Dirk Rigter2023-06-24Een van die mees genuanseerde beskrywings van projek RSA post '94 wat ek nog gelees het! Hierdie opstel behoort verpligte leesstof te wees vir elke eerstejaarstudent.
Yolande Wiese2023-06-24Anel, jy is wonderlik, jou boeke wat ek nou op oplees is binding, vandag koop ek hulle en verdiep my hierdie naweek. Lief vir jou.
Marthie Venter2023-06-23Dit is die oulikste stories, maar waarom is daar oral 'n hiëna ipv 'n wolf geteken? Dit maak die kinders deurmekaar.
My kleinkinders geniet die boek baie.
Karen2023-06-23Ai Karen, my hart is seer saam met jou. Maar die veertjie ... My skoolvriendin van laerskooldae het naby aan haar einde, toe ek stadig saam met haar geloop het, haar arms uitgestrek en gesê: "Soon I shall be free as a bird and when you see a feather, rem
Chris Marnewick SC2023-06-23Uitstekende artikel (referaat?). Ek het nog altyd gedink die samesmelting van die vier Britse "kolonies" in 1910 was 'n fout omdat dit die verskillende kulture - en die verskille was erg - in een, ja, die gesentraliseerde Europese model gedruk het.
Dit
Pieta van Deventer2023-06-23Hierdie boek sal beslis 'n plekkie op my rak kry. Nog altyd 'n groot bewondering vir E Brits se styl, entoesiasme en inligtingoordragingsvermoë gehad, veral wat die wetenskappe betref, en hierdie een lyk vir my steeds in daardie klas.
Jeanette Ferreira2023-06-23Elsabe Brits kry dit net reg om van die moeilikste konsepte in eenvoudige taal oor te dra. Haar artikels is altyd 'n hoogtepunt.
Louwrens2023-06-23Maklik een van die 10 mees bedinkwaardige opstelle oor Suid-Afrika wat ek die afgelope 30 jaar gelees het. Ek onthou nie die ander 9 nie.
Susan2023-06-23Eben, baie dankie vir 'n insiggewende artikel rakende hierdie sogenaamde vredesmissie. Hier word die sending meestal as suksesvol beskryf, met uitsondering van die debakel in Pole.
Johan van der Merwe2023-06-23Wow, and it is only time that separates the known from the unknown or unseen. I love this. When I drive through the Karoo, these creatures that roamed the then marshes and lowlands remind me in my thoughts they were there and they were real and that there
Dietloff van der Berg2023-06-22'n Werklik insiggewende bespreking, met veral die gedagte dat ons ontologies die huidige tydsgewrig as nuwe beginpunt moet sien, wat getref het.
Angus2023-06-22Beste FC
Ek wou nog byvoeg, maar het vergeet: Volgens die Bybel het die Israeliete deur die Rooisee getrek. Dit lyk my jy het nog nie die Bybelse les oor geloof geleer nie. In Hebreërs 11:29 staan daar: Omdat die Israeliete geglo het, het hulle deur die
Angus2023-06-22Beste FC,
Jy lees mos nou, gerieflikheidshalwe, verby die stok. So 'n bietjie boontoeër in Eks. 14:16 staan daar: “En jy lig jou kierie op en steek jou hand oor die see uit en kloof dit oop sodat die Israeliete op droë grond kan deurgaan.” Alle gelo
Marietjie Buhr2023-06-21Word dit ook gas lighting genoem? Dis hoe ek altyd die verwysing na die film gesien het. Ek het gou bietjie gaan nalees. Dit wil tog lyk of ghosting of, soos hier beskryf, doodswyg, nie heeltemal die selfde konsepte is nie.
Deserisé2023-06-21Ek het die boek werklikwaar geniet, ten spyte van die stadige begin. 'n Paar skrywers het my heerlik verras en daar is van pragtige beelde (metafore, vergelykings en dies meer) gebruik maak. Die laaste hoofstuk is natuurlik iets wat niemand verwag het nie
Angus2023-06-21Beste Raed-na-Gael,
Dit lyk my jy verstaan nou wat ‘n wetenskaplike teorie is, wel, so min of meer, ongeveer, (soos ‘n hoender voordat dit oond toe gaan.) Wetenskaplikes, sterrekundiges, het nou al ‘n werkbare beskrywing van hoe die heelal begin het
David van der Merwe2023-06-21Raed-na-Gael,
In antwoord op jou vrae: Nee, ek interpreteer nie 'n feit nie, maar inligting. Laat ek dan die sin voltooi: "Die oerknal is 'n hipotese en onderhewig aan interpretasies van inligting." 'n Plat aarde aarde was 'n interpretasie van inligting
F C2023-06-21Beste Angus
Jy skryf: “As die Bybel vir jou die antwoord is, met sy pratende diere en bome, met sy see oopklowe met 'n stok, sy mense wat in soutpilare verander, sy opwek van dooies, sy op-die-water-loop, dan is dit goed, en ek het vrede daarmee. Die By
Ulrich Granzier2023-06-20Interessante navorsing. Wat ook interessant sal wees, is om te sien of die pro-Russiese sentiment afgeneem het, veral nadat partye soos die EFF en ANC hulself begin skaar het aan die Russiese kant. Van wat ek waarneem, blyk dit vir my asof pro-Russiese se
Raed-na-Gael2023-06-20David,
Dat 'n teorie ʼn opvatting is, is 'n feit.
Wat bedoel jy wanneer jy sê jy "interpreteer" 'n feit, probeer jy dit verstaan? 'n Interpretasie is soos jy tereg sê, 'n persoonlike siening.
Ek wil jou aanhaal:
"Die oerknal is 'n hipotese en onderhewi