
Prent: https://pixabay.com/photos/spring-bird-bird-tit-spring-blue-2295434/
Lente is in die lug! Voordat jy begin dink skool is vir die voëls, hersien vir oulaas jou Wiskunde met Lee-Ann West se vraestel en memo. Dis spesiaal opgestel vir leerders in Graad 4.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 4: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, derde kwartaal


Kommentaar
Ek is op soek na ekwivalente breuke vir graad 4 - die waarde is dieselfde, maar dit lyk anders.
Goeiedag, dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hierdie indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en laai die vraestelle gratis in PDF-formaat af. Kyk ook na hierdie video op LitNet se YouTube-kanaal; dit handel spesifiek oor breuke: https://www.youtube.com/watch?v=Bgvzkypyxoo Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder