Ferouza Joseph2023-07-24Wow! What a beautiful reminiscence of moments shared with someone so beloved by everyone. Regrettably I have not watched the series but I am definitely going to have to make a concerted effort. Tramakasie!🌠
Dewald Koen2023-07-24'n Besonder interessante gesprek waarin u belangrike aspekte van die literatuurstudie aanraak, prof Burger.
Ek is een van daardie "epigone" wat "fassiele" goed in my proefskrif (die ekokritiek en gedigte) geskryf het waarvan u een van die eksaminatore w
Hendrik Scheepers2023-07-24'n Taal wat sy status verloor is 'n sterwende taal. Afrikaans het sy status verloor. Johannes Comestor. Dankie vir jou uitstekend stuk. Korrelkoppe sal wel hulle kommentaartjies lewer.
F C2023-07-24Beste Angus
Jy skryf: "Ateïsme is die beskrywing van 'n standpunt oor gode. Die posisie is: “gode bestaan nie vir my (die ateïs) nie.” Dit hou geen positiewe aansprake nie, dit sê niks oor hoe die mens sy lewe moet lei nie, selfs nie die uiteindeli
Naomi Meyer2023-07-24Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien watter i
Snotjan2023-07-23Nooit die goed gesê waarvan jy my nou beskuldig nie. Lyk my jy en Barend werk nou saam om my te ondermyn. Ek is diep beswaard, Mietie. Ek kan baie dinge oor Barend sê. Maar liefs nie.
Elaine2023-07-23Thank you, Karen, for the way you expressed your thoughts on the love of baking and creating. The chocolate and coconut story is amazing and I will certainly make the Romany creams now.
Thank you.
Mauritz Moolman2023-07-22Afrikaans word spesifiek as geloofstaal aangebied en in die variasie-debat is daar klaarblyklik nie plek vir ongelowiges of gewone gebruikers nie. Waarom onderwysers en leerkragte (proffies, onnies, ensomeer) se menings meer gewig as ons gewone mense s'n
Pieta van Deventer2023-07-21Soos gewoonlik kwyt Elsabe haar uitstekend van haar voorgenome taak, nl om my implisiet uit te nooi om nog meer en weer te lees en dit, les bes, gate uit te geniet, veral om daardie wiskunde onderliggend aan L2 weer te gaan oplees. (JIP, daar is 5 van hul
Jaap Earle2023-07-21Gedagtes oor Krities Afrikaans, Freek Robinson en gaste: uitstekend.
Tale gaan oor kommunikasie en het geen verbete goddelike reg nie. Afrikaans ly onder foutiewe begrippe, deels polities, deels akademies verskans. Proponente van opvoeding het beaam dat t
Elsabe Welman2023-07-21Goeie artikel. Om by te voeg: moenie gaan lê as kritiek jou tref nie. Maak van kritiek 'n leergeleentheid. Indieskrywers is dapper, het guts, gee nie op nie. Ek wil ook beklemtoon: twv ander Indieskrywers, gee asb 'n kwaliteitboek uit.
Kobie Gouws (mev)2023-07-21Hierdie is net nog een van hierdie regering se pogings om alles in SA onder sy beheer te kry, met ongekende gevolge vir die land, en in híérdie geval met ons mense se intelektuele- en skeppende vermoëns. Onder geen omstandighede mag hierdie wet gepromu
Jean Oosthuizen2023-07-21Niemand het beweer ubuntu is 'n geloof nie. Dit is nie waaroor die gesprek gehndel het nie. Geloof is inderdaad per definse uitsluiend vir diegene wat nie aan die groep behoort nie. Op dieselfde manier kan ubuntu uitsluitend wees teenoor diegene wat nie a
Naomi Meyer2023-07-21Goeiedag! LitNet se toetse en vraestelle word spesiaal deur kundiges opgestel en kan gebruik word vir hersiening, voorbereiding en vaslegging. Volg hierdie skakel om te kyk wat alles hier beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vrae
Ina Gouws2023-07-20Ek het groot aanklank gevind by jou verhaal. Ek bak ook en stem saam dat die hart waarmee jy kos maak bydra tot die sukses. Dankie dat jy jou resep met ons deel.
Eben Viktor2023-07-20Die “rashiste” (russiese fashiste), soos hulle deur Oekraïners en ander vrede- en vryheidliewende mense genoem word, se terreurveldtog teen Oekraïense burgers duur voort. Laasnag is Mykolajef, 'n stad met ongeveer 'n halfmiljoen mense in die Suid-oo
Fanus2023-07-20Liewe Jannie Pretorius. Hoe kan jy die stelling maak dat voor God geen sonde is nie. So hartseer om te dink dat mens kan doen net wat jy wil oor en oor en God moet net heeltyd vergewe. Die woord van God stel dit duidelik dat daar steeds sonde is.
Mattheu
Thomas J. P. Cairns2023-07-20It is inaccurate to state that these are the only known instance of people keeping diaries during the Boer War. Only known to LitNet maybe... but several others have been published (Burgher Jack Lane, Kommandant Krause, among others).
Charl Adams2023-07-20Hier moet ons appels met appels vergelyk.
Ubuntu is 'n lewensbeskouing, 'n leitmotief vir 'n lewensstyl tussen mense.
Dis soos Spanjaarde se manana- en siestaleefstyl of die Japanese se respek (San) vir sy medemens.
Dis nie 'n godsdiens of bygeloof nie,
Angus2023-07-20Beste Raed-na-Gael
Ek sou graag wou hê dat ateïsme 'n filosofie moet wees, 'n liefde vir die waarheid en 'n riglyn van hoe die lewe moet wees, maar ongelukkig het dit nog nie 'n filosofie geword nie. Kom ek verduidelik dit so.
Ateïsme is die beskryw