Elders gesien

Met die nodige toestemming van die skrywers, verskyn hier sosiale media-inskrywings wat die LitNet-redaksie se aandag getrek het.

Etienne van Heerden Veldsoirée: Dié beveel ek met oorgawe aan

Frederik de Jager Elders gesien 2026-03-15

"Laas jaar was ons die eerste keer daar, en dit was van die stimulerendste naweke wat ek beleef het."

Facebook: die woord venynig kom by my op

Hannes Visser Elders gesien 2026-03-15

"Aangesien ek vanoggend net na vier wakker was en na my koffie nie sin gehad het vir kreatief wees nie, het ek deur ’n klompie Facebookers se plasings en kommentare gegaan en daar was dit – ’n goue draad van venynigheid."

Elders gesien: RIV Louise Cilliers (83)

Leana Lategan Elders gesien 2026-03-10
"As akademikus het sy ’n invloedryke en hooggeagte loopbaan gehad, en die waarde van haar navorsing sal moeilik ingeskat kan word. Ook vir die Afrikaanse letterkunde het sy baanbrekerswerk gedoen."
 

Elders gesien: Tafelpote saag

Daniël Lötter Elders gesien 2026-02-27

"Vir my is die Afrikaanse boekebedryf ’n heerlike, gesellige ou tafel waarby almal kan aansit en ’n feesmaal van ons kulturele erfenis geniet. En die vier pote van die tafel is: Die skrywer, die uitgewer, die resensente en smaakmakers (wat ’n vreemde woord! Ek verkies eerder: beïnvloeder) en die lesers. As een van hierdie vier pote afgesaag word, kantel die tafel en die sop beland in jou skoot. Ek is lankal bekommerd oor ’n sagery aan ons tafelpote."

Elders gesien: Smaakmaker van die jaar

Sidney Gilroy Elders gesien 2026-02-27

"Die taal wen. Die leser wen."

Elders gesien: Jan Vermaak is oorlede

Marieta Nel In memoriam 2026-02-23

"Jan, ek sal nooit jou passie vir Afrikaans, wonderlike musiek en vonkel in die oog as jy kom inspeksie doen het, vergeet nie."

Elders gesien: ’n Naam kan jy steel, herinneringe nimmer

Daniël Lötter Menings 2026-02-12

"En skielik, uit die bloute, word 240 jaar se geskiedenis, verlangens, hartseer, vreugde, lag, prestasie en herkoms, met die penstreep van ’n minister uitgevee."

Seen elsewhere: In memory of Heinrich van der Mescht

Junnan Sun In memoriam 2026-02-09

"He never wanted to hear the same phrase played the same way. It always had to be different, sometimes even shockingly different, but never boring."

Seen elsewhere: We two from heaven by James Whyle – a reader’s impression

Jonathan Amid Books and writers 2026-02-04

"What you can and should read him for are the myriad ways in which he reminds us of our responsibility and duty to question what we think we know."

Seen elsewhere: Intermezzo by Sally Rooney – a reader’s impression

Jonathan Amid Elders gesien 2026-02-02

"Intermezzo’s quieter wisdom feels unforced and unhurried – and all the more real and tangible for it."

Elders gesien: Waarom versterk die rand teenoor die dollar?

Christo van der Rheede Menings 2026-01-28

"Dit is ’n fundamentele ekonomiese beginsel: Wanneer die Amerikaanse Federale Reserweraad rentekoersverlagings aandui, bevoordeel die rentekoersverskil opkomende markte soos Suid-Afrika."

Elders gesien: My gunstelingarea in Londen is Holborn

Elsabé Brits Reis 2026-01-20

"Wat moet jy in Londen sien? Los die rooi bus, jy beleef niks."

Seen elsewhere: The more things change…

Mike van Graan Opinion 2026-01-16

"Here we are, thirty-two years into our so-called non-racial, non-sexist democracy premised on human rights that are enshrined in our Constitution, and we have the minister responsible for arts and culture essentially banning an artist from participating in the Venice Biennial, because in his view, her work does not contribute to social cohesion in the country."

Elders gesien: Paul McCartney en "Yesterday"

Frederik de Jager Musiek 2026-01-07

"Aanskou die kunstenaar van later – die megaster, die kragtoer – in embrio, in ’n neutedop, volledig afgelewer net soos sy lied 'Yesterday' by hom gearriveer het."

Elders gesien: Goeiedag, nuwe QR-wêreld

Hennie van Deventer Boeke en skrywers 2025-12-19

"Die boek se naam is Konstruktiewe joernalistiek vir vandag. Dis die eerste Afrikaanse handboek vir joernalistiek in 43 jaar."

Elders gesien: Ontmoet Michelle. Sy woon op ’n bediener in Iowa.

Sidney Gilroy Menings 2025-12-13

"Gaan ons hierdie nuwe, digitale wesens – wat uit stem en beeld bestaan en selfs die vermoë het om ons te WhatsApp-videocall – aanvaar as deel van ons lewens?"

Elders gesien: Die dag toe meneer So-en-so vir PW gepak het

Frederik de Jager Menings 2025-12-09

"Maar die vraagsteller, wie se naam ek nie kon onthou nie, het homself bymekaargemaak onder die totale aanslag van die verhoog af. Hy het immers ook ’n mikrofoon."

Elders gesien: Die ruimer ons in ’n toekoms wat gesond maak

Reggie Nel Menings 2025-12-09

"Identiteitsvorming vir nou, en vir my gevoel, moet eerder vir ons anker in ’n verbintenis tot die strewe en werk vir geregtigheid, veral vir diesulkes aan die onderkant van die samelewing."

Elders gesien: ’n nuwe gedrukte Afrikaanse koerant in die Noorde

Francois Bekker Menings 2025-11-26

"Barnard Beukman se visie en waagmoed verdien erkenning. Dit gaan nie maklik wees nie. Daar is egter ’n enorme leemte wat gevul kan word. So ja, die potensiaal is daar."

Elders gesien: Clinton V du Plessis se "Gebed" deur KI gesing

LitNet LitNetKanaal op YouTube 2025-11-26

LitNet het toestemming gekry om hierdie video van die gedig "Gebed" te deel. Die gedig het in Clinton V du Plessis se bundel Verslag verskyn. Wat dink ons lesers van hierdie eindproduk? Deel asseblief julle sienings oor hierdie soort gebruik van KI, en ook oor die musiek.

Top