Krismistyd as daar droogte is in ons liewe Karoo

“Ja nee, kyk, groot droogte in die somerstyd was maar hel op aarde, especially  op onse Graaffernet. Sulke jare was daar net witvleis van hoenders op die Krismistafels.”