Blom

  • 1

blom 

Foto: Canva

jou seer is myne
om gesond te maak
jou hart in stukke 
sal ek heelmaak

in my liefde
sal jy blom

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top