Kommentaar

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Angus 2023-07-26 Beste Raed-na-Gael, Dit lyk my jy is van mening dat ateïsme deur my geskep is. Ateïsme bestaan, al sou ek nie bestaan het nie. Alle gelowiges is ook maar ateïste wat 1799 gode betref, terwyl die ateïs 'n ateïs is wat 1800 gode ontken. Ek stem saam

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Annemarie 2023-07-26 Baie geluk met jou boek wat op pad is! Ek kan my net voorstel hoe jy al die drade bymekaar kon bring en dit as 'n storie kon aanbied; of liewer die bousteentjies bymekaar kon bring! 'n Reusewerk van kophou, deurweef met die “waarheid bygelieg” in jou

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Richard 2023-07-26 Al wat ek kan sê van die artikel: Sjoe! Wow! Diep en insiggewend. Jy kombineer jou kreatiewe en akademiese skryf uitstekend. Jy gaan beslis meer lesers kry met die artikel om die boek te lees. Jy dien ook as inspirasie vir my. Ek het begin waag om my ver

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Patricia 2023-07-26 Ek kan onthou toe ek nog in Suid-Afrika gebly het en ons vriende was, dat jy al met die boek besig was en my stories vertel het van Pippa en die koning en koningin ens. Ek dink dis 'n mooi leeslusmaker – jy mag jou boek maar in die spotlight sit!

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Hester 2023-07-26 Jy loop steeds 'n baie opwindende en energieke pad. Dit is net vir my wonderlik dat jy al hierdie rykdom nou vasgelê het in konkrete woorde en dat dit nou nie verlore sal gaan nie.

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Hanna 2023-07-26 Lyk of hierdie boek baie gewild gaan wees! Mooi dag vir jou en wens vir jou 'n suksesvolle verkope van jou boek. Ek eer jou deursettingsvermoë en motivering.

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Sarie 2023-07-26 Ek begin om jou geluk te wens met die publikasie wat op pad is, 'n lieflike prestasie om uiteindelik jou skryfsels koherent en uitgewergewens te lewer. Die titel het my verbeelding aangegryp - Kammawaarwêreld. Heerlike nuwe woord om die filosofiese spel

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Susan vZ 2023-07-26 My eerste indruk is dat skryf 'n pleister was. Dat dit toegeplak het en toegelaat het om gesond te raak. Namate ek met die skryfstuk in my agterkop geloop het, het ek egter eerder die beeld gekry van die skrywershand wat self verantwoordelik was vir die g

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Alta C 2023-07-26 'n Moet-lees vir elke vrou wat die moed het om die legkaart van haar lewe te bou en so haar eie stem te vind. Ek hou BAIE van die gedig oor die huis sonder 'n plan. Ek verwonder my aan die sistematiese manier waarop jy dinge uiteensit. Dis duidelik dat jy

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Alta V 2023-07-26 Ek hou baie van Pippa, sy gee geloofwaardigheid aan Estelle se storie. Ook hou ek BAIE van die gedig oor die huis sonder 'n plan.

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Bea 2023-07-26 Baie dankie vir die groot eer om jou artikel te mag lees! Wat 'n lewensreis, wow, wow, wow! Soos wat ek dit gelees het, kon ek dit nie help as om nuuskierig te raak. Ek sal graag jou boek wil lees en dalk self 'n paar dinge leer en toepas in my daaglikse

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Geesje 2023-07-26 Die mini-artikel gee 'n komplekse, eerlike en eg-menslike verduideliking van die proses van legkaart bou of skep – Estelle se metafoor vir die skryfproses. Hierdie “legkaart” gebruik verskillende stemme, ervarings, en veral lense, om betekenis te sk

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Femke 2023-07-26 Jy skryf so saggies en gentle, tog laat dit mens aanhou lees. Vir my was dit inspirerend, want dit het my laat voel dat ek my skryf afgeskeep het. Om te skryf help mens om bietjie uit die prentjie wat jy van jouself opgebou het weg te beweeg en van ‘n a

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Gretha 2023-07-26 Ek het waardering en bewondering dat Estelle hierdie boek geskryf het. Ek weet net dat sy oor baie jare die behoefte en drang het om die loop van haar lewenspad met ander te deel. So dankbaar saam met haar dat sy dit op hierdie besonderse manier kon doen.

