Want to help us object to changing the names of towns?

  • 14

On 6 February 2026 Gayton McKenzie, minister of sport, arts and culture, published a declaration indicating that more towns in the Eastern Cape would be renamed:

  • Graaff-Reinet to Robert Sobukwe Town
  • Adendorp to Bishop Limba
  • Aberdeen to Xamdeboo
  • Barkly East to Ekhephini
  • East London KuGompo City.

We have created a link to an online portal for people to object to the changes: https://pyc4802exam.my.canva.site/objections.

Please share the link with everyone who cares about this issue.

You do not have to be a resident to object.

You may also use a letter similar to this one (click to download the Word document). Once completed you may send the letter to samgm@da.org.za.

We have 30 days to submit these, so let’s get as many objections submitted as possible.

Elise Bishop

  • 14

Kommentaar

  • Graaff-Reinet bly Graaff-Reinet. Hulle kan ‘n standbeeld van Sobukwe staanmaak êrens in die dorp, maar net tot daar en niks verder nie.

  • Hoekom, waarom? Graaff-Reinet is 'n ikoniese dorp. Naamsverandering doen niks positiefs nie, saai eerder verdeeldheid. Spandeer liewer geld waar dit nodig is.

  • Thea Etsebeth

    Geen doel om naam te verander nie. Groot vermorsing van fondse wat elders benodig word en 'n verskil kan maak.

  • Gcobisa precious Booi

    I believe changing the name of the town is a waste of money that can be used to do something more useful like creating jobs. I'm totally against the idea of changing our town's name. #Graaff-Reinet must stay.

  • Behou die naam, ons min genoeg geskiedenis oor vir ons kinders en kleinkinders om aan vas te hou.

  • Nico Schamrel

    Bou eerder nog skole, klaskamers, behuising, herstel hospitale, lekkende pype, watervoorsiening (nie almal kan in hotelle se badkamers bekostig nie)!

  • Dis 'n risiko vir my om my persoonlike inligting in 'n beswaarskyf te verskaf. Wie weet wat doen die ANC daarmee? Dus kon ek nie die beswaardokument voltooi nie. Jammer. Want ek sou graag wou.

  • Geagte Dr PS Swathe

    Ek sal nooit beweer dat jy niks het om te vrees vanaf die ANC nie maar, hierdie beswaarskrif is 'n DA beswaarskrif en die DA is beslis nou nie juis meer betroubaar as die ANC nie, inteendeel. Politici is politici.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top