In hierdie week se video behandel Lee-Ann West driesyferheelgetalle vir graad 4-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om nog weeklikse video’s te ontvang!
In hierdie week se video behandel Lee-Ann West driesyferheelgetalle vir graad 4-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om nog weeklikse video’s te ontvang!
Kommentaar
BAIE dankie!!
Het julle gr. 8 ook en kostes asb.
Hallo! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
Hier is al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur en laai gratis af - dis in PDF-formaat beskikbaar. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie!
Waardeer, baie dankie ...
[email protected]
EK IS N REMEDIERENDE ONDERWYSERES WAT KINDERS GEHELP HET MET EKSTRA KLASSE GEDURENDE DIE KWARTAAL , VOOR GRENDELTYD.NOU PROBEER EK HULLE MAAR NET BLOOTSTEL AAN GRATIS PROGRAMM WT HUL KAN HELP EN ONDERSTEUN BY DIE HUIS.
Gebruik gerus die inhoud wat gratis op LitNet beskikbaar is. Volg hierdie skakel vir oefenvraestelle wat in PDF-formaat aflaai - kosteloos: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek wil graag 'n lid word. Is hier enige koste aan verbonde.
Groete
Eugene Sharon Martin
Geen koste is betrokke nie. Al die vraestelle en video's is gratis beskikbaar. Volg hierdie skakel na die indeks waar die skoleinhoud op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Wonderlik
Goeiedag, ek is op soek na vraestelle 2019 of 2018 vir kwartaal 4: natuurwetenskap, sosiale wetenskap, wiskunde, Engels, Afrikaans en lewensvaardigheid
Vir Graad 4 asseblief.
Hallo! Hier is 'n indeks waar jy die vraestelle rondom graad 4 se vakke sal aantref: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad4. Klik op die skakels om die vraestelle in PDF-formaat oop te maak. Groete, Naomi