Die Etienne van Heerden Veldsoirée het van 23 tot 25 September 2022 op Cradock plaasgevind.
Elise Bishop het met Izak de Vries gesels oor haar outobiografie Twee lewens.
Bishop is ook bekroon met die Orde van die Windpomp tydens dié fees.
Die volgende Etienne van Heerden Veldsoirée sal van 22 tot 24 September 2023 plaasvind.
Besprekings vir verblyf kan nou reeds gemaak word by Die Tuishuise & Victoria Manor of by die Buffelshoek DiRosie Lodge.
- Foto’s: Johan Kotze, sien sy volledige galery hier.
Borge:
Die Tuishuise & Victoria Manor
Buffelshoek Dirosie Lodge
NB-Uitgewers
Amazwi South African Museum of Literature
Montego Pet Nutrition