Kommentaar
SteedsDink met LitNet Akademies: Louise Viljoen (deel 3 van 3)
Snotjan 2023-07-18 10/10! Al drie dele uitstekend.
Persverklaring: Wie word ’n miljoenêr?-wenner is hittete ’n miljoen rand kwyt
Snotjan 2023-07-18 Die antwoord is B. Jan Smuts was nooit die Sekretaris generaal van die Volkebond nie.
Israel, Rusland: oorlogsmisdaad is oorlogsmisdaad
Chris Burger 2023-07-18 Holland is eintlik net die twee provinsies Noord- en Suid-Holland tesame. Die Koninkryk van die Nederlande bestaan uit 12 provinsies. Dit moet eintlik die "wonderlike" Nederlanders wees.
Toring se baai deur E Kotze: &rsquo'n voorreg om te lees
L van Bosch 2023-07-18 Môre, waar in Suid-Afrika kan ek Toring se baai koop?
A theatre review of Mercy by Zubayr Charles
Zizipho Rabe 2023-07-17 Excellent casting and directing, the play was good
Persverklaring: Wie word ’n miljoenêr?-wenner is hittete ’n miljoen rand kwyt
Anton Döckel 2023-07-17 Wat was die korrekte antwoord, is mos die rede hoekom 'n mens die berig lees.
Jesus was nie daar nie
Snotjan 2023-07-17 Die kernkopseer van godsdiens word hier weer in volle glorie uitgestal vir die ganse wêreld om te aanskou. Die digter betreur die disfunksionele tradisies van godsdiens. Jesus word effektief 'n simbool van konneksie met andere, die vergestalting van die
Uitnodiging: Simposium oor Afrikaans as moedertaal en geloofstaal | Wellington, 11 en 12 Augustus 2023
Hendrik Scheepers 2023-07-17 Die status van Afrikaans is in gedrang. ons ervaar dit op alle vlakke. Godsdiens, onderwys, oral. Waarom? Die taal moet nou aan die Afrikaanssprekende BEMARK word. Die groot vraag is: HOE? Al die foefies wat ons tot dusver probeer het, werk nie.
Tien etiese en praktiese gebruike van ChatGPT vir akademiese skryfwerk in Afrikaans
Theo du Plessis 2023-07-17 Dankie Burgert, vir jou sobere aanslag en nuttig leiding. Jou bydrae benadruk ook weer die verstommende waarde wat KI vir die voortbestaan van Afrikaans inhou. Dit word al hoe makliker om wat die virtuele ruimte betref in Afrikaans te kan funksioneer. Dit
Waar is Sus en Daan en Boet en Saartjie?
Annetjie Groenewald 2023-07-17 Ek is op soek na Sus en Daan-leesboekie wat ek in Sub A (gr 1) gedurende 1963 in die skool gebruik. Kan u help en prys asb.Bethulie
Leonico 2023-07-16 Ons was ook al by die lang brug en die konsentrasiekamp. Daar is oulike oornagplekke in Bethulie, 'n hotel en eetplekke. Moenie net deurry nie, vertoef daar.
’n Ondersoek na die bionomie, morfologie, verspreiding en beheer van die Stilbaaimuggie (Leptoconops demeilloni [Diptera: Ceratopogonidae])
Antoon Uys 2023-07-16 Hallo. Daar is ook sulke muggies op Heroldsbaai. Hulle het haar juis gisteraand (15 Julie) gebyt. Sy het 'n geweldige negatiewe reaksie.
Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?
Raed-na-Gael 2023-07-16 Angus, Vir oulaas (definitief ) op hierdie onderwerp. Jy sê hierbo "die lewe is wat jy daarvan maak". Dat ek hier is, is een kans uit miljoene (die kans om die lotto te wen is veel groter). Dit kon net sowel 'n ander broer van my sibbe gewees het en nie
Uitnodiging: Simposium oor Afrikaans as moedertaal en geloofstaal | Wellington, 11 en 12 Augustus 2023
Barend van der Merwe 2023-07-16 Op sy beste is Snotjan maar 'n onstabiele karakter, maar kom ons gee hom gelyk, ook ten opsigte van sommige aspekte van sy bedenklike en weersinswekkende teologie. Die Prediker skryf immers dat alles kom tot niks, tot niks! Hierdie saak is veel meer omva
“Is paradise a place in heaven or on earth, and why?” The nature and function of paradise according to the interpretation of John Chrysostom
F Joseph 2023-07-16 I believed through a mystical experience I had in 1995. I died and was taken to what I now know after 25 years of research was Sheol/Hades/Void where I experienced darkness. I journeyed from the wicked side and ended in the righteous side after thinking o
Waarom is Navo ’n vlieg in Poetin se salf?
