Kommentaar

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel (vierde kwartaal)

Reneche 2023-11-08 Ek het 'n seuntjie in Graad 4 waar Engels sy huistaal is, so dit sal hom baie help.

Pelgrimspsalms: Opskud, die pad is steil en ver

Susan Vorster 2023-11-07 Wat 'n plesier om die artikel te lees. As dit ten doel gehad het om die leser uit te daag om dadelik na die Pelgrimspsalms te gryp, het dit uitstekend geslaag. Die diepte van die bespreking is beslis vir die student van waarde. Dit is 'n aansporing om sel

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Izak de Vries 2023-11-07 Kortverhale, asseblief!

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-07 Goeiedag, dankie vir jou navraag. As jy op soek is na vraestelle, is hier 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. B

Wiskunde, graad 7: Vraestel en memo (vierde kwartaal)

Naomi Meyer 2023-11-07 Goeiedag, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat vir

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-07 Goeiedag, en ek neem aan jy is op soek na hersieningsvraestelle. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Bl

Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8

Naomi Meyer 2023-11-07 Goeiedag, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat vir

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Martie Bargiacchi 2023-11-07 Anvaar LitNet slegs kortverhale? Of sal julle kyk na ms van 23 000 woorde, gemik op jeug?

’n Lesersindruk van Deur die tonnel van twyfel, Koos Kombuis se jongste boek

Snotjan 2023-11-07 Die titel van die boek het aanvanklik nogal die aandag geprikkel, maar hierdie bespreking van Izak Spangenberg het nou heeltemal my belangstelling geblus. Koos se storie klink vir my nogal bekend. Nes hy is ook ek deur die NG Kerk as kind. En sal ek ooit

Die krag van een

Ferdie Gerber 2023-11-06 Wat 'n pragtige en diep storie, briljant vertel! Soveel waarhede tussen al die toepaslike voorbeeld en historiese uittreksels spreek van insig, begrip en kundigheid, gekoppel aan vermoë om die hart van die storie oor te dra. Na die besoek van die Bokke a

Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8

Graham Claasen 2023-11-06 Ek is op soek na graad 8, kwartaal 4-tegnologievraestelle, asb.

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Hennie 2023-11-06 ... en tog het Ben, maand na maand en jaar na jaar ewe gewillig en sonder gewetensprobleme sy salaristjek ontvang van 'n kerk wat waaraan hy met 'n eed hom verbind het (proponentseed) aan 'n duidelike geloofsinhoud waarin hy glo (gereformeerde belydenisse

Rassie, stories oor rugby en die lewe deur Rassie Erasmus, saam met David O’Sullivan: ’n onderhoud

Jaap Earle 2023-11-06 Vroeg gedrop uit die O13-eerstes, ewetydig my vermoëns aanvaar en geleer om mens te bly en te weet ander ouens is beter. Bly steeds mal oor rugby

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Mika dyers 2023-11-06 Vraestelle, asseblief.

BookBedonnerd: The road to elsewhere: a review

Annatjie Reynolds Reynolds 2023-11-05 Ek wil graag die boek bestel.

Die krag van een

Realis 2023-11-05 Alles baie naïef. Die reënboognasieidee is mos nou al oor en oor bewys, die afgelope 30 jaar, dat dit wensdenkery is. Die lewe daar buite gaan oor baie meer as 'n rugbyspan. Gewettigde diskriminasie teen witmense gaan ongebreideld voort ongeag wat in sp

Die krag van een

Izak (Sakkie) Spangenberg 2023-11-05 'n Puik Egmont Sippel-vertelling!

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Rudi Els 2023-11-05 Uitstekende werk. Dankie.

Persverklaring: Kyk na Kirky van Kirkwood se "Song vir Ma"

Trudie 2023-11-04 Besonderse stem waarna ek tot laatnag kan luister.

Antimoon: potensiaal versus toksisiteit

Charl Cilliers 2023-11-04 Weereens baie aktueel, maar baie moelik om te evalueer as onkundige!

Wiskunde, graad 7: Vraestel en memo (vierde kwartaal)

Niekie Beckmann 2023-11-04 Stuur asb vir my gr 7 wiskunde-eindeksamen en memorandum.

Graad 8: Wiskundevraestel (1) en memo, vierde kwartaal

Eddie 2023-11-04 Ek kort kwartaal 4, vraestel 1 se Wiskunde.

