Kommentaar
Son of a whore by Herman Lategan: a review
Herman Lategan 2023-11-16 Baie dankie, baie goed verwoord, ek waardeer dit.
Die geheime klippieklub deur Erla-Mari Diedericks: ’n lesersindruk
Johan van Staden 2023-11-16 Hoe en waar bestel ek van Erla-Marli se werke? Ook haar redigeringdienste?
Deur die tonnel van twyfel: Waarom Kombuis hom nie as Christen beskou nie
Jean Oosthuizen 2023-11-15 Barend, Sakkie was verkeerd gewees wat dit betref. Ek weet wat Sakkie geskryf het, daarom het ek Koos self daaroor uitgevra. Nêrens in sy boek sê Koos hy is nog 'n belydende Christen nie. Inteendel. Sakkie het intussen ook kennis daarvan geneem dat Koos
’n Ope brief aan Luan Staphorst
Cicero 2023-11-15 Dankie vir jou relativerende perspektief, Joan. Ek hoor wat jy sê oor Rousseau/Blum en die Louw-briewe, waar dit gaan om onderskeidelik literêre “wraak” en die beskerming van gestorwe persone se nalatenskap. Dit verskil vir my wel van die kwessie va
In memoriam: Mariël le Roux
Martinette Davis Möller 2023-11-15 Dankie Danie, vir die herinneringe - die groot word aan die voet van die Brandwachtberge. Martinette
Graad 11: Wiskunde-vraestel (2) en -memo, vierde kwartaal
Mariano 2023-11-15 Ek wil graag vraestelle ontvang.
LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie
Izak de Vries 2023-11-15 Ingrid. Jy sal moet gou spring. Ons het jou teks nodig lank voor 31 Desember, asseblief.
LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie
Izak de Vries 2023-11-15 Ons soek kortverhale, asseblief.
LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie
Izak de Vries 2023-11-15 Hallo Elize. Ja. Lees asseblief hier: https://www.litnet.co.za/category/nuwe-skryfwerk-new-writing/.
Son of a whore by Herman Lategan: a review
Marguerite aka Vytjie 2023-11-15 Die boek was vir my 'n tipe tuiskoms omdat ek en en die skrywer sulke paralelle lewens gelei het soms deur dieselfde mense vertrap is. Dieselfde ervarings beleef het en boonop in dieselfde areas. Dankie vir almal wat eintlik maar my storie ook vertel het,
Graad 5: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
SHAMILDENE SEPTEMBER 2023-11-15 Good day! Can I please have grade 5 in English. Thanks a lot.
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
Benette 2023-11-15 Gr 5: Eindeksamen vraestelle en memo's: Geskiedenis, Wiskunde, Afrikaans, Natuurwetenskap en Tegnologie, Geografie, Lewensvaardigheid.
Deur die tonnel van twyfel: Waarom Kombuis hom nie as Christen beskou nie
Snotjan 2023-11-15 Tog vreemd dat dit juis die gevolgtrekking was waartoe Izak Spangenberg gekom het. Spangenberg skryf: "Dis duidelik dat Koos homself nog as ’n Christen-gelowige beleef". Hy merk ook dat daar nie eintlik veel geskryf word oor enige 'waardes', soos wat di
Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum
Sh 'china 2023-11-15 Thank you.
In memoriam: Mariël le Roux
Danie Botha 2023-11-15 Goeie Hennie en Nico Ek waardeer die reaksies. Sal dit bewaar en bewaar. Danie
Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal
Doshaan Olivier 2023-11-14 Ek is op soek na nog vraestelle, asseblief.
In memoriam: Mariël le Roux
Nico 2023-11-14 Dankie Danie vir die deel in jou kosbare herinneringe van 'n merkwaardige vrou!
LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie
Elize Ehlers 2023-11-14 Aanvaar julle ander tipe kortverhale en gedigte ná die kompetisie verby is?
In memoriam: Mariël le Roux
Danie Botha 2023-11-14 Ek waardeer jou mening, Daniel. Sal bewaar word. Danie
LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie
Celia 2023-11-14 Sal 'n flitsverhaal kwalifiseer of moet dit 'n kortverhaal wees?
