Die noodlot van ’n handdruk

  • 2

Foto: Canva

Die noodlot van ’n handdruk
vir Pa

jou kop was ’n geklemde vuis
wat nooit ’n hou geslaan het nie,
maar daardie dag
het jy uiteindelik
jou hand oopgemaak 
sodat ons
die blad kon skud.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top