Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, vierde kwartaal

  • 9

https://pixabay.com/photos/mobile-phone-samsung-music-605422/

HGD? In gr 6 & mug v wrk? Klik hier om die vraestel wat Eugene van der Westhuizen vir LitNet opgestel het, gratis af te laai; dit maak voorbereiding makliker. (Daar is ook ’n afdeling in die vraestel wat oor SMS-taal handel, so dis hkm jy smr hierna eksamen oor Afrikaans én oor SMS-Afrikaans sal kan skryf.)  

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai. Die memo is onderaan die vraestel.

Lees ook:

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)

Graad 6: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en -memo, vierde kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 9

Kommentaar

    • Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met eksamenvoorbereiding, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle daar vir jou graad beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ek wil toetse skryf vir die eksamen wat hier is en toetse oefen om die nodige oefening en voorbereiding in te kry.

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer heelwat vraestelle en memoranda wat gratis afgelaai kan word en waarmee die werk hersien en vasgelê kan word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat vraestelle op LitNet beskikbaar en dit kan help met eksamenvoorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die vraestelle en memoranda gratis in PDF af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

    Top