Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van verlede jaar se Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Vraestel 1: Afrikaans EAT 1 Nov 2018
Vraestel 2: Afrikaans EAT 2 Nov 2018
Vraestel 3: Afrikaans EAT 3 Nov 2018
Memo 1: Afrikaans EAT 1 Nov 2018 FINALE Memo.
Memo 2: Afrikaans EAT 2 Nov 2018 FINALE Memo.
Memo 3: Afrikaans EAT 3 Nov 2018 Memo FINALE



Kommentaar
Hi. Ek soek Afrikaans EAT Vraestel 2 Junie Vraestelle
Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks op LitNet waar jy al die skoleinhoud kan vind wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat hier gelaai is, en klink telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Dit is nog steeds van hulp, want ek het my antwoorde gekry - maar nie so duidelik soos ek wil nie.
Hallo, en ek is bly dat die vraestelle help. Jy kan nog meer vraestelle hier aflaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is die indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek bymekaar is. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol deur die lys om te sien wat alles daar beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder