Reguit met Robinson: Waarom ontgroening?

  • 1

’n Storm het losgebars op die Matie-kampus in Stellenbosch oor beweerde ontgroeningspraktyke by die Wilgenhof-manskoshuis.

Freek Robinson gesels met die kliniese sielkundige Louis Awerbuck oor die sielkunde rakende algemene ontgroeningspraktyke.  

Lees ook in LitNet Akademies:

Ontgroening in skole: ’n ondersoek na gewilde diskoerse

Ontgroeningspraktyke in uitgesoekte Vrystaatse hoërskole en skoolkoshuise: ’n verkennende studie

Lees ook op LitNet:

Ontgroening: Territoriale aggressie

Ontgroening: ’n pleidooi vir integrasie en solidariteit

Dood by die doop en ander ontgroeningsverhale

Lees ook op Voertaal:

Tronkstraf weens ontgroening geëis, gasprobleme, partytjies en hekse

  • 1

Kommentaar

  • Soos Louis sê: "Dis 'n Afrikaner-ding...". Veral die rassistiese aspekte wat uit apartheid kom. Ons mag nie die inter-generasie-oordrag van gedrag van pa tot seun, sowel as binne en tussen die Afrikaner as 'n groep, misken nie.
    Dis hoe tradisies, goed en sleg, ontstaan en bly voortbestaan.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top