Kommentaar
Splinternuwe oorgeklankte Turkse telenovela vir kykNET&kie: Verbode liefde
Erika 2023-10-04 Die stories is intense en lekker om te kyk. Kannie ophou, maar ons afrikaanse oorklanking en die herhaling van dieselfde sinne in een dialoog is irriterend. Dit kan soveel beter. Die skrywer kan beter doen dink ek. 'n Voorbeeld van onlangse episode 46-5
Dinosourus, ’n docket en die dood deur Bernadette Small: ’n lesersindruk
Carla van der Spuy 2023-10-03 Baie goeie lesersindruk. Ek het 'n onderhoud met haar gevoer vir 'n ander publikasie. Regtg roerend geskryf.
Om te doen met ’n miljoen
Theodore 2023-10-03 Wat 'n fantastiese skrywe! Stellenbosch bly maar 'n vreemde dorp met vele binnekring(e), eksklusief en ongenaakbaar teenoor die "randfigure". Ek wou voorspel dat dit een van die dorpe is met die grootste donga tussen die welstandsvlakke van die sg. "haves
Testamentnalating
Ansie 2023-10-03 Ek soek raad, asb. My ma wil haar huis aan my bemaak in haar testament, maar haar sussie gaan lewensreg hê op die huis. My bekommernis is dat hulle nie verantwoordelikheid vir die instandhouding van die huis gaan neem nie. Is dit dan nie beter om ’n do
Matriekvraestelle: Landboubestuurspraktyke (2018)
Irma Fourie 2023-10-03 ek soek dringend 'n Graad 11 Landboubestuurspraktyke vie leerders EN 'n die LBP onderwysershandleiding. EK soek al 6 maande of meer by elke aanlyn winkel wat ek raakloop asook AL die normale uitgewers soos bv. Maskew Miller. HELP asseblief!
Spieëlbuis deur Christa Kleynhans: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe 2023-10-03 Dankie, Louise. Ek het ook Spieelbuis gelees en dit is presies soos jy skryf.
Piaf & Brel: Luisterryk! deur Naòmi Morgan en Bernard Odendaal: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Snotjan 2023-10-03 Hmmmm, dis 'n nismark. Maar goed, goed, sal die tjoens bietjie luister as ek ooit weer braai. Kan miskien 'n skaflike afwisseling op die leeuloop wees. Ek bewonder die effort wat hier ingesit is. Deur die vertalers sowel as die kritikus. Die kritiek ly
On racism at book festivals
Sybrandus Adema 2023-10-03 Ek weet nie wie daai wit mense was nie, maar dat hulle weens hul stompsinnige rassisme die kans verbrou het om 'n tafel te deel met mense so interessant soos Bettina en haar vriend, wys net hoe agterlik hulle is. Ek verstaan dit maak seer, maar dankie dat
Rosa in New York – from Cape Flats to Carnegie Hall is ’n treat vi Heritage Month!
Moeniel Jacobs 2023-10-03 Baie baie dankie vir die onderhoud ek waardeer dit baie. as enige iemand intereseerd is om dalk die boek te koop kontak my gerus op Muneelj@gmail.com of op Sales 0833275462
Leer saam met Storiemuis 4 en wen!
Naomi Meyer 2023-10-03 Hallo en dankie vir jou navraag. Die reeks is te kry by NB-uitgewers: https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780798168786. Ek wil voorstel dat jy hulle direk kontak. Hulle kontakbesonderhede is op hulle webwerf beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, senior inho
On racism at book festivals
Herman Lategan 2023-10-03 Bettina, as a white person I am sorry that you had to endure this sort of terrible incident. And then this: "I already see other authors avoiding my eyes. I am constantly questioned about whether I am sure this was, in fact, what I had experienced, ther
Piet van Rooyen: Rondom ’n boorvuur
Jacobus Swart 2023-10-03 Die digter self moet volledig leser word; dit is die afstand waarvan Daniel Hugo ons hier leer. Hierdie is 'n meestersklas; veral vir die digter besig met die mikrochirurgie aan eie werk.
Arm wals
Desmond Gird 2023-10-02 Baie mooi beeldspraak op ritme van 'n ou liedjie. Ek voel ook so, maar mag nie saampraat nie, want ek het nie meer 'n enkele stuiwer oor om in die armbeurs te gooi nie! 😁
Spieëlbuis deur Christa Kleynhans: ’n lesersindruk
Snotjan 2023-10-02 Dankie, Louise. Ek het dit ook gelees. Dit is presies soos jy skryf.
Waar is Sus en Daan en Boet en Saartjie?
Morne Willemse 2023-10-02 Wie kan my meedeel of die karakter Jan daar iewers in die reekse se boeke verskyn?
Piaf & Brel: Luisterryk! deur Naòmi Morgan en Bernard Odendaal: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Mellet Moll 2023-10-02 Welkom op die digitale media, Mx Beer/Mx Venter! Ek merk dat jy/julle geen digitale voetspoor het nie; nog nooit voorheen aanlyn kommentaar gelewer het oor enige literêre aspek nie; en gevolglik sélf geen bewese rekord saam met die groot visse het ni
Leer saam met Storiemuis 4 en wen!
Antoinette Pretorius 2023-10-02 Goeiedag Ek is op soek na die Storiemuis-reeks met die CD's. Kan julle asseblief help?
