Kommentaar

Hoekom doen jy dit aan jouself? Oor moederskap en vakansiehou

Adele Combrinck 2023-07-11 Kan 100% relate met dit, myne ouer maar selfde trant volg steeds! Dankie tog vir selfone! 😂😂😂 En dan na als sê hulle: Ek is jammer mamma, ek is so lief vir jou! 😝

Hoekom doen jy dit aan jouself? Oor moederskap en vakansiehou

Hansa 2023-07-11 Goed geskryf, Carla. Ja kyk, ons almal het al dit beleef. Langpadvakansies met kinders is nie "kinderspeletjies" nie.

Hoekom doen jy dit aan jouself? Oor moederskap en vakansiehou

Hermé Van der Merwe 2023-07-11 Kan só assosieer hiermee! En ja, hoekom enige geld aan duur uitstappies spandeer as om 'n deur oop en toe te maak (verkieslik in jou sussie se gesig) die beste vermaak ooit is?

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

F C 2023-07-11 En soos die gesprek vorder, raak ateïste en die skrywers van die boeke waaroor die kommentaar gaan al meer deurmekaar en verward in hul denke. Die Bybel is 'n versameling boeke en nie 'n enkel boek nie. Dit bevat dus die sienswyse en denke van al die ver

Die kerk met die verkeerde baas deur Gerhard Mahne: ’n lesersindruk

Hans Richardt 2023-07-11 Ek dink dat wat aan "kerke" as organisasies in geboue toegedig word, is soms 'n verkeerde interpretasie van die "Pauline doktrine", geskryf volgens eie interpretasie van 'n bekeerde Paulus. Ek dink dat die meeste "bekeerdes" deesdae die eenvoud van Jesus,

Israel, Rusland: oorlogsmisdaad is oorlogsmisdaad

Hans Richardt 2023-07-11 Eben Viktor alweer besig met emosionele politieke plakkery. Hy oorweeg nie gebruik van Brittanje se skenking gebruikte-uraan kanonkoeëls of VSA-trosbomme aan Oekraïene, as misdaad teen die mensdom nie. Hy ly aan blatante tonnelvisie.

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Taariq 2023-07-11 Dit was 'n verskriklike goeie operasie. Ek het dit baie geniet, omdat dit vir my laat dink het aan hoe my lewe is. En dit sê baie, die rede is omdat ek kon baie relate met die operasie. Ek voel dat almal baie goed was wat deel van die operasie was.

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Siddeeq Soeker 2023-07-10 Well done, Zubayr and the entire Mercy cast 👏🏼👏🏼. The performance was well executed and the storyline of mental health awareness was projected for the entire audience to understand just how important it is. What an amazing production, you shou

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Nash 2023-07-10 Mercy… Relatable, thought-provoking, relevant and entertaining. A well-written play, the actors portrayed the characters with distinction and I especially liked the creative use of the lighting in some scenes. Bravo, Zubayr! Looking forward to more of y

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Nashad 2023-07-10 I didn’t know what to expect, my wife didn’t even tell me the name of the play!

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

ANTHIA 2023-07-10 The play touched on real-life experiences that are not easily spoken about across all cultures, even though the focus was on Muslim religion. It had me and my youngsters that attended captivated from beginning to end. We laughed, we worried, we were horri

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Zizipho Rabe 2023-07-10 You all seem like a great team, and I'd be honored to work with you

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Raed-na-Gael 2023-07-10 "Dit is 'n ad hominem-argument" Ja wel, teen jou as ateïs. Wanhopig - ek? Jy leef in 'n "make believe world".

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Najma Mohamed 2023-07-10 Lighting, sound and stage design were cleverly executed. I loved the use of voice-over to give the audience insight into the mind of Aunty Kashiefa; also Nurse Mercy's schizophrenia is excellently displayed through the interplay between the voice in her h

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Irene 2023-07-10 Just wow. This play was amazing. Mr Charles never stops shocking us all with his amazing work! If you didn't watch the play, let me tell you how much of a curve ball it was. Like it had so many hardcore topics that not many writers are brave enough to inc

Die WAT bly "verstommend gesond as neëntigjarige"

Chris 2023-07-10 Al my oud-professore begin hul jare te wys. In my tyd, 25 jaar gelede, was hulle almal my ouderdom vandag en onsterflik. Maar uit Latyn vertaal: "Vivat Academia, Vivant Professores." Lank lewe die akademie! Lank lewe die professore!

R350 vir die ATKV-skryfskool in Cradock én skouerskuur met skrywers

Izak de Vries 2023-07-10 Yolandi. Jy moet dalk maar die sosiale media dophou. Ek is nie betrokke by ander nie, na my wete bied die ATKV wel slypskole elders aan.

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Ferouza Joseph 2023-07-10 I attended the show on the Friday night. The electricity was most tangible! The actors really took on their roles with such passion and I was left feeling absolutely moved as my late father M Sedick Joseph suffered from dementia as well. Zubayr Charles ha

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Latifah Jacobs 2023-07-10 👏Well done to the "Mercy Crew". Issues highlighted within the play had such an important message, the many ways of abuse, mental wellness and dealing with past trauma, are crucial in the time we live in. Keep up this amazing work. 👏

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Noeraan 2023-07-10 I found Mercy to be a beautiful storyline acted out with such passion. It was emotional and funny. Kept me entertained throughout the show.

