Naomi Meyer2023-07-21Goeiedag! LitNet se toetse en vraestelle word spesiaal deur kundiges opgestel en kan gebruik word vir hersiening, voorbereiding en vaslegging. Volg hierdie skakel om te kyk wat alles hier beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vrae
Ina Gouws2023-07-20Ek het groot aanklank gevind by jou verhaal. Ek bak ook en stem saam dat die hart waarmee jy kos maak bydra tot die sukses. Dankie dat jy jou resep met ons deel.
Eben Viktor2023-07-20Die “rashiste” (russiese fashiste), soos hulle deur Oekraïners en ander vrede- en vryheidliewende mense genoem word, se terreurveldtog teen Oekraïense burgers duur voort. Laasnag is Mykolajef, 'n stad met ongeveer 'n halfmiljoen mense in die Suid-oo
Fanus2023-07-20Liewe Jannie Pretorius. Hoe kan jy die stelling maak dat voor God geen sonde is nie. So hartseer om te dink dat mens kan doen net wat jy wil oor en oor en God moet net heeltyd vergewe. Die woord van God stel dit duidelik dat daar steeds sonde is.
Mattheu
Thomas J. P. Cairns2023-07-20It is inaccurate to state that these are the only known instance of people keeping diaries during the Boer War. Only known to LitNet maybe... but several others have been published (Burgher Jack Lane, Kommandant Krause, among others).
Charl Adams2023-07-20Hier moet ons appels met appels vergelyk.
Ubuntu is 'n lewensbeskouing, 'n leitmotief vir 'n lewensstyl tussen mense.
Dis soos Spanjaarde se manana- en siestaleefstyl of die Japanese se respek (San) vir sy medemens.
Dis nie 'n godsdiens of bygeloof nie,
Angus2023-07-20Beste Raed-na-Gael
Ek sou graag wou hê dat ateïsme 'n filosofie moet wees, 'n liefde vir die waarheid en 'n riglyn van hoe die lewe moet wees, maar ongelukkig het dit nog nie 'n filosofie geword nie. Kom ek verduidelik dit so.
Ateïsme is die beskryw
Sqwz Boshoff2023-07-19Hoekom is die voorlaaste episode se kykersvraag so vinnig na program gesluit? Met beurtkrag is dit onmoontlik om binne die volgende dag (of 2) te kon antwoord. Wanneer word die kykerwenner aangekondig?
Eben Viktor2023-07-19Hoera vir die Zelenskyi regime! Hoera vir vryheid en demokrasie! Intelligente mense maak die regte keuse as dit kom by tirannie, terrorisme en onderdrukking. Slava Oekraïni!
Francois du Toit2023-07-19Ek sou reken dat ons die betekenis wil vertaal, eerder as die woorde. Daarom sou ek reken dat 'n term om in Afrikaans te gebruik, iets soos die volgende kan wees:
"Geen-Netwerk", "Netwerk-Vry", "Eskom-Vry", "Netwerk Ontkoppeld", "Krag Vryheid", "Elektrisi
Breyten Breytenbach2023-07-19Dis jammer mens kon nie Martin Versfeld (Oom Tao) se werk en besinning oor Augustinus weer 'aktiveer' nie. Ook opmerklik hoe Augustinus - as mede-Afrikaan, maar ook as randfiguur in 'Afrika' - herhaaldelik in ander oorgange en kontekste opduik as 'merker'
Fatima Mohamed2023-07-19This was such a beautiful play to witness. However, I'm not surprised as Zubayr Charles always knows how to capture his audience through his stories. This play definitely touched on topics which are considered taboo within a lot of households, however, yo
Raed-na-Gael2023-07-19FC
Mooi, daar is nie 'n ander antwoord nie!
Ou Angus skryf hierbo: "... daar bestaan nie so iets soos 'n ateïstiese filosofie nie."
Wat sou hy maak met hierdie ene "?
The Philosophy of Atheism
https://www.encyclopedia.com/religion/encyclopedias-almanac
Barend van der Merwe2023-07-19Dis mooi, prof. Dankie vir die uiteensetting. Ek deel die sinisme, maar die simboliese waarde van 'n amptelike status is wel verreikend, wil ek glo. Feit is egter, dis 'n afskop met 'n reuse groot agterstand om in te haal, een wat dalk nooit uitgewis sal
Angus2023-07-19Beste FC,
Om te sê ek braak gal oor wetenskaplike onkunde, is so effens sterk gestel. Ek wys maar net foute uit, soos onkunde oor wat 'n wetenskaplike teorie is, ens. Ek spog ook oor my versameling Shakespeare-dramas, en ek besit Langenhoven se Versameld
Snotjan2023-07-19Ek kyk op na die kommentatore
Waar sal die suiwerste teologie vandaan kom?
