
https://pixabay.com/photos/to-dye-watercolor-colour-5821297/
"Dis die eerste dag van skool. Ek herken al die gesigte van my ou klasmaats. Ná die saalopening stap ons soos eendjies in ’n ry na ons onderskeie klaskamers toe. Net my beste maatjie, Riaan, se gesig is nêrens te sien nie. Hulle het aan die einde van verlede jaar Kaapstad toe verhuis." (Aangehaal uit ’n leesstuk in hierdie Afrikaans Huistaal-vraestel.)
Is jy in graad 4 en is alles vanjaar splinternuut: jou klasmaats, jou onderwysers, toetse en eksamens? Eugene van der Westhuizen se gratis Afrikaans Huistaal-vraestel kan help om onsekerheid te verdryf. Begin sommer nou al vir jou eerste eksamen in die laerskool voorberei.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai (die memorandum is onderaan die vraestel).
Lees ook:
Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal
Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle
Wiskunde met LitNet: Graad 4 - Waarde en plekwaarde van getalle


Kommentaar
Ek op soek na Graad 6, asb?
Het julle ook enige ander vakke se vraestelle en memo's - alles in Afrikaans, asb?
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy kan dus deur die lys van inhoud blaai om te sien watter vraestelle beskikbaar is en dan telkens op die skakels klik om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Die vraestelle is in Afrikaans beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy kan dus deur die lys van inhoud blaai om te sien watter vraestelle beskikbaar is en dan telkens op die skakels klik om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeienaand, ek is Denise Minnaar, ma van Duwane Minnaar, 'n Graad 4-leerder. Ek sal graag al die vraestelle van al die vakke wil aftrek, asb. Baie dankie.
Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle alles hier gelaai is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad 4 (2024).
Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet bied 'n verskeidenheid vraestelle om leerders met voorbereiding te help. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en word deur kundiges vir ons uitgewerk. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, en voorspoed met die jaar se werk. Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag, ek is op soek na Engelse FAL oefenvraestel vir graad 4.
Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Ons bied inhoud in Afrikaans, so gebruik gerus wat daar beskikbaar is vir oefendoeleindes. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Registreer my asseblief.
Hallo! Jy hoef nie te registreer om toegang tot die vraestelle te kry nie. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Dankie