Die sprekers | The speakers: Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

  • 1
22–24 September 2023

Christo van der Rheede, wat pas uitgetree het as die uitvoerende hoof van Agri SA. Hy is ook ’n direkteur van LitNet Akademies.

Tembeka Ngcukaitobi is a South African lawyer, public speaker, author and political activist. He is a member of the South African Law Reform Commission (SALRC) and an acting judge at the Land Claims Court.

AJ Opperman is ’n kunsjoernalis verbonde aan Netwerk24.

Anchien Troskie is ’n bekende outeur; haar nuutste roman heet Die laaste kanariegeel notaboek.

Barend la Grange is bekend as brugbouer en is betrokke by die Privilege Foundation.

Bernard Odendaal is ’n digter en voormalige direkteur van die ATKV-skryfskool aan die Noordwes-Universiteit.

Bettina Wyngaard is ’n regsgeleerde en romansier; haar nuutste roman heet Lokval.

Christi van der Westhuizen is ’n skrywer, politieke ontleder en medeprofessor by die Sentrum vir die Bevordering van Nierassigheid en Demokrasie aan die Nelson Mandela-Universiteit.

Clinton du Plessis is ’n digter en rekenmeester; sy nuutste bundel heet 60 op 60.

Darryl David is best known for the numerous book festivals he initiates; he is also an academic at the University of Western Cape and an author. His book BookBedonnerd: Literary journeys on the road to elsewhere was launched at the Veldsoirée.

Eben Venter is ’n bekende romansier; sy nuutste boek heet Decima.

Estelle Marais specialises in landscapes, portraiture and imaginary compositions based on mythological and literary themes. Her art hangs in many well-known collections. After a distinguished academic career she took early retirement to spend more time painting. She is still teaching.

Etienne van Heerden is ’n afgetrede akademikus, die hoofredakteur van litnet.co.za en www.voertaal.nu, die besturende direkteur van LitNet Akademies en ’n romansier. Sy jongste roman, Gebeente, is by die Veldsoirée bekendgestel.

Frans Rautenbach is advokaat en skrywer. Help yourself South Africa is sy mees onlangse boek.

Freek Robinson is ’n joernalis en is verantwoordelik vir Reguit met Robinson, ’n weeklikse diepteverslag oor ’n aktuele onderwerp op LitNet. Hy is deesdae ook betrokke by brugbouaksies.

Hans du Plessis is ’n afgetrede akademikus en ’n voormalige direkteur van die ATKV-skryfskool. Hy is ’n taalkundige, ’n digter en romansier. Sy nuutste roman heet Inkommers.

Hein Willemse is ’n afgetrede akademikus met ’n besondere belangstelling in die periferie van die Afrikaanse letterkunde.

Imke van Heerden lei sedert 2020 ’n navorsingsprojek, AI as author, aan Koc Universiteit in Istanboel. Haar debuutbundel, Silwerwit in die soontoe: Afrikaans se eerste KI-gedigte, is ’n uitvloeisel van hierdie werk.

Izak de Vries is ’n vryskutjoernalis en woon in die Oos-Kaap (foto: Elise Jacobs).

Jan van Tonder is ’n gevierde romansier en skepper van die immer gewilde karakter Sagie.

Linda Roothman is ’n boorling van die Karoo en ’n onderwyseres wat onlangs gepromoveer het op die werk van Etienne van Heerden.

Luan Staphorst is ’n Mandela Rhodes-beurshouer en ’n Abe Bailey-genoot; hy is verbonde aan die Nelson Mandela Universiteit.

Luvuyo Wotshela is head of the National Heritage and Cultural Studies Centre (NAHECS) at the University of Fort Hare, where he also teaches history.

Malcolm Hacksley is a translator and a former director of the National English Literary Museum, since renamed Amazwi.

Marita van der Vyver is ’n romansier. Haar nuutste roman heet Laaste kans. The English translation is titled Still breathing.

Mphuthumi Ntabeni works in the architectural sector and is an award-winning novelist and a reviewer.

Paul Murray has worked as a teacher in high schools, teaching history, economics and classics. He wrote his MA thesis on Etienne van Heerden’s The long silence of Mario Salviati and holds a DPhil degree on the fictional texts of C Louis Leipoldt and a PhD on South African political biography. He recently spent six months researching mid-19th-century ecclesiastical history at St John’s College in Cambridge as the Colenso Visiting Fellow, where he delved into the College archives towards a further research project. He works as an archivist, reviews books, and travels.

Pedro Tabensky was born in Santiago, Chile, to refugee parents. His mother is a Holocaust survivor born in Hungary two weeks before the final stage of the “final solution”. His father, of Polish Jewish ancestry, is a refugee of the Chinese revolution. He has lived a peripatetic life since the age of three, ending up in South Africa in 2001 and meeting his wife, with whom he has two children. Tabensky is the founding director of the Allan Gray Centre for Leadership Ethics (AGLE), Department of Philosophy, Rhodes University (South Africa). He is the author of Happiness: personhood, community, purpose, several articles and book chapters, and Fanon and Camus on the Algerian question: an ethics of rebellion (Routledge, 2023).

PP Fourie is ’n politieke wetenskaplike en skrywer. Sy nuutste roman heet Ons skulde.

RR Ryger (regs) is ’n skrywer; sy nuutste roman heet Drank, seks en David Bowie. In ’n ander heelal onder ’n ander naam is hy ook ’n sportskrywer. Hy deel die verhoog met Frikkie Brood.

Sihle Khumalo is a South African award-winning and bestselling author. His latest book is called Milk the beloved country.

Theo Venter is professor van politieke praktyk aan die Universiteit van Johannesburg en ’n bekende politieke kommentator in die media.

Tony Jackman is a journalist, columnist, playwright and foodie.

  • Fotografie: Izak de Vries, tensy anders aangedui
Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors

ATKV-Skryfskool

Dagbreek Trust

Die Tuishuise en Victoria Manor

Buffelshoek DiRosie Lodge

Amazwi

NB Uitgewers/NB Publishers

Penguin Random House

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top