Mirjam Helbers2023-08-03Mooi om de band met Zuid Afrika en Nederland te versterken, ik wil graag op de hoogte blijven van je mooie reis van verbinding via onze taal
Mondrey Arend2023-08-03Baie dankie ek het breuke by Wiskunde Graad 4 gekry en by Graad 5 Afrikaans. Ek waardeer julle hulp baie. Hulle sukkel so bietjie, maar dankie weer eens.
Jameson2023-08-03Great job, David! The comment above is so incoherent it's impossible to figure out what the guy is trying to say. The Boere emigrated there of their own free will to escape from British rule. Nazis also went there. What are we suppose to conclude from thi
Marthinus Willemse2023-08-02Kan ek duiwelsadvokaat speel? Wil ons boeke nie 'n bietjie te fancy uitgee nie? Wat geld kos. My pa se familie in die Vrystaat [Clarens] was lesers, en het die pulpfiksie van die 50's, 60's opgeslurp. Hierdie "boeke" is op goedkoop papier gedruk, met drie
Hans Richardt2023-08-02Die skrywer vergis hom met "Boere" wat deur Britte na Patagonië verban was. Soos dit al hier ook op LitNet gepubliseer is, het die groepie Boere na ABO self geëmmigreer na Argentinië, juis omdat hul nie onder Britse kolonialistiese bewind wou leef nie.
Angus2023-08-02Beste FC,
Indien ek sou belang stel in enige nasie se ballingskap, sou ek eerder maar betroubare historiese bronne raadpleeg. Kapasiteit? Sjoe! julle christene kan darem lekker spartel. Feit bly staan, Christus kan maklik sy eie oupa geword het.
Snotjan2023-08-02Daar is 'n groot stuk hartseer hier. En ek stem grotendeels saam met alles wat jy skryf. Transmense moet veel meer skryf oor transissues. Deur te skryf sal die wereld hulle hopelik meer begin sien as ook net mense wat in harmonie wil leef met andere.
Ek
Ronel Dunn2023-08-01Kerneels, goeienaand. Ja, ons ken mekaar al van Huppelland af - darem nie self daar geleer skoolgaan nie.
Ek stem nie ten volle met jou kritiese artikel saam nie. Ek het onlangs die manuskrip van 'n bekende skrywer onder oë gehad om te resenseer. As red
Ronel Dunn2023-08-01Jacques le Roux, wat Naledi betref, moet ek ongelukkig saamstem.
Ek is 'n onafhanklike redigeerder en ek stem met Kerneels Brytenbach se uitlating saam.
Ek stem egter nie saam met hom oor al sy kritiek oor selfpublikasie nie. Sommige van sy argumente is
Corlia Fourie2023-08-01Vir my is dit so vreemd dat baie mense bedreig voel deur mense wat nie presies is en optree soos hulle dink mense behoort op te tree nie. Leef en laat leef. Dit maak die wêreld soveel interessanter as almal nie presies dieselfde is nie.
F C2023-08-01Beste Angus
Lees die 10 gebooie en dan sal jy sien waarom die oorblywende twee stamme in ballingskap beland het.
Die antwoord op die drie-eenheid is eenvoudig. Net soos die mens in verskillende kapasiteite kan optree en tog een mens is, so openbaar God ho
roy williams2023-08-01Dankie Trisa
On the one hand, I've nothing to add. You've said it all. Thank you.
My response to the book, and to your review is something like this ...
* I just want to go back to the cottage in Oranjezicht that Charl and I lived in for a while, and
Willem de Swyger2023-08-01Opregte dank teenoor LitNet vir die plasing hiervan.
Ons poog om Kelvin se familie finansieel by te staan deur hierdie moeilike tyd. As enige iemand daarin belang sou stel om ‘n vrywillige bydrae te maak, is hulle welkom om vir Steve by Asta te konta
Jacques le Roux2023-07-31Uiters waardevolle plasing. Indieskrywers en tradidonele uitgewers kan goeie of swak produkte lewer.
Ek het twee boeke geskryf wat deur ’n tradisionele uitgewer (Naledi) gepubliseer is. 'Donker Bloeisel' is erg gekritiseer vir sy taalkundige- en tipogra
Jacques le Roux2023-07-31Ek vind die illusie wat die artikel skep dat tradisonele uitgewers spesialiste is wat boeke publiseer wat innerlik stylvol en foutloos is, gevaarlik. Dit skep verwagtings by skrywers wat gereeld tot ontnugtering lei.
My eerste boek, Donker Bloeisel uitgeg
Corrie Speemanns2023-07-31Altyd kreatief met woorde gewees. Op skool het sy ons geleer hoe om taalkunde en geskiedenis te ontdek, interessant te maak en lief te wees daarvoor.
Corrie Speemanns2023-07-31Net soos ek haar leer ken het, eers as 'n geliefde onderwyseres, by Windhoek Hoërskool waar ek Geskiedenis as vak by haar gekry het, en geseënd was om in daardie jaar familie te word toe sy met my kleinneef trou. 'n Merkwaardige vrou, vriendin, moeder e
Eben Viktor2023-07-31Thanks, David for this masterful piece! It is, at the same time, quite disturbing. I sincerely hope the nefarious plans of Death, the Master from Moscow, will somehow be thwarted. How the pendulum swings! I remember in the eighties continental philosopher
Christine Coates2023-07-31'Out of Mind' is 'n wonderlike, goed geskrewe, fassinerende verhaal oor 'n stukkie Kaapstadse geskiedenis wat in 1909 afspeel.
Die openingstoneel is filmies. Kaapstad in 1909, die Boereoorlog is verby, die Britte het die oorlog teen die Boererepublieke ge
Sonja Burger2023-07-31Dit is ontstellend dat akademici hulle kollegas so aanval en ure spandeer op kleinlikhede. I was researching J.M. Coetzee, and came across this vitriolic exchange by accident.
Snotjan2023-07-31Goeiedag Chris. Ek sou graag 'n bron wou sien ter stawing van jou opmerking. Iron Maiden is 'n Britse swaarmetaal rockorkes. Hulle het klomp ondersteuners in Rusland, omdat hulle soort musiek baie gewild is daar. Dit op sig self beteken nie dat hulle vir
Naomi Meyer2023-07-31Thank you for your enquiry. The memo is part of the document and can be found at the bottom, if you scroll down. Best wishes, Naomi Meyer, senior content manager
Naomi Meyer2023-07-31Goeiedag! Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy is welkom om jou leerders aan te raai om die vraestelle vir voorbereiding
Chris Burger2023-07-30Nice! Solank jy net nie na Iron Maiden luister nie, Jannie! Hulle is uitgesproke ondersteuners van poetin en rusland. Laasgenoemde laat baie glas breek en vlek met bloed in Oekraïne. Maar ons moet inderdaad worry, want voor dit egter roospanele in die he