Graad 11: Wiskunde-vraestel (2) en -memo, vierde kwartaal

  • 4

https://pixabay.com/photos/cat-mustache-the-nose-tomcat-4577605/

Is jy in graad 11 en verkies jy eerder die geselskap van jou kat as dié van nog eksamenwerk? Die goeie nuus is dat hierdie vraestel deur Lee-Ann West onder andere ’n mond-en-snor-diagram bevat wat jou aan jou gunsteling-troeteldier kan herinner. Die ander goeie nuus is dat die vraestel jou in ’n japtrap vir jou eksamen voorberei en dan kan jy vinnig verdere aandag aan jou geliefde kat gee. Laai die vraestel gratis hier af.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 11: Fisika-vraestel en -memo (vierde kwartaal)

Wiskunde met LitNet: graad 11 — trigonometrie

  • 4

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het baie vraestelle wat gratis beskikbaar is en jou kan help met jou voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar alles is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ek sukkel baie met wiskunde en brnodig hulp. Ek wil vir my onderwysers hulp vra, maar ek hou nie van dom voel nie.

    • Goeiedag! Ek dink jy moet wel jou onderwysers om hulp vra, en dis 'n goeie ding om te doen! Dis slim mense wat raad vra. LitNet kan wel help met oefenvraestelle. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons probeer deurlopend om die inhoud uit te brei en vraestelle van soveel moontlik vakke moontlik by te voeg. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top