Eben Viktor 2023-07-16 Die goeie nuus is dat Finland en Swede intussen beide lidlande van Navo geword het. Dis waar dat Navo 'n probleem vir poetin is, maar Izak is reg om te beklemtoon dat sy narratief rondom die saak nie geglo moet word nie. Redelike mense regoor die wêreld
Elsibe Loubser McGuffog gesels met Naomi Meyer oor Katja se kattesalon.
Seegogga 2023-07-16 Dankie hiervoor. Interessant.
Die betowering van sjokolade en klapper
Melda 2023-07-15 Net soos die smaaklike koekie, moes ek net elke woord indrink en deur my wese rondrol. Pragtige, gevoelvolle en meesleurende storie, dankie.
Tien etiese en praktiese gebruike van ChatGPT vir akademiese skryfwerk in Afrikaans
Johan Malan 2023-07-15 'n Uitstekende stuk werk wat 'n nuwe veld helder verken. Die idees raas nou in my kop.
A theatre review of Mercy by Zubayr Charles
Masnoena Leggett 2023-07-15 This play was absolutely fantastic. The story that takes you into different directions and the in-depth topics, that no one speaks about, were beyond awesome. How the actors portray their characters were beyond me. They were all just absolute superstars.
Jesus was nie daar nie
EE Botha 2023-07-15 Dit is waarheid. Jesus is nie op die aarde nie. Die Woord is baie duidelik. Die Woord het mens geword en tussen die mense kom woon. Hy, Jesus, het opgestaan uit die dood en Hy, Jesus, het opgevaar en sit aan die regterhand van Vader waar Hy vir ons intree
Jesus was nie daar nie
Louise de Wet 2023-07-14 Dis hoe jy voel en dinge ervaar. Jesus is daar waar jy dit die minste verwag!
Ubuntu, Augustinus en die oop gesprek
Charl Adams 2023-07-14 Augustinus het geglo in die oorgeërfde sonde van Adam en dat die ganse mensdom gevalle wesens is. Net God kan dit regstel deur vergifnis en die soenoffer (propitiation) en boetedoening (expiation). Die mens is dus inherent 'n sondige wese wat verdoem is
China se gebruik van propaganda om die media in Afrika te beïnvloed
David Willers 2023-07-14 Interressant. Baie dankie.
Tamatiebredie is ’n waardige gryskoptante
Celeste 2023-07-14 Liewe Karen Ek wonder soms of skrywers aldag besef presies hoe diep hulle woorde raak - veral wanneer dit intieme geheime deel soos jou sewe kerse. Ek wonder soms of ek gebonde en verlief is op 'n taal wat gepraat word deur mense met wie ek selde iets in
Tien etiese en praktiese gebruike van ChatGPT vir akademiese skryfwerk in Afrikaans
Christa 2023-07-14 Ek geniet jou skryfwerk altyd. Interessant en in lekkerlees Afrikaans.
Uitnodiging: Simposium oor Afrikaans as moedertaal en geloofstaal | Wellington, 11 en 12 Augustus 2023
Snotjan 2023-07-14 Ek kan die meeste van hierdie vrae vir die gemeente beantwoord. Kerke verengels vir dieselfde rede as wat skole of universiteite verengels. Taal is 'n wapen waarmee minderhede gedemoniseer word. Afrikaans het die Khoi- en San-tale op dieselfde manier verd
General De la Rey and his accidental part in Hitler’s downfall
Mark de la Rey 2023-07-14 Excellent article, thank you.Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
ALVIDA 2023-07-14 Baie dankie. Ek sal dit vir seker geniet. Geskiedenis was my geliefde vak op skool.
Van vrees na vrede deur Madelein Rust: ’n boekresensie
ALVIDA 2023-07-14 Yolanda, dit is 'n uitstekende opsomming.
Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk deur Neels Jackson – ’n lesersindruk
John 2023-07-13 Dit is 'n baie goeie ding dat hierdie boek geskryf is, een wat die nuwe verstaan van die Bybel verduidelik. Dit sal veroorsaak dat baie meer gelowiges die NGK gaan verlaat en dat meer gemeentes gaan doleer en/of uittree uit die kerkverband. Daar is baie g
A theatre review of Mercy by Zubayr Charles
Adilah Siboya 2023-07-13 What an amazing and thought-provoking play. I enjoyed watching. A very well done to the director who was also my English teacher, Mr Charles. You are truly an inspiration to the youth.🙏
