Kommentaar
kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas: ’n onderhoud met Waldimar Pelser
Maudé 2023-05-15 Ek dink ek gaan Gebroke harte kyk, maar hier kom Elif in. Dit is net so snaaks, wat het Josef en Melek geword. Dit lyk my die reeks gaan meer oor Azu as Elif. Ek weet nie of dit is wat ek verwag het nie.
Genetika, 70 jaar
Andries 2023-05-15 Ek was onder die indruk dat 'n Suid-Afrikaanse meisie, wat in Denemarke gewerk het, die volledige genoom van die mens ontrafel het. Dalk is haar werk ook gegaps.Eskom: Hoe lyk die toekoms?
Liezel 2023-05-15 Beurtkrag is vir almal 'n probleem: hoe sal ons oorleef in die toekoms?
Die kerk met die verkeerde baas deur Gerhard Mahne: ’n lesersindruk
Henrietta Klaasing 2023-05-15 Baie dankie Christelle vir hierdie inligting. Ek spreek graag namens myself en Anton Knoetze van Koinonia-sinode ons dankbaarheid uit dat ons boek so "gevaarlik" geag sou word dat Wes-Kaapse sinodegangers daarteen "gewaarsku" moes word. Intussen het ons
Die kerk met die verkeerde baas deur Gerhard Mahne: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe 2023-05-15 Interessant hoe maklik die woord "sonde" gebruik word sonder enige konsensus oor wat presies dié ou koddige woordjie presies beteken en behels. Hoop darem nie die boek word werklik in die snippermandjie gegooi soos wat doktor waarsku nie. Gee dit eerder
Graad 4: Algemene wetenskappe (NWT), tweede kwartaal
Naomi Meyer 2023-05-15 Hi there and thank you for your enquiry. Most of our papers are available in Afrikaans. Here is a link to the papers published on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Click on the respective links to download the papers in
Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Nicci 2023-05-14 Hi, are these tests only available in Afrikaans or is NS also available in English, please?
Graad 10: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal
Izak de Vries 2023-05-14 Louisa. Die vraestelle is hier te kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/.
Graad 10: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal
Izak de Vries 2023-05-14 Thetesa, die vraestelle is hier te kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/.
IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweede kwartaal se werk
Izak de Vries 2023-05-14 Nunez, hier is die skakel na al die vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/.
Graad 4: Algemene wetenskappe (NWT), tweede kwartaal
Mierna Maddonni 2023-05-14 Hi Can I get past papers and answers for exams and tests in English for grade 4?
Marzanne Leroux-Van der Boon (1940–2022)
Stive rosen 2023-05-14 In sad shock, as had not heard back from Sasja (Shoshana) for almost a year. Sat and talked and dined with her on a few Jerusalem visits in the Christian Humble Hotel she stayed at sometimes. She told me I would be in future books as another brief charact
Henry Kissinger 100 jaar: "Super K" of oorlogsmisdadiger?
Anne-Marie Mischke 2023-05-14 Onthou ook Kissinger se rol in die onafhanklikwording van Zimbabwe en Namibië, sy etlike besoeke aan Suid-Afrika en sy talle ontmoetings met premier John Vorster in die buiteland. Ook sy herdefinering van Angola se burgeroorlog in terme van die Koue Oorl
IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweede kwartaal se werk
Nunez van Zyl 2023-05-14 Ek het dringend hulp en inligting nodig vir my kleinkinders.
LitNet-spens: Monoloog uit Die Bethlehem-ster
Riana Morton 2023-05-13 Waar kan die voledige teks verkry word?
Nasionale Ordes: "Eerst gegeven en dan genomen is erger dan een dief gestolen"
Annora Eksteen 2023-05-13 Ag nee wat, met die eerste oproep moet mens al vir die regering sê wat hulle met hulle simpel orde kan doen. Ek weet. Ek is altyd die hoogste berge oor.
Henry Kissinger 100 jaar: "Super K" of oorlogsmisdadiger?
David Willers 2023-05-13 Uitstekende analise deur Theo Neethling. Saam met Nixon was Kissinger die eintlike argitek van die sogenaamde 'new world order' met die erkenning van China as sentrale bousteen. Nixon is onderskat as staatsman in hierdie opsig. One leef nog steeds binne d
Die kerk met die verkeerde baas deur Gerhard Mahne: ’n lesersindruk
Dr. Christelle Koegelenberg-Bekker 2023-05-13 Beste Gerhard Julle boek is tevergeefs, soos skelms, by die hek van Goudini uitgedeel. Sinodegangers is gewaarsku en dit sal waarskynlik in snippermandjies land.
Katte, ’n hupstoot vir jou gesondheid
Karien Mostert 2023-05-13 Amen! Deel asb die die verwysings van die navorsing waarna jy verwys.
Graad 10: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal
thetesa 2023-05-13 Soek asseblief Wiskunde- en Skeinatvraestelle vir graad 10 se 2de kwartaal.
Graad 10: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal
Louisa 2023-05-12 Hi, soek hulp met die wiskunde, asseblief. My seun is in graad 10.
LitNet-AfriKI-miniseminaar: Kunsmatige intelligensie as skrywer
Hanco 2023-05-12 Goeie dag. Ek wil net hoor, kan KI-skrywers toekennings ontvang?
Kanaän deur Barend Vos: ’n boekresensie
Wicus Botha 2023-05-12 Kan as slot byvoeg: Hierdie resensie sal my oortuig om die boek te koop.
Katte, ’n hupstoot vir jou gesondheid
Elizna Venter 2023-05-11 Dankie! Goeie raad, so uit die perd se bek. Diere genees!
Nasionale Ordes: "Eerst gegeven en dan genomen is erger dan een dief gestolen"
Charl Adams 2023-05-11 Snotjan, ek voel dieselfde oor struggleredakteurs en -joernaliste wat reusewerk gedoen het om die apartheidregime te ondermyn. Ek dink aan Guy Berger en Anton Harber. Hierdie mense het hul lewens op die spel geplaas vir geregtigheid, die joernalistiek en
Oor die einde van apartheid: ’n veiligheidsperspektief
Raed-na-Gael 2023-05-11 Ja-nee, ou neef, kyk ook hoe dop die 'nuwebedelingapologete' orals uit.
Indeks: notas, toetse en vraestelle
Naomi Meyer 2023-05-11 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikb
Graad 5: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Abigail 2023-05-11 Afrikaans en Wiskunde vir my graad 5-seun.
Verkeersligplakkaatman
Christelle 2023-05-10 Pragtig. So akuraat, en raak aan 'n mens se hartsnare. Mens wonder wat in hul gedagtes omgaan. Jy het 'n groot talent vir skryf!
Oor die einde van apartheid: ’n veiligheidsperspektief
Kobus Pretorius 2023-05-10 Ek wil op die keper my bydrae maak, kort en kragtig; as 'n land is ons nou meer in ons moer in as ooit tevore. Ek sal graag wil weet wat se persentasie van die destydse ja-stemmers sal vandag weer ja sou stem as hulle weer kon stem?🤔