Is jy in graad ses en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af.
Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal — skryfwyse van getalle
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)



Kommentaar
Is daar Graad 6 Lewensvaardigheid Kwartaal 1 vraestelle beskikbaar?
Dankie!
Hallo! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
Ek is opsoek na Graad 6 se Projek vir 3rde kwartaal.
Waar kan antwoorde gevind word vir oefenvraestel, wiskunde, graad 6, 3de kwartaal?
Hallo! Hier is die indeks van al die oefenvraestelle en -memo's vir graad 6: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Blaai hierdeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wiskunde.
Nikita, Wiskunde en baie meer hier te kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/