Nuut by Tafelberg: Die lewe is ’n asem lank, saamgestel deur Frieda van den Heever

  • 1

Die lewe is ’n asem lank saamgestel deur Frieda van den Heever (Tafelberg)

 
Die lewe is ’n asem lank
Samesteller: Frieda van den Heever
Uitgewer: Tafelberg (2023)
ISBN: 9780624092209

’n Versameling van 100 gedigte oor verlies en vertroosting deur van Afrikaans se bekendste digters. Dis verse oor die dood, rou, afskeid, verganklikheid en menswees. Die lewe is ’n asem lank is die ideale geskenk aan iemand wat ’n geliefde vir altyd moes groet – veral wanneer ’n mens nie die woorde kan vind om te troos nie. 

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie. 
  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top