Koos Kombuis kyk terug

  • 2

Koos Kombuis herlees ou boeke in Desember. In hierdie video gesels hy oor Sugar Man deur Craig Bartholomew Strydom en Stephen “Sugar” Segerman, en die bloemlesing Sterkykers, saamgestel deur Jaco Jacobs, en raak hy filosofies oor Douglas Adams se The salmon of doubt.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top