Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Die geskiedenis van braaibroodjies onthul

Maryke Roberts, Frans de Villiers Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-10-02

"My grootste hoop is dat mense weer nuuskierig raak oor die klein geskiedenisse rondom hulle."

Scorpio rising: an interview with Deon Meyer

Naomi Meyer, Deon Meyer Books and writers 2026-10-01

"The problem was that Benny had no intention of sticking to his minor role. Every time he walked onto the page and into a scene, he lit it up and made things happen."

Mike Nicol, die man agter die woorde

Stefaans Coetzee, Mike Nicol Skrywersonderhoude 2026-09-30

"Hy wil weet wat gaan gebeur, want terwyl hy lees, probeer hy uitwerk hoe die skrywer die boek aanmekaar gesit het."

Manage your money like a f*cking grownup: an interview with Sam Beckbessinger

Naomi Meyer, Sam Beckbessinger Books and writers 2026-09-21

"Every rand that flows into your hands is a choice. Just make sure that you actually want the things you’re spending money on, and that you’re not just living out someone else’s script of adulthood."

Inter-review with Karl Luntta, writer of What the trumpeter said and other stories

Elsibe Loubser McGuffog, Karl Luntta Books and writers 2026-09-16

"To me, all short stories start with a grain of experience and a seed of truth gleaned from something that happened to the writer. Some of the incidents and dialogue in the Trumpeter stories incorporate real(ish) events, but only to the extent that these events create a foundation on which to build a satisfying fictional world. I think fiction writers start with a question: 'What if …?'"

Copyright for writers: A practical guide by Owen Dean and Leslie Downie – an interview on the rules of the game

Naomi Meyer, Owen Dean, Leslie Downie Books and writers 2026-09-11

"Warn them," Dean repeats. "If you use AI, your work might not be protected." "Don’t do it," Downie says. "Respect your own work. Respect your fellow writers’ work."

Oscar Pistorius: The big lie and the right to a fair trial – ’n onderhoud met Chris Marnewick

Carla van der Spuy, Chris Marnewick Skrywersonderhoude 2026-09-11

"Chris is daarvan oortuig dat Oscar eerder weens strafbare manslag skuldig bevind moes word."

Mphuthumi Ntabeni speaks to Krystle Zara Appiah

Mphuthumi Ntabeni, Krystle Zara Appiah Books and writers 2026-09-09

Her debut novel was Rootless. Her second novel, Half lives, is the subject of this interview.

In gesprek met Stephan van Staden oor sy bundel Digters is stigters: ’n honderd en enkele gedigte

Izak de Vries, Stephan van Staden Skrywersonderhoude 2026-09-01

"My hoofdoel met die wye publikasie van die bundel is dat die breë publiek dit sal geniet as ’n feesviering van ander digters en hul gedigte."

Translating Swiss theatre in apartheid South Africa deur Paula Fourie: ’n gesprek met haar suster

Elsje Fourie, Paula Fourie Skrywersonderhoude 2026-08-28

"Ek vertel in dié boek ook ’n staaltjie uit ons kinderjare: hoe ek op agtjarige ouderdom ... na die plaaslike Weense Volksschule aan die oorskuif was sonder dat ek Duits kon praat, en ontdek het dat die woorde vir 'olifant' in al drie tale amper dieselfde was. Daaruit het ek geleer dat taal nie net ’n plek vir verskil is nie, maar ook van gemeenskaplikheid – beide werklik, in ’n gedeelde woordeskat, en iets denkbeeldigs, in die gevoel van geborgenheid wat sulke raakpunte skep."

A better future is worth fighting for: Zeenit Saban-Jacobs speaks with David Mann about her new poetry collection Palestinofication

David Mann, Zeenit Saban-Jacobs Books and writers 2026-08-21

"Palestinofication is for everyone, even those who wholeheartedly disagree with my position. I hope those in support find comfort, and I hope those who are neutral become enlightened."

