Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 3

  • 7

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal.

Afdeling A: Leesbegrip
Afdeling B: Taalstrukture
Afdeling C: Literatuurstudie

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 7

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet se oefenvraestelle kan jou help om jou leerwerk vas te lê. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top