Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3

  • 8

Is jy in graad 7 en moet jy jou Afrikaans nou blitsig onder die knie kry voor die eindeksamen? LitNet kan jou help met hierdie gratis oefenvraestelle en memorandums vir vraestel 1, 2 en 3.

  • 8

Kommentaar

  • Avatar
    Desiree Bloem

    Goeie dag, ek is Desiree Bloem. Ek is ’n graad 7 onderwyseres aan Beacon Primêre Skool in Kimberley Noord-Kaap. Ons skool se leerders het ’n baie groot sosio-ekonomiese agterstand en 90% van hulle is afhanklik van n SASSA-toelaag. Ek sal dit baie waardeer as ek vir hulle ekstra oefeninge kan aflaai van LitNet af. Ek is ook ’n ouer van n graad 12 leerder aan Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley.

    • Desiree. Al die oefeninge en vraestelle op ons ruimte is gratis. Laai hulle af en gebruik hulle soos nodig. Ons dateer gereeld ons databank op, soos die vraestelle inkom.

  • Aan wie dit mag gaan, my naam is Johan Dexter van George my seun is in graad 7 en het Afrikaans gepluk die kwartaal as dit moontlik is as iemand my net kan riglyne gee waar ek dalk laas kwartaal se vraestelle kan aflaai groot asb.

  • Goeie naand
    Ek is n onderwyser by 'n multi-graad skool in 'n landelike gebied in die Noord-Kaap.Het talle ander administratiewe verpligtinge en kom nie by alles uit nie. Ek het dringend Afrikaans Huistaal Vraestelle nodig.

  • Goeie dag
    Baie dankie vir die ekstra oefenvraestelle in Afrikaans wat ek kon aflaai en in my graad 7-klas kan gebruik. Dit verlig my taak grootliks

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top