Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Kommentaar
Sal graag in kennis gestel wil word van enige nuwe inligting
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is; dit is ingedeel volgens graad en vakgebied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hou LitNet se skoleafdeling dop vir nuwe inligting of vraestelle wat bygevoeg word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo! Hier is 'n indeks met al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is nog 'n skolebladsy met vraestelle waardeur jy kan blaai: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie.
Baie dankie
Ek soek die memo.
Hallo! Die skakel na die memo is daarby; is dit waarna jy op soek was? https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2021/06/Gr_10_WG_V2b_Memo_2018opgestel.pdf Laat weet asseblief of jy regkom. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
ok
Ek reageer goed.
Hallo, en ek is bly dat die vraestelle help. Jy kan nog meer vraestelle hier aflaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is die indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek bymekaar is. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol deur die lys om te sien wat alles daar beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Dit is 'n goeie webwerf!
Die webwerf is goed.