Elders gesien

Met die nodige toestemming van die skrywers, verskyn hier sosiale media-inskrywings wat die LitNet-redaksie se aandag getrek het.

Elders gesien: Natuurlik wemel en gloei die kykNET Silwerskermfees met absolute oorspronklike en verrassende films

Leon van Nierop Elders gesien 2026-08-21

"Die Silwerskermfees hoef nie ’n tree vir Cannes terug te staan nie. En hy trek nou maar eers in sy tweede dag."

Elders gesien: Plaaslike skrywers moet eenvoudig boeke bemark

Marion Erskine Boeke en skrywers 2026-08-20

"Vir baie plaaslike skrywers is die werklikheid dus eenvoudig: as hulle nie hul eie boeke bemark nie, verkoop die boeke nie."

Seen elsewhere: AI, Artificial Intelligence, is at best purely Simulated Intelligence

Jonathan Amid Opinion 2026-08-18

"True creativity has never been about providing easy answers and ready-made platitudes, and even less about reducing the complexity of our world and experience to a set of ever-palatable 'truths'."

Elders gesien: Bejaard in ’n vreemde wêreld van "portals" en "links"

Hannes Stander Menings 2026-08-18

"Het die moderne wêreld die Tannie Hesters van ons wêreld van hulle waardigheid gestroop? Dié wat voor ons hier was, word nou alleen agter gelos om te kom sien kom klaar. Miskien moet ons introspeksie doen?"

 

Seen elsewhere: Artisanal/Ambagtelik

Etienne van Heerden Books and writers 2026-07-30

"I will be proud to publish under such a seal, just as farmers are who produce meat under the formal Karoo Lamb seal."

Elders gesien: Die harde sypaadjie is sy huis én slaapplek.

Hannes Stander Menings 2026-07-30

"Ek twyfel of sy weet wat 'kontak slaan', 'doodsakker', of om ge-'rev' te word, beteken. Hy het vier dae laas geëet, sê hy."

Elders gesien: Met apologie aan Lina Spies

Anschen Conradie Etienne van Heerden Veldsoirée 2026-07-29

"En die afgelope naweek, tydens die sewende Etienne van Heerden Veldsoirée, het ek die praktiese manifestasie daarvan weer in werking gesien. Dis veel meer as kruisbestuiwing, simbiose of uitruilings van kennis en ervarings."

Elders gesien: Vroeg-Julie voer ek en Bettina dan ons laaste gesprek

Réney Warrington Elders gesien 2026-07-28

"Ek gaan stap die Baviaanskloof en stuur ’n klomp foto’s en video’s die dag voor haar dood."

Elders gesien: Tydskapsule en The Story of Emily

Elsabé Brits Elders gesien 2026-06-19

"Ons het onder meer ’n tydkapsule uitgestal Saterdag met die herdenking – by die Story of Emily, 100 jaar na haar dood."

’n Boer maak ’n boek: On Jig by Jan Steyn

Jeanne-Marie Jackson Elders gesien 2026-06-17

"Ek’t ’n klein sirkel literêre vriende hier wat sekerlik hierdie boek – en, hoop ek, hierdie opstel – baie gaan geniet. Deel asseblief met andere Afrikaanse lesers, en lesers wat net belangstel in daardie fassinerende taal!"

Elders gesien: Rus in vrede, Portchie

Fanie Viljoen In memoriam 2026-06-12

"Hy het tee gemaak, vars piesangbrood bedien en hartlik oor sy lewe gepraat. Later het hy vir my op sy geliefde klavier gespeel, omring deur sy en ander mense se kunswerke."

Elders gesien: Aan die begin van Facebook was ek nogal op ’n seepkis.

Wilna Adriaanse Menings 2026-06-10

"Maar vandag wil ek weer op daai seepkis klim. Kan iemand asseblief vir my sê waarom RSG dit nodig ag om met Mel Viljoen ’n onderhoud te voer?"

Elders gesien: Die tusseninners het onlangs tweede gekom in Lapa se Jeugromankompetisie

Zelda Bezuidenhout Boeke en skrywers 2026-05-28

"Dis ’n lekker ligte, soms hartseer, maar meestal snaakse grootwordstorie met ’n paar aweregse karakters en ewe eksentrieke ou karre."

Elders gesien: Jou brein werk eintlik béter wanneer jy met die hand skryf.

Trisa Hugo Menings 2026-05-27

"Dekades gelede, toe ek studeer het, het ek opsommings gemaak, en dan die opsommings opgesom in ingewikkelde matrikse met weird assosiasies. Kom eksamentyd, het ek net die foto van die matriks in my kop gesien en dit dan weer uitgebol totdat ek die handboek as foto’s gesien het."

Elders gesien: Die blou huis is Erika Murray-Theron se debuutkinderboek op ouderdom 85

Frederik de Jager Boeke en skrywers 2026-05-25

"Die eerste drukoplaag is pas afgelewer, en ek is nie skaam daarvoor nie. Heel groots daarop, trouens. En dit is vir my lekker om weer uitgewer te speel, al is dit op mikroskopiese skaal."

Kunstenaars se plek in die samelewing

Sidney Gilroy Elders gesien 2026-04-08

"In tye van groot onsekerheid, onreg en sosiale wanorde is dit skrywers, skilders, beeldhouers, digters en dramaturge se taak om te onthou."

Bedelaars die norm

Jo Els Elders gesien 2026-03-25

"Die woord pla my nie. Die opgekropte emosievulkaan wel."

Die Straat van Hormoes

Evert Buurman Elders gesien 2026-03-20

"Hoewel die Partiërs bekend was vir hulle pyl-en-boog-vaardigheid, was Crassus van mening dat hulle nie oor genoeg pyle beskik het om sy getalle-oormag die hoof te kon bied nie."

Hartsprogramme op RSG

Sidney Gilroy Elders gesien 2026-03-20

"Deesdae word die radio egter gereeld afgeskakel. Daar is bedags net te veel musiek wat so baie klink asof die lirieke en/of die musiek deur AI geskep is."

Israel, Iran, ’n Aardryskundeles en ’n atoombom

Jannie Pretorius Elders gesien 2026-03-16

"Toe dag ek: hoe groot is Israel in vergelyking met die Vrystaat?"

Top