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Wina 2023-07-26 As ek terugdink aan haar, onthou ek die sterk vrou op kampus in Potchefstroom en later op Stellenbosch, die vrou wat blerrie interessante dinge gedoen het op kampus en vry geleef het. Estelle weet hoe om 'n legkaartstuk te vat en sin van die prent te maak

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Lou 2023-07-26 Hierdie mini-artikel het iets van ons twee se gedeelde verlede in my wakker gemaak: Dit was altyd vir my ‘n frustrasie met myself omdat niks wat ek gesê het, ‘n verandering in die wyse waarop Estelle oor haarself dink, kon meebring nie. En skielik be

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Leoné 2023-07-26 Estelle se akademiese loopbaan en gepaardgaande ondervinding en kennis bied ‘n interessante invalshoek op die ervaring van skryf in die algemeen, sowel as haar persoonlike ervaring van skryf. Op hierdie ontdekkingsreis moes sy besluit word watter benade

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Janine 2023-07-26 Elke keer as ek iets soos dié van jou lees, ervaar ek jou as ‘n sielsmens, onderwyser en akademikus. Jy dwing my dikwels tot introspeksie wat my dan laat wonder hoe my storie sou lyk. Gaan ek so baie detail van my lewe kan onthou en watse blywende invl

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Emmie 2023-07-26 Ek het lekker gelees en kon met jou vereenselwig en wag nou (ongeduldig) vir die boek self! Jou reis is vir my verstaanbaar, logies en selfs effe bekend. Dalk omdat daar ooreenkomste met my eie reis is, maar vir seker omdat jy dit so gemaklik aanbied. Bai

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Christine 2023-07-26 Congratulations on your book, Estelle. Being published is inspired by such dreams and longing in those of us who write. Having witnessed a small part of your journey to this wonderful achievement, I am proud to say, "I knew her then ..." Your article is a

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Susan vZ 2023-07-26 My eerste indruk is dat skryf 'n pleister was. Dat dit toegeplak het en toegelaat het om gesond te raak. Namate ek met die skryfstuk in my agterkop geloop het, het ek egter eerder die beeld gekry van die skrywershand wat self verantwoordelik was vir die g

Uitdagings en voordele van selfpublikasie: ’n onderhoud met Francine Beaton

Amanda 2023-07-26 Wil ook net 'n stertjie hier aanlas. Selfpublikasie gee jou die geleentheid om jou boeke teen 'n heelwat goedkoper prys aan te bied. Die wins is dus alles vir jou sak. Skrywers is vinnig besig om oor te skakel na selfpublikasie.

SteedsDink met LitNet Akademies: Willie Burger (deel 2 van 3)

Willie Burger 2023-07-26 Beste Dewald Baie dankie vir jou kommentaar en die vrae wat jy vra. Ek is baie jammer as ek die indruk in die onderhoud gewek het dat ek dink niks nuuts word in die Afrikaanse letterkunde nagevors nie. Dit is nie wat ek wou sê nie. Wat ek eerder wou s

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Francois Verster 2023-07-25 Ek is bly dat ons paaie gekruis het, Estelle - dis nou al sowat 20 jaar sedert ons pikturale humor begin praat het en gou ook vriende geword het. Ek glo nie ek kan self weet hoeveel ons kreatiewe interaksie tot ons onderskeie groei bygedra het nie, maar e

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Rozaan 2023-07-25 Dit is sulke fantastiese nuus! Dis absoluut wonderlik as ‘n mens se drome bewaarheid word. Jy verdien dit en ek glo jy gaan elke oomblik geniet. Die reis van jou boekskrywery klink ongelooflik interessant, ek het mos darem al die sandspelkursus by jou g

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

JC 2023-07-25 Watter heerlike leeservaring was/is hierdie nie! Ek het alles ingedrink, want dit vertel ‘n storie van ‘n mens op reis tot selfontdekking as skrywer. Hierdie gaan grense verskuif. Baie dankie dat ek dit kon lees. Baie dankie vir die voorreg.