Why we’re letting the ANC destroy South Africa (and how we can stop)

George Redelinghuys 2023-11-04 Thank you for this interesting article concerning die-hard racial attitudes in South Africa. One cannot but feel a bit envious of countries like Brazil where there has been no social revolution, and Cuba, where there has been one, for the success in deali

Eerste liefde

Danie Botha 2023-11-04 Janica, jy laat my glimlag met jou manier om ou bekende uitdrukkings anders te gebruik en rym te betrek. Die gedig sal seker 'n lekker lied word, of om dit sommer net hardop te sê. Ek dink aan: "jou stem in my kop / is op repeat". En: "ek volg my hart s

SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Theo Venter

Johan Uys 2023-11-04 Uitstekende aanbieding! Laat my dink aan n skoolvriend, Ian de Beer, se Glyskaal wat die matrix so goed beskryf! Onderskryf ook die deel van meerderwaardigheid!

Vader Nolan

Jean Maree 2023-11-03 Vader Albert was 'n baie goeie mens. Jammer om hierdie tirade te sien.

Antimoon: potensiaal versus toksisiteit

Ludolph Botha 2023-11-03 Baie dankie vir nog 'n interessante artikel!

Abassie se warme worsies

Shereen 2023-11-02 A lovely piece of writing that illustrates how the memories of my own childhood are intertwined with the cultural roots that have shaped them. You have invoked a strong sense of nostalgia which has encouraged me to reflect on many other childhood experien

Vader Nolan

Snotjan 2023-11-02 Ek weet ook nie wie Jannie Gagiano is nie. Maar een ding is seker, elke generasie hersien gewis die "ewige waarhede" van die Bybel. Trouens, niks wat in God se naam gedoen word, het enige iets met enige God te make nie. Dis alles die keuses, besluite en a

’n Repliek op Luan Staphorst se mistastings oor Samespraak

Andries Visagie 2023-11-02 Dankie vir hierdie broodnodige repliek op 'n artikel wat baie verklap oor die outeur se subjektiewe oordele, maar nie juis 'n konstruktiewe bydrae tot die ontwikkeling van navorsing lewer nie.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Notas oor die tragedie van Israel en die Palestyne

Hein Viljoen 2023-11-02 Johann Jou analise van die Israel-Palestina-kwessie is indringend en lesenswaardig. Maar stel nie 'n oplossing voor nie. Laat die raamwerk van mimetiese begeerte wel 'n oplossing toe, of moet 'n mens daarbuite dink? Is al wat die bloedlus en angs sal bev

Graad 4: Algemene wetenskappe (NWT), tweede kwartaal

Isabell 2023-11-01 Julle vraestelle help baie! Is daar dalk meer vir graad 4, soos SW en nog NW?

Tegnologie, graad 7: Toets jou kennis – vraestel en memo

Naomi Meyer 2023-11-01 Dankie vir jou navraag. Die memorandum is onderaan die vraestel; rol net af tot na die vraestel om dit te sien. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder, LitNet

Vader Nolan

Raed-na-Gael 2023-11-01 Die moderne Israel is nie die Israel van die Bybel nie. Die Christendom en dié se geloof, hoop en vertroue is in Jesus Christus. "So sluk maar ’n wind en bly wonder."

Die NG Kerk en die toekoms

Sybrand Coetzee 2023-11-01 Skrap die selfdegeslagredenasies en fokus op werklike doelwitte wat bindend en opbouend is vir God se Werke. As jy iets verwerp, dan ignoreer redenasies daaroor.

Die presteerder

Jakob Regop 2023-11-01 Pragtig! So diep en kwesbaar, dit is werklik uitstekend

Why we’re letting the ANC destroy South Africa (and how we can stop)

Nogal Ne 2023-11-01 Pity about the last little tail added on. Irrelevant and an attempt at a last little smoke screen. Spoils it a bit.

Dis net vel, my pel: ’n onderhoud met Izak de Vries

Hanno Visagie 2023-11-01 Ek stem saam met Jakob-regoploop. (Die woke Litnet-admin is blykbaar tydelik aan die slaap gevang, want gebruiklik word my response as 70 jarige Christengeneesheer nie geplaas nie.)
Top