Die lewe is nie ’n resepteboek nie: Zelda Bezuidenhout gesels met Gerrit Rautenbach oor haar woordewêreld.

Gerrit Rautenbach, Zelda Bezuidenhout Skrywersonderhoude 2026-08-17

"Ek is nie goed met plots nie, maar ek is goed met karakters. Het al gedink ek moet ’n medeskrywer kry om die plot uit te dink, dan skryf ek die karakters daarin."

Wat die witbors wou sê: ’n onderhoud met Elmarié Dercksen

Naomi Meyer, Elmarié Dercksen Skrywersonderhoude 2026-08-12

"In Wat die witbors wou sê ontdek Louise dat ’n mens nie noodwendig hoef te wag om heeltemal gesond te wees voordat jy aangaan met jou lewe nie. Die liefde help ons ook genees."

Van Oekraïne tot Iran: ’n onderhoud met Evert Buurman

Louise Viljoen (JBay), Evert Buurman Skrywersonderhoude 2026-08-06

"Met ’n hele aantal stories oor plekke wat vandag in die nuus is, sentraal staan in wêreldgebeure en tans nie eens besoekbaar is nie, het ek gedink dat dit dalk ’n goeie tyd is om van hierdie stories te publiseer. Ek het ’n bundel met ’n keur van 50 stories uit hierdie omstreke saamgestel."

Staan op vir die Six: ’n onderhoud met Celeste Slabber-Loriston

Naomi Meyer, Celeste Slabber-Loriston Skrywersonderhoude 2026-08-05

"Want ons almal se bloed is rooi. Ons almal se harte klop vinniger vir liefde."

Padkos en Padlangs: ’n onderhoud met Yolandi Claassens

Naomi Meyer, Yolandi Claassens Skrywersonderhoude 2026-08-03

"My teikenmark is enige persoon wat hoop en bemoediging nodig het."

Die Serwiër: ’n onderhoud met Carel van der Merwe

Naomi Meyer, Carel van der Merwe Skrywersonderhoude 2026-07-23

"Ek dink die meeste mense onderskat die bedreiging wat hierdie misdaadwêreld vir Suid-Afrika se demokrasie inhou. As ’n oorhoofse tema wou ek hierdie ineenstrengeling van misdaad, wetstoepassing en politiek in Die Serwiër op ’n onderhoudende manier weergee, asook die leefwêrelde van die rolspelers wat daarby betrokke is."

Haar verhaal van krag: ’n onderhoud met Rita Swanepoel

Catrina Wessels, Rita Swanepoel Skrywersonderhoude 2026-07-21

"Wat my die meeste geraak het, was die eerlikheid waarmee hulle geskryf het. Baie verhale is geïnspireer deur persoonlike ervarings van verlies, geweld, armoede, verslawing, familieverhoudings, moed, geloof en hoop. Dit was die rou materiaal waaruit stories dikwels ontstaan. Die grootste verandering was die groei in selfvertroue. In die begin het ek dikwels gehoor: 'Ek is nie ’n skrywer nie.' Teen die einde van die projek het dieselfde vroue mekaar se manuskripte bespreek, herskryf en eerlike terugvoer gegee."

Waar stories begin: in gesprek met James Fouché

Stefaans Coetzee, James Fouché Skrywersonderhoude 2026-07-13

"Vir hom gaan die gevaar nie daaroor dat rekenaars beter sinne gaan skryf nie; hy wonder wel hoe ’n toekoms gaan lyk sonder mense wat droom."

Tee met Matilda Burden, wat 5 638 fonteinname opgeteken het in Opreisfontein

Elise Bishop, Matilda Burden Skrywersonderhoude 2026-07-13

"Elkeen van hierdie 5 057 vlaggies verteenwoordig ’n fonteinnaam. Kan ’n mens jou dit indink? Matilda was die een wat daaraan gedink het om dit saam te vat in ’n geskrif vir die nageslag."

Top