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Martie 2023-07-25 Ek is nuuskierig en sal graag wil lees, nie omdat ek enige waardering en kennis het van literêre meesterstukke nie, maar omdat ek ‘n klein deeltjie van jou lewe saam met jou gestap het en groot bewondering gehad het vir wie jy was, waarvoor jy staan en

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Jeromy 2023-07-25 Ek kan letterlik terugstaan en die sweet van my voorkop afvee ten opsigte van jou pad wat jy moes gestap het. Dit is merkwaardig. Sien uit daarna om jou metaroman te lees.

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Rolien 2023-07-25 Ek het die hele mini-artikel vanoggend lê en deurlees en sommer op my eie reise gegaan. Ek het tranerig geraak oor die invloed wat jy op my lewe gehad het en die juffrou wat ek vandag is as gevolg van jou. Regtig! Dankie daarvoor. Die artikel het die per

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Francois Tredoux 2023-07-25 Baie geluk met die publikasie van jou boek! Ek is baie beïndruk met jou vermoë om soveel detail van die mense en aktiwiteite wat jou skrywersloopbaan gevorm het, te onthou. Ek onthou nie die helfte van die werkswinkels en ander kreatiwiteitsessies wat e

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Henriëtte 2023-07-25 Ek is so beïndruk en kan nie wag om hierdie boek in my hande te hou nie! Baie geluk weer daarmee. Dit gaan beslis iets unieks wees om na uit te sien. Hierdie artikel werp reeds lig op wat te wagte kan wees. Dis perfek, prikkelend en reeds baie insiggewen

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Elsa 2023-07-25 Ek dink die klein bietjie inligting oor jou grootwordjare sal baie lesers lok. Sommige sal met van die ervaringe kan identifiseer. Baie sterkte. Ek dink dit gaan 'n pragtige boek wees wat tot baie mense gaan spreek.

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Co 2023-07-25 Ek sien uit na die puzzelstukkies wat jou legkaart vorm en so die geheel te kan sien/lees. Jy was vir my nog altyd ‘n baie kreatiewe mens wat met woorde en gedagtes jou emosies so goed kon verwoord. Jou verhale oor jou studente, die sandspel, jou vriend

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Francois Verster 2023-07-25 Logies, vloeiend en maklik leesbaar is teenwoordig, en dis sekerlik ook so in jou boek, want dis hoe ek hou skryfstyl onthou. Jy het ’n warm skrywerstem, wat die formele akademiese temas toeganklik maak.

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Christa 2023-07-25 Dit is pragtig, daar is 'n verlange ingebou wat by my bly rondhang. Ek sien baie daarna uit om die boek eers te lees en daarna as 'n kleinood op my boekrak neer te sit. Sjoe, dit is ‘n interessante artikel oor die boek. Ek kan op soveel vlakke met jou i

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Chanelle 2023-07-25 Dis vir my interessant hoe die boek en jou lewe ontwikkel het. Hoe gebeure soms nutteloos lyk, onbelangrik. Goed wat 'n mens doen om te oorleef. En dan kyk mens op die einde terug en sien hoe die lewe jou beïnvloed en gevorm het. Hoe blykbaar onbelangrik

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Juliana 2023-07-25 "Om 'n boek te skryf" was waarlik 'n lewensreis. Ek kan nie wag om dit te lees nie. Jy het die reis so ongelooflik goed geïntegreer in jou skrywe dat ek werklik sekere opmerkings belewe het. Welgedaan, liewe Estelle, mag hierdie hoogtepunt vir jou baie s

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Fanie 2023-07-25 Dankie vir die artikel. Dis interessant om te lees hoe jou boek tot stand gekom het en hoe jou denkproses verloop het - iets wat ons bykans nooit van ander boeke sien nie.

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

J.S. Anoniem 2023-07-25 Ek het begin lees aan jou werk en ek het gevoel hoe ek gaandeweg op 'n genoeglike manier al hoe "voller" word. Presies waarvan weet ek nie. Al hoe ek dit kan stel is dat alles net 100% pas in die struktuur en die genre en in die storie - of kom ons sê no

Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

Jana 2023-07-25 Ek is nou behoorlik nuuskierig om kennis te maak met 'n Metaroman en veral jou storie wat daarin geweef is. Baie dankie vir die voorreg om hierin te kon deel! Jou skryfreis is baie ryk en interessant, ek kan nie wag om jou metaroman te lees nie 😊
Top