Deur die tonnel van twyfel: Waarom Kombuis hom nie as Christen beskou nie
Jean Oosthuizen 2023-11-14 Koos is baie duidelik dat hy homself nie meer as 'n Christen beskou nie. Daar hoef geen onduidelikheid daaroor te wees nie. Niks vaag daaromtrent nie.
LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie
Ingrid 2023-11-14 Sluitingsdatum 31 Desember?
Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal
Romain 2023-11-14 Ek wil graag my kind help met haar Wiskunde.
’n Ope brief aan Luan Staphorst
Joan Hambidge 2023-11-14 Dis net jammer dat Cicero onder 'n skuilnaam skryf en skuilname (Kees Konyn of L.I.Bertyn) het maar die gewoonte om uit te lek. En dit maak my ongemaklik wanneer literatore onder 'n nom de plume ander kritiseer. Ek het nie gedink Azille Coetzee se resensi
Noag se ark en almal se vrae om Geloof
JM Murray 2023-11-14 Heb 11:7. Deur die geloof het Noag, toe hy ‘n goddelike waarskuwing ontvang het aangaande wat nog nie gesien was nie, met eerbiedige vrees die ark gereed gemaak tot redding van sy huisgesin, waardeur hy die wêreld veroordeel het en 'n erfgenaam geword
Graad 11: Wiskundevraestel en -memo
genevia scholtz 2023-11-14 Ek stel belang om die vraestelle uit te werk.
Deur die tonnel van twyfel: Waarom Kombuis hom nie as Christen beskou nie
Snotjan 2023-11-14 Uit die professor se bespreking van die boek, skyn dit dat die boek bewustelik of onbewustelik die idee skep dat Koos steeds 'n Christen is. Maar hier word dit weer ontken. Dit herinner mens nogal so bietjie aan die NG kerk se werkswyse. Glo aan die duiwe
Die meeste mans het ’n godkompleks
Hans Richardt 2023-11-13 Die skrywer noem enkele vroue uit die geskiedenis en baseer sy brief op individue se uitsonderlike prestasies, ondersteun deur hul gades. Dit is nie veralgemening nie. Hier in Orania staan vroue hul man in bouspanne daagliks, hul is selfs werkgewers, amba
’n Repliek op Luan Staphorst se mistastings oor Samespraak
Jan Schoeman 2023-11-13 Alwyn, is dit nie ewe maklik om te sê jou interpretasie van Luan se bedoeling is (ook) 'n mistasting nie? Wat die groeperings se selferkende doelwitte is, en wat ander (Staphorst en myself) se ervaring van dié groeperings en die uitleef van hulle ideale
’n Ope brief aan Luan Staphorst
Jan Schoeman 2023-11-13 Wat moet mnr Staphorst "vat"? Hierdie tipe emosionele reaksies hoort tussen blou en rooi op X, nie 'n meningsblad oor akademiese kwessies nie. Cicero, jou eie onderrok (of onderbroek) hang bietjie uit mbt vooroordele en lojaliteite. Jou aandrang dat hy '
Picture this: not Sicily 1912; Stellenbosch 2023 (ook RR Ryger)
Henk Bredell 2023-11-13 Sê asb vir Mnr RR Ryger, ek hoop die RR staan vir Rolles-Royce, want ek het nog nooit so lekker gery nie en ek voel nou sommer loslyf.
Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3
Naomi Meyer 2023-11-13 Hallo, en ek wens ons kon help, maar ons bied oefenvraestelle wat meer in die algemeen kan help met voorbereiding. Jy kan die vraestelle hier aflaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is die indeks waar al LitNet se vraestel
Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Naomi Meyer 2023-11-13 Hi there, and thank you for the enquiry. Our papers are available in Afrikaans but you are most welcome to click on the links and download for free in order to prepare for the examinations. Best of luck, Naomi Meyer, senior content manager
Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Susanna de Jongh 2023-11-13 Ek sal graag die Engels vraestel en MOS vir graad 8 wil hê. Dankie.
