was out of fashion en history nou op Graaffernet se streets."

Teerpad, eikebome en Good’s Motel
2022-05-03"Die Town Council wou niks weet van ’n bypass soos happened by Middelburg nie – die national road moet dwarsdeur die dorp loop otherwise gaan die winkels niks commercial growth hê en bigger income kry nie. Die dorp sou skade ly nes Middelburg."

Oupa en Ouma se kombuis
2022-04-26"As Ouma se tafelklokkie dus gelui het, moes jou neus klaar geblaas wees, jou hande gewas wees en jy moes jou plek ingeneem het langers die tafel oppie tolletjiesstoele. Jy moes nie nog bodder om te krap waar dit jeuk nie – Ouma het geroep."