Graad 5: Wiskunde in die tweede kwartaal – hersieningsvraestel en memorandum

Is jy in graad 5? Wil jy hersiening doen, veral noudat skool op ’n ander manier werk? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en -memorandum wat deur Lee-Ann Williams opgestel is, hier af.