Diensplig deur Anelia Heese: ’n skrywersonderhoud
Hans Richardt 2023-10-01 Francois Verster, ek stem saam met jou. Die martelings van sg NP-meelopers was wreed in die "townships", diè skrywer was nooit daar om met daardie slagoffers te praat nie oor hul "trauma" nie. Ek het bv Kerkstraatbom beleef en nooit verstaan waarom ek
Pasverskyn: Laaste kans deur Marita van der Vyver
Michiel Prins 2023-10-01 Is Laaste Kans deur Marita van den Vyfer as eboek beskikbaar?
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Johan de Nysschen
Eckard 2023-10-01 Baie interessant. Vertel meer oor die skrywer asb. Waar het hy grootgeword, watse werk doen hy en sy gade ens
Countdown to socialism by Anthea Jeffery: The ANC’s road to Karl Marx
Susan van Zyl 2023-10-01 Hierdie boek moet wyd en syd bekend gemaak word, sodat elke invloedryke mens wat anti- ANC/SAKP/ Cosatu ingesteld is, kan kennis neem en hierdie organisasie se bose planne in die wiele ry. Uiteindelik verstaan ek Ramaphosa se dadeloosheid.
"Genadelose Engel" deur Andre Fourie
Maretha 2023-10-01 Wat beteken "hart-van-verstand"? Iemand het vir my gesê ek is in hulle hart-van-verstand en dit is die eerste keer wat ek dit hoor en ek het geen idee nie?
Countdown to socialism by Anthea Jeffery: The ANC’s road to Karl Marx
Pieter Schoeman 2023-09-30 Ek is beslis nie kundige op die gebied nie maar die ANC wat ons vandag sien is so ver weg van komminusme as wat jy kan kom. Ek (na 94 gebore) is deur privaat onderwys gebruik privaat sekuriteit, gaan na privaat dokters en hospitale, gebruik privaat maatsk
Countdown to socialism by Anthea Jeffery: The ANC’s road to Karl Marx
Gerrit Boonstra 2023-09-30 Uitstekende analise. Dis baie nodig dat hierdie siening veel wyer bekend gemaak word in die breë samelewing. Om kommunisme te beperk, het 'n intellektuele probleem geword, weens opgevoede mense se strewe na reg en geregtigheid, asook 'n sterk morele en
Afasie: Wat doen jy wanneer woorde wegraak?
Pieta van Deventer 2023-09-29 Myselwers ook onder bloedingberoerte deurgeloop. Het in hersteloord gesien/gehoor hoe moeilik dit vir die pasiënt sowel as die terapeut is wanneer daar 'n afasie sessie naby my plaasvind. My simpatie gaan uit na hulle. Dis bitter moeilik. Interessant gen
André Brink’s Kennis van die aand – published 50 years ago – was the first Afrikaans literary work to be banned
Keith Richmond 2023-09-29 A compelling read.
Piaf & Brel: Luisterryk! deur Naòmi Morgan en Bernard Odendaal: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Steyn de Wet 2023-09-29 Mx Beer, hoe smaak dit my dan jy skuil agter ʼn naampie? Nie dat dit sal help nie, jy het immers in Prof Moll met ʼn ingenieur te doen wat binne so 20 minute jou identiteit kan bevestig indien hy sou wou. In elk geval, geen argaïsmes nie? Het Mx Beer
Strong story, adaptation and team make The promise this year’s must-see stage production
E D Lamb 2023-09-29 Mr Robberts, you write: "That it all has come off so brilliantly can be testament only to the leadership, financial backers and depth of experience assembled....It is a credit, once again, to the team, which includes the author " Without the creative v
Die sprekers | The speakers: Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
Tony Voss 2023-09-29 Wonderlike rolverdeling!
Fedsas-persverklaring oor BELA: Is die koeël deur die kerk vir onderwys?
Kobus Janse van Rensburg 2023-09-29 More Jaco Ek is van Mogol Pos in Lephalale. Kan ons die inligting in ons plaaslike koerant plaas asb. Ek was self in die ondewys en my vrou nog steeds. Onderwys bly vir my belangrik. Kobus Janse van Rensburg 082 777 2538
’n Ode aan die Orde van die Windpomp
Michael Hayes 2023-09-29 Wat 'n lieflike gebaar. Baie geluk Clinton.
Die meeste mans het ’n godkompleks
Jannie Gagiano 2023-09-28 Nic ek is veral bly omdat jy, naas die ander baie voorbeelde, vir Caster Semenya byhaal om jou punt te maak. Sy is, soos jy uitwys, maar nog net 'n voorbeeld van hoe ons samelewing daarmee volhard om oudmodiese sogenaamde verskille tussen die geslagte te
AI
Jannie Pretorius 2023-09-28 Heerlik om hierdie kundige sonnet te lees, 'n tydige poëtiese bepeinsing oor en met die chatbot!
"Maar wat ek nou vir jou sê kan ek nie in die openbaar sê nie": Notas oor die groeiende metafisiese oorlog van ons tyd
IW Ferreira 2023-09-28 Volgens Spiral Dynamics is daar ses voorwaardes geïdentifiseer voordat permanente verandering van 'n mens se waardesisteem kan plaasvind: Eerstens: die potensiaal vir verandering moet teenwoordig wees. Tweedens: indien daar enige onopgeloste probleme
André Brink’s Kennis van die aand – published 50 years ago – was the first Afrikaans literary work to be banned
David Willers 2023-09-28 Thanks for this evocative recollection. Much enjoyed.
