Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

  • 10

Foto: https://pixabay.com/photos/tricycle-retro-kitchen-stove-838393/

’n Rukkie gelede het jy nog op ’n driewiel rondgery. Nou is jy al graad 3 en moet jy al oefen vir volgende jaar se eerste wiskunde-eksamen! Met Lee-Ann West se oefenvraestel is die voorbereiding sommer groot pret. Laai die vraestel en memo gratis hier af.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 3, gesyferdheid: vraestel en memorandum

 

  • 10

Kommentaar

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Mens klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus daardeur om te kyk watter vraestelle jou kind met voorbereiding kan help. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Goeiedag!
    Ek sal graag graad 3 Wiskunde, Afrikaans Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal-vraestelle wil ontvang.

    • Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle alles hier gelaai is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Daar is 'n groter klem op vraestelle vir graad 4 en verder, maar daar is ook enkele vraestelle vir die grondslagfase beskikbaar. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ek sal graag vraestelle en memo's wil ontvang vir Graad 3: Wiskunde, Afrikaans en Engels.

    Baie dankie.

    • Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle daar vir verskillende grade beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help met ekstra vraestelle en memo's waarmee jy jou werk kan oefen. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top