Graad 4: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

  • 6

Prent: DesignDraw op Pixabay

Is jy in graad 4 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? Gebruik hierdie gratis oefenvraestel van Lee-Ann Langeveldt om jou somme te oefen, onder andere met ’n woordsom van ’n ander graad 4-leerder by ’n mark. Vier hierdie feesseisoen fees nie net omdat jy goeie winskopies by die plaaslike mark raakloop nie, maar ook weens jou goeie punte!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel (vierde kwartaal)

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 6

Kommentaar

  • LitNet is regtig 'n baie goeie "app". My kind geniet dit baie om die vraestelle te voltooi en vorder baie goed in akademies, kry ook elke jaar 'n akademiese prestasie. Baie dankie vir al die opstellers van hierdie vraestelle.

  • Goeiemôre, ek love hierdie inisiatief en waardeer hierdie platform - is daar dalk enige ander vakke se vraestelle vir Graad 4 - soos Geskiedenis, Aardrykskunde, Lewensvaardigheid?

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer heelwat vraestelle en memoranda wat gratis afgelaai kan word en waarmee die werk hersien en vasgelê kan word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top