Kommentaar

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Notas oor die tragedie van Israel en die Palestyne

Johann Rossouw 2023-11-10 Hein, ja, wat sal ek nou sê? Wat die mimetiese teorie betref, het Girard natuurlik uitgewys dat die god wat sigself vrywillig as sondebok offer, naamlik Christus, die sondebokmeganisme ontbloot, sodat ons minstens nie sedertdien weer van ons slagoffers g

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: "Die hede en die toekoms volgens Michel Houellebecq"

Marinus Schoeman 2023-11-10 Baie dankie vir hierdie leersame artikel wat jy vir ons toeganklik maak. Dit help om die werk van Houellebecq beter te vestaan. Dankie ook vir jou skitterende vertaling van Houellebecq se jongste roman wat onder die titel "vernietig" onlangs verskyn het b

Leeskringresensie: I am Ella: a remarkable story of survival, from Auschwitz to Africa deur Joanne Jowell

Marie Ashpole 2023-11-10 Die gebruik van ‘besonderse’ in plaas van ‘besondere’ is werklik steurend!

Jonk is

Simone 2023-11-10 Beautiful...

Jonk is

Andre Geldenhuys 2023-11-10 Pragtige woorde, Willa. Wat 'n lekker lees op n perfekte Novemberoggend terwyl ek my koffie drink en uitkyk op dieselfde berge en natuurskoon waaroor jy so talentvol dig.

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

Alida 2023-11-10 Ek's groot asb opsoek na kortverhale uit 100 uitgesoekte verhale deur O Henry Lisbeth Zwerger.

Matriekvraestelle: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (2018)

jackie maqegu 2023-11-09 Dit is nog steeds van hulp, want ek het my antwoorde gekry - maar nie so duidelik soos ek wil nie.

Onder die hoesstroop

lizzie jantjies 2023-11-09 skrikwekkend - ook die brute illustrasie staan tog op, Oubie, daar is lewe anderkant die hoes: die son skyn, die druiwe word ryp, en die vogels sing (nog...) sterk vers, so gestroop en direk naskrif: ek weet hoe jy voel...

Jonk is

Ronelle Rademeyer 2023-11-09 Willem, jy is 'n digterlike inspirasie. Mag die woorde bly vloei.

Pelgrimspsalms: Opskud, die pad is steil en ver

Hennie Smith 2023-11-09 Dankie Cas, dat jy my en ander lesers wat gemeen het ons 'ken' die Bybel, attent maak op die Pelgrimspsalms. Op ons pelgrimstog vanaf die problematiese Meseg en Kedar met die probleme van hierdie ondermaanse maak jy ons oë oop sodat ons ons oë kan opsla

Onder die hoesstroop

Jacques Boshoff 2023-11-09 Baie dankie vir jou insiggewende kommentaar, Danie, ek waardeer dit.

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Glenda 2023-11-09 Grade 8: Wiskunde, Geography, Physics, Technology. Life Science, English Home language, History, Afrikaans Additional Language, Life Orientation, Drama, Art, Accounting, EMS, Sketch.

Laat die kinders hoor

Andeline 2023-11-09 My kind.

Onder die hoesstroop

Danie Botha 2023-11-09 Ek bewonder die skeppende gebruik van woorde met verwante betekenisse: "dink" / "twyfel"; "wees" wat gespesifiseer word met "Menswees"; die beeld van die "stadion" wat verhelder word met "stippeltjie" wat nie "onsigbaar" is nie, maar wel "onsienbaar".

Jonk is

Mich 2023-11-09 Ai Willem, as ek maar net só kon dig ! Baie dankie, dit is meevoerend.

Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3

Dean Lottering 2023-11-09 Ek is 'n graad 7 Afrikaans Huistaal-onderwyser. Het julle visuele tekste wat spesifiek met rigting te doen het, asseblief.

Graad 4: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-09 Goeiedag, dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol deur die lys om te sien wat alles beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nu

Wiskunde, graad 6-toets: inhoud en kapasiteit

Naomi Meyer 2023-11-09 Ons is so bly dat dit van hulp is! Hier is 'n skakel na 'n indeks op LitNet waar al die hersieningsmateriaal op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior i

Hamas: terroriste of vryheidsvegters?

Julio Agrella 2023-11-08 Amen!

Wie mag skeppend skryf?

Julio Agrella 2023-11-08 Baie waarhede hierin vervat. Dankie Cas, dat jy soveel tot sin skryf!

Pelgrimspsalms: Opskud, die pad is steil en ver

Abram Kriel 2023-11-08 Stem heelhartig saam met Susan Vorster. Dit spoor die leser aan om self die pelgrimsreis van die Psalms aan te pak, met al die hedendaagse rotse wat mens op hierdie reis uit die weg moet ruim. Dankie vir hierdie aansporing, Cas Vos!

Graad 4: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Kotie Lategan 2023-11-08 Kotie: Wiskunde, graad 5, kwartaal 4-vraestel.

Wiskunde, graad 6-toets: inhoud en kapasiteit

Sus Erasmus 2023-11-08 Baie dankie vir die gratis vraestelle wat u beskikbaar stel vir leerders! Waardering!

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel (vierde kwartaal)

Naomi Meyer 2023-11-08 Goeiedag! Ek dink ook die oefenvraestelle sal hom kan help. LitNet bied gratis oefenvraestelle en hier is 'n skakel van die vraestelle wat alles op een plek bymekaar gebring is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur o

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Naomi Meyer 2023-11-08 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles gela

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Graad 8: Wiskundevraestel (1) en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-08 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles gela

Graad 4: Algemene wetenskappe (NWT), tweede kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-08 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles gela

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-08 Goeiedag! Dankie vir die navraag. LitNet kan jou dalk help met oefenvraestelle, waarmee jou kind kan voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet gepubliseer is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en

Kuberkelder: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1

Naomi Meyer 2023-11-08 Goeiedag! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet gepubliseer is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel (vierde kwartaal)

Reneche 2023-11-08 Ek het 'n seuntjie in Graad 4 waar Engels sy huistaal is, so dit sal hom baie help.

Pelgrimspsalms: Opskud, die pad is steil en ver

Susan Vorster 2023-11-07 Wat 'n plesier om die artikel te lees. As dit ten doel gehad het om die leser uit te daag om dadelik na die Pelgrimspsalms te gryp, het dit uitstekend geslaag. Die diepte van die bespreking is beslis vir die student van waarde. Dit is 'n aansporing om sel

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Izak de Vries 2023-11-07 Kortverhale, asseblief!

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-07 Goeiedag, dankie vir jou navraag. As jy op soek is na vraestelle, is hier 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. B

Wiskunde, graad 7: Vraestel en memo (vierde kwartaal)

Naomi Meyer 2023-11-07 Goeiedag, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat vir

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-07 Goeiedag, en ek neem aan jy is op soek na hersieningsvraestelle. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Bl

Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8

Top