Naomi Meyer2023-11-13Hallo, en ek is bly dat die vraestelle help. Jy kan nog meer vraestelle hier aflaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is die indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek bymekaar is. Die vraestelle is ingedeel volgens gr
Naomi Meyer2023-11-13Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met eksamenvoorbereiding vir Wiskunde, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/in
Naomi Meyer2023-11-13Hallo, en dankie vir jou navraag. Dit klink vir my of jy hulp nodig het met eksamenvoorbereiding. LitNet kan met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.z
Naomi Meyer2023-11-13Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met eksamenvoorbereiding, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-to
Naomi Meyer2023-11-13Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met ekamenvoorbereiding, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toe
Naomi Meyer2023-11-13Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met ekamenvoorbereiding, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toe
Naomi Meyer2023-11-13Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met eksamenvoorbereiding, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-to
Karen Hart2023-11-12Sjoe! Celeste, ek het nou eers hier op die Sondagmiddag jou boodskap raakgelees. Baie dankie. Jou mooi woord het sommer die Sondag-blou laat verdwyn.
Joan Hambidge2023-11-12Die dank is groot vir hierdie reeks. Jy skryf sober en inderdaad leesbaar oor komplekse kwessies. Jy wys ook daarop dat alte dikwels word dit 'n of/of in plaas van 'n en/en. Jy bekyk telkens albei kante van die munt.
Un coup de chapeau!
Reint van de Pol2023-11-12Ons bly in Afrika waar sentralisasie van mag die norm is. Demokrasie vra altyd aktiewe deelname aan die vorming van beleid, meer nog in Afrika. Ons as ouers sal doelgerig die Bela wet moet omvorm dat dit demokrasie dien - met waardering aan Fedsas wat ger
JOHAN ANKER2023-11-11Dankie, Cas, vir besinning en denke agter jou bydrae. Ons bly maar soek na waarhede om ons bestaan aan te koppel, en dikwels bly dit ons ontglip, soos die Tyd. Maar die soeke bly die belangrike. Nogmaals dank vir die herdink!
Jean Blommaert2023-11-11Mijn naam is Jean Blommaert, neef van Willem Blommaert, zoon van Felix Blommaert uit Horebeke, protestantse enclave in Vlaanderen, Belgie.
Mijn vader was de jongste van 10 kinderen. Drie van zijn zoons emigreerden naar Zuid Afrika. Mijn grootvader was hoo
Winnie Nel2023-11-11Dankie Heidi die ‘n baie besonderse resensie. Ek is juis nou besig om die boek te lees en geniet dit so baie.
Dis so lekker om jou in ons boekklub te hê. Jy bring soveel diepte.
Alet Fick2023-11-11Baie dankie vir die mooi vertel van die formidabele Vrou! Ek gaan definitief die boek lees! Daar moet 'n film van haar gemaak word. Ons vroue se innerlike krag en die vrou se wonderlike liefdevolle hart is stories wat ons wêreld nodig het! Baie dankie. A
Adrian Louw2023-11-10Dis 'n simpatieke en mooi vertolking van dit wat gebeur het sover ons gewone fêns dit ervaar het. Uiters gesofistikeerde spanpoging!
Johann Rossouw2023-11-10Hein, ja, wat sal ek nou sê? Wat die mimetiese teorie betref, het Girard natuurlik uitgewys dat die god wat sigself vrywillig as sondebok offer, naamlik Christus, die sondebokmeganisme ontbloot, sodat ons minstens nie sedertdien weer van ons slagoffers g
Marinus Schoeman2023-11-10Baie dankie vir hierdie leersame artikel wat jy vir ons toeganklik maak. Dit help om die werk van Houellebecq beter te vestaan. Dankie ook vir jou skitterende vertaling van Houellebecq se jongste roman wat onder die titel "vernietig" onlangs verskyn het b
Andre Geldenhuys2023-11-10Pragtige woorde, Willa. Wat 'n lekker lees op n perfekte Novemberoggend terwyl ek my koffie drink en uitkyk op dieselfde berge en natuurskoon waaroor jy so talentvol dig.
lizzie jantjies2023-11-09skrikwekkend - ook die brute illustrasie
staan tog op, Oubie, daar is lewe anderkant die hoes: die son skyn, die druiwe word ryp, en die vogels sing (nog...)
sterk vers, so gestroop en direk
naskrif: ek weet hoe jy voel...
Hennie Smith2023-11-09Dankie Cas, dat jy my en ander lesers wat gemeen het ons 'ken' die Bybel, attent maak op die Pelgrimspsalms. Op ons pelgrimstog vanaf die problematiese Meseg en Kedar met die probleme van hierdie ondermaanse maak jy ons oë oop sodat ons ons oë kan opsla