
Foto: Towfiqu Barbhuiya op Unsplash
Is jy in graad 5 en hou jy nog lekker vakansie? Hierdie gratis vraestel en memo deur Lee-Ann West kan jou help om jou werk van verlede kwartaal te hersien of om vroeg volgende kwartaal met vyfsterwiskunde weg te spring.
- Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
- Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 5: Wiskunde in die tweede kwartaal – hersieningsvraestel en memorandum


Kommentaar
Hierdie webtuiste is wonderlik vir die leer van sekere vakke.
Wanneer kan ons meer vakke verwag? PSW, SW (geskiedenis en geografie), Natuurwetenskap en Tegnologie? Mens sukkel nogal om daardie vraestelle en antwoordstelle afgelaai te kry.
Dankie vir jou navraag! Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Daar is kundiges wat vir ons die vraestelle opstel, maar ons doen ons bes om die inhoud voortdurende uit te brei. Ons kyk wat ons in die toekoms vir nog meer verskillende vakke kan doen. Bly jy vind die vraestelle van waarde. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek is nuut en soek vraestelle.
Goeiedag, dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hierdie indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en laai die vraestelle gratis in PDF-formaat af. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hi, ek sal graag van graad 5 se vraestelle wil ontvang. Groete, Lelanie
Goeiedag en dankie vir jou navraag. Ons stuur nie vraestelle aan mense nie, want die vraestelle is gratis op LitNet beskikbaar om van die webwerf af te laai. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Sal dit my seun help wat sukkel met Wiskunde en sukkel om te lees?
Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet se vraestelle bied hersieningsmateriaal om die werk te oefen en met voorbereidings vir toetse en eksamens te help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit is die strewe dat kinders hierdie inhoud uitwerk om beter te kan vaar as hulle toets of eksamen skryf. Daar is video's op LitNet se YouTube-kanaal waar sekere wiskundige beginsels verduidelik word. Hierdie hulpmiddels kan alles gratis aangewend word. My voorstel sou wel wees om met die kind se onderwysers te gaan gesels rondom die vakke waar hy hulp benodig en die vraestelle op LitNet vir vaslegginsgdoeleindes aan te wend. Voorspoed en sterkte, groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Op soek na vraestelle.
Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer oefenvraestelle en memoranda vir selfstudie en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Good