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Fazlin 2023-07-10 Well done, Zubayr. I am so glad I got to watch it. I'm sure a lot of people took home some knowledge of how serious mental health is, and taking care of those who suffer, and also how to handle it as a family.'Mercy' was my favourite actor, she is extreme

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Davine Jacobs 2023-07-10 It was an amazing production on so many daily issues which doesn't get spoken about; with an ending which kept one guessing as to what could be considered a conclusion. I can't wait to see what's next and I'm sure so many more would love to see this produ

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Masnoena Leggett 2023-07-10 This play was absolutely fantastic. The story that takes you into different directions, and the in-depth topics that no one speaks about were beyond awesome. How the actors portrayed their characters were beyond me. They were all just absolute superstars.

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Jennifer Morris 2023-07-10 Absolutely grateful for the opportunity to be cast. Well done to our director and my lovely cast.

A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Zubayr Charles 2023-07-10 My dearest Theolla. Thank you so much for supporting our show, but for also being a kind and true friend. I’m most honoured that you got to see ‘Mercy’ live, specifically as you were one of the first people to read the short story version of ‘Merc

R350 vir die ATKV-skryfskool in Cradock én skouerskuur met skrywers

Yolandie 2023-07-10 Goeie more, Izak Sal daar ander skryfskole aangebied word elders in die land? (Ons is in Gauteng). Ek wou graag wou bywoon, maar hierdie is 'n bietjie wyd vir 'n paar dae.

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Angus 2023-07-10 Beste Raed-na-Gael, “Die ou met die 165-IK se snedigheid verraai sy verlange na sy laerskooldae en na die ou hoenertjie wat (seker asgevolg van wanvoeding) net omgekap het, en ek wonder nou waar die hoener–in-die-oond inpas.” Dit is 'n ad hominem-ar

In gesprek met Didi Potgieter oor Hoe om ’n hart te steel

Esther 2023-07-10 Ek is mal oor Didi se boeke. Soek eerste as ek by boekplek kom. Parkers-reeks, fantasties!

Kletsbotte: Vriend of vyand? Praktiese voorstelle om hierdie kletsbot te omarm om die gehalte van akademiese skryfwerk te bevorder

Theo du Plessis 2023-07-10 Uitstekende oorsig en perspektief, Christa. Jou voorstelle is progressief en konstruktief.

Die alternatief vir die regering se grondfiasko?

Jan Opperman 2023-07-09 Geen grond is gesteel nie. Daar is baie grond in die hande van die staat wat aan die swart mense oorgedra kan word. Daar is ook alreeds baie swart mense wat grond besit. Die regering kan die grond wat die staat verkry het aan die swart mense oordra wat hu

Swartwater is amateurteater met ’n warm hartklop

Toroga Denver 2023-07-09 Daar is tog niks AMAteurs van werk wat ǂANAPEKA of intentional is om ǀARI OF WEGGESTEEKTE KHOIKHOI First nation ǀgarubes of stories te vertel, wat ǃHOA OF PRAAT OOR DIE AMA OF waarheid vir al wanneer systems en organisations nog aspris is om os KHOI m

Freek Robinson ontvang Silwerskermfees-toekenning vir lewensbydrae as joernalis

Marika Swanepoel 2023-07-09 Altyd vir Freek respek gehad, nog steeds groot respek.

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Raed-na-Gael 2023-07-09 Angus Soos ek gesê het - jy in jou senior volwasse jare kry dinge verkeerd. Ek het nie soos jy sê op 'n skindertog gegaan nie. (Lev 19:16 NLV en '83) Dit wat ek hierbo geskryf het, is dinge wat jý oor jouself kwytgeraak het. Die Einstein haakpunt - Lee

Wintersmôres

Chrisna 2023-07-09 Hierdie laat nou my hart pyn van heimwee! Baie mooi geskryf, Willem!

Wintersmôres

Calvyn Hamman 2023-07-09 Die skrywer kry dit reg om die koue wintersoggend en die blou lug léwe te gee , jou siel aan te gryp... Hoe verlang ek nou terug na die Boland!

Swartwater is amateurteater met ’n warm hartklop

Izak de Vries 2023-07-09 Dankie! Ek moes gaan soek vir inligting. Ek het met Geralt gesels. Sal dadelik aanpas!

John William Colenso: Heretic or savant?

Ken Hall 2023-07-09 I agree with you Paul Murray. The story of the life of John William Colenso would make a great film!

Geheim van die gruwelsand deur Zirk van den Berg: ’n onderhoud

Mari Snyman 2023-07-09 Dis vir my interessant dat Zirk 'Geheim van die Gruwelsand' aan my pa, CF Beyers Boshoff, opdra. Nou sal ek dit moes lees.

Swartwater is amateurteater met ’n warm hartklop

Lee-Ann van Rooi 2023-07-08 Dit is nie deur Lee-Ann van Rooi geskryf nie. Ek het saam met hulle vir 'n week in die kaap gewerk, 'n maand voor NAF by Theater Arts Amin Collective (TAAC). Dit is deur jong skrywer, Geralt Cloete, wie deel gaan wees van die Jakes Gerwel Jong Sterre prog
Top