Hans Richardt2023-07-13Johan Steyn, dan is ek ook geregtig op my opinie.
Wikimedia en Wikipedia se inligting oor bv ANC se geskiedenis verwys nie na die ANC-hoofkantoor in Londen of vele ANC-gedrewe betogings op bv Trafalgar-plein teen "apartheid" en vir boikotte en sanksies n
Hans Richardt2023-07-13Westerse moondhede het boikotte en sanksies ingestel voor 1994, maar skynbaar net sportboikotte geskrap. ANC se hoofkantoor was in London, nie Moskou nie.
Verder, was Dulcie September, hoof van ANC se Franse Parys kantoor, ook daar vermoor in sluipmoord.
Hans Richardt2023-07-13Ek is al moeg vir populêre tipe opinies van troppie Mofskape pro-Oekraïene kommentators. Ek lees wyd en het volle reg tot my EIE siening, volgens my EIE oordeel.
Snotjan vannemerwe2023-07-13Interessante artikel! Dink ook nie dit is gepas om mense wat hulle vonnisse uitgedien het nog langer as 'misdadiger', 'moordenaar', 'bomplanter', 'bendelid', ensovoorts te ettiketeer nie. Miskien word dit so gedoen vir bemarkingsdoeleindes, maar dan kan d
Izak de Vries2023-07-13Hallo Kobie. Bespreek asseblief nou reeds vir die ATKV-Skryfskool by reservations@tuishuise.co.za of 048 881 1650. Die plekke raak min. Hulle sal die bankbesonderhede aan jou verskaf. Hartlik! Izak
Hoffman Stapelberg2023-07-13Goeie môre
Ek verneem graag of daar nog "Wie word 'n miljoenêr"-programme gaan wees en waar 'n mens kan inskryf?
Dankie
Hoffman Stapelberg
Kobie Rossouw2023-07-13Izak, ek wil graag die ATKV-skryfskool 22-24 September bywoon en het reeds verblyf. Betaal ek die inskrywingsgeld van R350,00 wanneer die die kursus begin? Indien ek voor die tyd kan betaal het ek bankbesonderhede nodig asseblief. Groete
Snotjan2023-07-13Mens moet submerge met die doop. Anners word dit nie in die jimmel genote as 'n doop nie. Calvyn en sy meelopers kan maar sê wat hulle wil. Jy kan nie so wil sprinkel-sprinkel deur die lewe gaan nie.
Johan Steyn2023-07-13Ja die artikel skrywer eet lyk my als op vir soetkoek wat sy op die internet en op TV gevoer word. Hans Richardt, ek sien nie dat Eben Viktor gesinspeel het daarop dat die SA-regering Oekraïne moet ondersteun nie. Die SA-regering was nog nooit juis beken
Emmerentia Goliath2023-07-12Ek is 'n Turkse-sepieverslaafde! As ek 2019 in Istanbul geweet het van hierdie mark wat Suid- Afrika betree het, sou ek mal soos in erg mal, na die sterre of plekke gaan opsoek het. Die akteurs in 90% van die sepies se stemme pas perfek! Goed gedoen, etv
Tashreekah2023-07-12This play was so relatable and fantastic. What triggered me the most is the fact that it’s happening in our everyday life. That’s what makes it so relatable. I have absolute no words, because it was so amazing and the act was so realistic with the act
Angus2023-07-12FC, ek volg nie jou logika nie. Volgens jou raak ateïste en skrywers van sekere boeke deurmekaar omdat die Bybel nie net een boek is nie. Nou hoe verstaan jy dit? Dit is ook nie die taak van ateïste en sekere skrywers om 'n oplossing te vind vir die men
Shehaam Anderson2023-07-12Mercy, a fantastic show! Congratulations! 5 gold stars to the cast and the director/writter. Zubayr perhaps the next show can be a musical so that Mrs Legge can do her 'thang'😀. "Mercy", excellent performance! Your voice was well projected throughout t
Eben Viktor2023-07-12Op RT word daar natuurlik nie vertel dat rusland al vir die duur van die oorlog (ekskuus, "spesiale operasie" - dis nou om Oekraïne te "de-Nazifiseer" deur missiele op woonstelblokke af te vuur) fosfor- en trosbomme gebruik nie. So gepraat van misdade te
Mihle2023-07-11The play ‘Mercy’ was truly eye opening and it shed light upon a lot of taboo topics that aren’t mentioned in society. Like: How the elderly can often be treated as burdens and then left in old age homes? It also exposes the reality of the existence
Amaan Van Oordt2023-07-11All I can say is: "Amazing from beginning to the end!" To the cast, a great job was done! And to our director, Zubayr: I truly appreciated the opportunity to get involved and be part of an awesome production. To many many more! I/A, ameen.
Hans Richardt2023-07-11Zelenski is net so relatief, soos koue skouer by NAVO-beraad, waar geen spreekbeurt gegee was tydens die beraad van lidlande nie. Verder het hul hom seepkissie in sy-straat gegee buite beraad. Waarom moet SA Oekraïene ondersteun, Eben Viktor? Gee asb mot
Sowayda Hendricks2023-07-11Such a well thought out play. I was really intrigued by the storyline as it highlights so many issues people struggle with. Not only was it very relatable, but the play also had a touch of humor which made it even more enjoyable. Excellent work from the c
Zarah2023-07-11I found this play very interesting because it shows us what people go through in our communities and it touched so many peoples' hearts emotionally. On the other hand there was also some entertainment and laughs and so much creativity. It was amazing!
Yaseen Sauls2023-07-11The play, "Mercy", reminds me about a lot of mental health issues and what people have to go through if they suffer from mental disorders.
Ibtisaam Florence2023-07-11So honoured to have been apart of this exceptional production, the audience’s reaction was priceless. Great work Zubayr Charles, may your stories continue to inspire.
Roy Webb2023-07-11Daar is nie elektriese krag vir huishoudings en besighede nie. Waar dink julle sal ons dan krag kry om motors te herlaai? Met hierdie regering sal dit nooit gebeur nie.
Masnoena Leggett2023-07-11This play was absolutely fantastic. The story that takes you into different directions and the in-dept topics that no one speaks about were beyond awesome. How the actors portray their characters, were beyond me. They were all just absolute superstars and
Moerieda Hendricks2023-07-11I would just like to say well done to you the entire cast. 👏
I actually really enjoyed myself, it was very inspirational and very entertaining. The performance of each cast member was exceptional. 👌 And this goes out to my cousin aswel. I'm really
Angus2023-07-11Raed-na-Gael, Aitsa! Hoe lekker draai jy alles lekker om. Dis mos die die gelowige wat in 'n “make believe world” lewe. Dis hy wat vir hom 'n hemel skep met goue strate en 'n muur reg rondom met allerhande edelgesteentes – die woonplek van 'n god wa
Ilhaam2023-07-11Wow. Well done to everyone who played their part in this play. My emotions ran high from the very beginning of the play. My wish is that everyone gets to watch Mercy. After my experience, I made it my duty to tell everyone about the wonderful performance.