Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel (vierde kwartaal)

Is jy in graad 4 en wil jy jou Afrikaans-eksamen vanjaar met ‘n towerstaf aanraak en die eksamen met punte slaag wat almal se verbeelding aangryp? Hersien jou werk met Eugene van der Westhuizen se eindeksamenvraestel.