Van die insigte van Div, wat sus - jy moet net aanhou soek?
Of via Botha wat vermaan - nee!
Dit bly 'n geslote boek?
Hier staan ek dus
verlore
Geen heil vir my beskore
My
Jean Oosthuizen2023-07-19Augustinus was 'n boorling van Afrika. Die gesprek was in die eerste plek nie 'n teologiese gespek nie. Dit was 'n oop gesprek oor ubuntu en die verskillende perspektiewe oor die vraag op wie of wat is die mens aangewese en 'n kritiese beskouiing daaroor.
Wilma van den Berg2023-07-19Baie goed gestel. Sal ook graag wil weet hoe werk sekere dinge net vir sekere mense. Die groot probleem in Suid-Afrika is 'n regering wat dink en glo hulle is verhewe bo die gewone mens en onaantasbaar. Maar ek het 'n verrassing vir hulle iewers draai die
Jannie Wessels2023-07-19Ek het Johan leer ken met 'n manuskrip wat hy vir my beoordeel het. Omdat hy 'n vriend was het hy my nie gespaar nie. Hy was eerlik, opreg, meelewend en empaties, maar die sambok was in sy regterhand! Johan kon kla oor die moeite wat 'n baard veroorsaak,
Bianca Smit2023-07-19Goeiedag Annetjie.
Die silwerboom-reeks is by ons by Nukleusonderwys beskikbaar.
Stuur gerus vir my 'n e-pos by info@nukleusonderwys.co.za vir 'n bestelvorm.
Naomi Meyer2023-07-19Beste Annetjie, ons verkoop of versprei nie boeke nie, maar ek het pas ontdek dat hier wel Sus en Daan-boeke hier verkoop word: https://kakkerlak.co.za/product/lekker-maats-boek-4-nuwe-silwerboomreeks/. LitNet kan nie verantwoordelikheid vir 'n ander webw
Naomi Meyer2023-07-19Goeiedag! Die persverklaring handel oor hierdie organisasie: https://afel.co.za/. Ek sou voorstel dat jy hulle direk kontak. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Naomi Meyer2023-07-19Beste Jackie, dankie vir jou navraag. LitNet se skoleafdeling bied hope gratis hersieningsmateriaal en vraestelle wat jou kind met voorbereiding kan help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat spesifiek op graad 6-leerders toegespits is: http
Jackie Rademeyer2023-07-19Geagte LitNet
My kind sukkel om sy vakke te leer en ek probeer baie hard in die middag om hom te probeer help. Ongelukkig het ek nie die fondse om materiaal soos byvoorbeeld vraestelle aan te koop nie. Is daar 'n manier wat julle my asb kan help? Hy is no
F C2023-07-19Beste Angus
Jy skryf: As jy dan verkies om geloof te rook, is dit ook goed – amper so goed soos die lottokaartjie.
Dit is verstommend dat 'n man wat gal braak oor ander se sogenaamde onkunde oor wat die wetenskap is, 'n n diaken in 'n kerk was en met 23
Hans Richardt2023-07-18As BRICS-lidland, hoef ons nie vanaf Oekraïne enige graan in te voer of enige handel te dryf met die Zelensky-regime nie.
Sou die Afrika-Unie gesamentlike magte wel wapens en ammunisie vir oorlog in Cabo Delgado of DRK invoer, hoef ons niks aan VSA te a
Angus2023-07-18David Kramer het net so 'n probleem met Johnny Raakvat. "Hulle sê 'n man kon hom nie mis nie, maar niemand kan sê waar hy nou is nie."
Afgesien van Jesus en Johnny Raakvat, is daar ook nog Orczy se Scarlet Pimpernel wat so glibberig is.
Angus2023-07-18Beste Raed-na-Gael,
Ai, toggie! Hoe is jy tog so wantrouig teenoor kans. Ek is seker jy sal die lotto wen – jy moet net 'n kaartjie uitneem. Ek is bly die lewe behandel jou so goed - en wyse woorde: die een kans uit miljoene. Dink maar ook so daaraan: