Kommentaar
Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?
Angus 2023-07-03 Dis nou al vir eeue dat die stryd tussen die wetenskap en geloof nou voortduur. Aan die een kant, die wetenskap wat niks sommer aanvaar as dit nie bevraagteken en getoets is nie, en aan die ander kant die geloof wat alles sommer maar net vir soetkoek, ongDie ysterkoei sweet nog steeds
Linda Henrietta Muller 2023-07-03 Klokkespel, bekommernis. Mense dink jy is mal as jy Breyten aanhaal, lol!
Persverklaring: Jan Rabie & Marjorie Wallace-Skrywersbeurs 2023
Madeleen Theron 2023-07-03 Goeie môre Is daar enige nuus aangaande die Jan Rabie & Marjorie Wallace-skrywersbeurs 2023? Gaan daar 'n toekenning vir die skrywersbeurs gemaak word? Beste wense.
Die Wagner-opmars na Moskou: groot bohaai oor niks nie, of tekens van iets groter?
Susan 2023-07-02 Dié gebeure laat 'n mens met baie vrae, onder andere: Het Prigozjin hiermee te ver gegaan, veral ook nav die uitlatings wat hy gemaak het mbt die oorlog in Oekraïne? Is hy werklik veilig in Belarus, indien hy wel nog daar is? Wat beoog LoekasjenkPhil du Plessis (1944–2011): Jy onthou Phil, want jy kán nie anders nie
Marié Blomerus, Namibia 2023-07-02 Mees besondere mens en vriend, en hoe het ons aan die Wurm geworstel. 'n Mens kan nooit vergeet nie en ek sê nimmer vaarwel aan die besondere mens wat dikwels aan my eenvoudige tafel geëet het nie. "A man for all seasons."
Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?
Raed-na-Gael 2023-07-01 FC en natuurlik almal Die ou met die 165-IK se snedigheid verraai sy verlange na sy laerskooldae en na die ou hoenertjie wat (seker asgevolg van wanvoeding) net omgekap het, en ek wonder nou waar die hoener–in-die-oond inpas. Ek voel nogal vir senior vo
South Africa, Russia and ten days that shook the world: Pretoria’s love affair with Moscow
Anne 2023-06-30 Most interesting and well-researched article!
Nuut by Protea: Die Waterplek: Afrika, volume 1 deur Carina Stander
Tersia 2023-06-30 Die boek is seker literêr baie goed geskryf, maar ek geniet dit glad nie, wens die voorlesing is al verby. Helaas, almal sal nie byval vind by alle genres nie.
Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?
F C 2023-06-30 Beste Angus Die Rooisee sluit in 'the Gulf of Suez and the Gulf of Eilat or Aqaba'. Dit is die twee Noordelike vingers van die Rooisee.
Cape Flats Stories – ’n slypskool op Jeugdag: terugvoer deur Christa Kleynhans
Snotjan vannemerwe 2023-06-30 Dankie Christa en al die ander. Ek was ook fotograaf en is baie ingenome dat my drie foto'tjies hier pryk. Die moontlikhede vir selfpublikasie is uitstekend vandag. Die tegnologie bring dit binne bereik. Ek glo julle sal suksesvol wees en dat meer skryw
John William Colenso: Heretic or savant?
Ken Hall 2023-06-30 I grew-up in the town of Colenso, in an Anglican family. Bishop Colenso and his views were a regular subject for discussion in our household. His book '10 weeks in Natal' is a fascinating account of Natal in the mid-19th century. I believe that he was a
Gedagtes rondom Orania
Snotjan 2023-06-30 Jou denke is verstar in jou eie Stellenbosch-enklave, Charl. Orania se skoliere presteer wêreldwyd en hulle Bo-karoo-opleidingstudente is gesogte loodgieters en elektrisiëns omdat hulle in hulle eie taal opgelei word.
Gedagtes rondom Orania
Charl Adams 2023-06-30 Hierdie stuk is wetend of onwetend 'n bemarkingstraktaatjie vir Orania. Die skrywer kom voor as apologeet vir hierdie wit enklave. Orania herinner aan die Amish-gemeenskap in Pennsylvania. Hulle het baie in gemeen. In albei groepe speel konserwatiewe gods
Moedertaalonderrig is van kardinale belang in Suid-Afrika; dis ononderhandelbaar
Barend van der Merwe 2023-06-29 Jy is reg. Die regering kan nie met onderwys vertrou word nie. Die nuutste ontwikkelinge in wetgewing poog juis om mag verder te sentraliseer in die hande van 'n regering wat niks omgee nie en weg te neem van ouers wat omgee. Die uiteindelike doel is natu
Moedertaalonderrig is van kardinale belang in Suid-Afrika; dis ononderhandelbaar
Pieter 2023-06-29 Uitstekend geskryf uit 'n nugter perspektief.
’n Bespreking van sekere teïsties-mistieke kenmerke na aanleiding van uitgesoekte gedigte uit Jerusalem tot Johannesburg deur I.L. de Villiers
Elizabeth 2023-06-29 Baie dankie! Ek waardeer dit!
Chemikalieë vir ewig en altyd
Ludolph Botha 2023-06-29 Uitstekende artikel wat help om groter bewustheid te skep oor besoedelingsvlakke van relatief onbekende chemikalieë in ons omgewing wat beslis groot gesondheidsgevare inhou. Veral toekomstige generasies sal die spit afbyt.
John William Colenso: Heretic or savant?
David Willers 2023-06-29 Really interesting - a bishop for our times.
Cape Flats Stories – ’n slypskool op Jeugdag: terugvoer deur Christa Kleynhans
David Leonard 2023-06-29 Dankie aan almal vir 'n merkwaardige geleentheid om kennis en 'n stem te gee aan ons mense. Krediet word gegee aan almal en besonders 'n skoolhoof, ten spyte van 'n moeilike loop om terug te ploeg in 'n gemeenskap. As digter is woorde my tuiste vir my oom
’n Resensie van Met my honde deur Kobus Olivier en Hilda van Dyk
Sybrandus Adema 2023-06-28 Janee, klink nie asof Kobus sy huiswerk gedoen het nie. Dit gemeng met die 'arme ek'-houding oortuig my dis 'n boek om te vermy.
’n Verhaal van twee maritieme tragedies
Driekie Stander 2023-06-28 Baie tragies inderdaad. Baie goed bewoord, Bettina. Ek ken self armmoede en wat dit aan 'n mens doen.
Die seun wat vir Hector gedra het
Therese Bester 2023-06-28 Dankie dat jy dit onder my aandag gebring het, Marthinus. Ek was nie bewus hiervan nie. Daar is so baie wat gedurende daardie tyd nie bekend gemaak is nie. Ek gaan beslis verdere navorsing oor Melville Edelstein doen. Nogmaals dankie.
’n Verhaal van twee maritieme tragedies
margaret 2023-06-28 Tragies inderdaad Bettina! Dankie vir jou lig op hierdie onderwerp.
’n Resensie van Met my honde deur Kobus Olivier en Hilda van Dyk
Eliza 2023-06-28 Absoluut skitterend.
’n Verhaal van twee maritieme tragedies
Snotjan 2023-06-28 Baie waar en mens mag ook nie die saak kritiseer of grappies daaroor maak nie. Mense wil in vrede prins Harry se boek lees, na die Kardashians kyk, Taaitenniek obsessies uitleef en so aan en so meer.
Splinternuwe oorgeklankte Turkse telenovela vir kykNET&kie: Verbode liefde
Carmen Roberts 2023-06-28 Dit klink na 'n baie mooi storie ... nes al die Turkse telenovellas wat ek al gesien het ... super-opgewonde oor die nuwe reeks!
Die halwe huis, ’n onderhoud met Ricardo Arendse
Tasneem 2023-06-27 Die was nou 'n leqqa onderhoud om te lees. Sien uit ommie show in Langstraat te sien!
Totius (1877–1953)
Isabel Snyman 2023-06-27 Goeiedag! Ek was op soek na inligtig oor Totius se bundel 'Passieblomme' en het toe op hierdie afgekom. Weet iemand dalk waar ek die boek kan kry, asb?
Splinternuwe oorgeklankte Turkse telenovela vir kykNET&kie: Verbode liefde
Anita Fletcher 2023-06-27 Ons is al jare lank lede van Showmax, maar sien nie enige Turkse verhale nie. Watter app kan ek gebruik? Sal graag The Phoenix wil kyk, want sukkel omtrent om dit met Engels te kry en ek vertrou nie alle apps nie. Sommige het te veel popups met virusse.
Splinternuwe oorgeklankte Turkse telenovela vir kykNET&kie: Verbode liefde
Anita Fletcher 2023-06-27 In Nieu-Seeland en totaal jaloers op Suid-Afrikaners met 'n spesiale kanaal vir Turkse dramas. Alp Navruz is 'n uitstaande akteur. Ek dink soms dat Turkse draaiboekskrywers hul akteurs kies om hul draaiboeke te komplementeer. Geniet die vertolking na Afri
Die seun wat vir Hector gedra het
Marthinus Willemse 2023-06-26 Van die persone wat in Soweto gesterf het op 16 Junie 1976, was wittes: 'n wit munisipale beampte en Melville Edelstein, die hoofwelsynsbeampte. Onder die mense van Soweto was hy baie geliefd, omdat hy alles gedoen het om hulle lewenskwaliteit te verbeter
Vredestromme uit die Afrika-kontinent: futiel?
Eben Viktor 2023-06-26 Mens moet eenvoudig die taalgebruik regkry; hierdie is nié ’n “konflik” nie, dis ’n volskaalse oorlog wat rusland teen Oekraïne ontken het, en wat steeds in volle, brutale swang is. “Konflik” dui op ’n dispuut, maar daar is geen dispuut hi
Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux: bekendstelling
Nicolette 2023-06-25 Ek wil graag boek bestel.
